02.05.2013 Views

5 Grobler et al

5 Grobler et al

5 Grobler et al

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

115

Vroeë betrokkenheid by die Transvaalmuseum 3

As jong eerstejaarstudent in 1933 was Kotie Roodt (met haar huwelik met P.C. Coetzee

in 1934 het sy haar nooiensvan by haar getroude van gevoeg) een van die min

buitestanders wat die geleentheid gehad het om met die geskiedenisversameling in

die Transvaalmuseum kennis te maak. Aanvanklik het sy as student by die Pretoriase

Normaalkollege ingeskryf, maar het aan die Universiteit van Pretoria ’n bykomende

kursus in Afrikaanse Kuns en Kultuur gevolg. Die vak is deur ’n besonder begaafde

dosent, prof. M.L. du Toit, gedoseer wat sy studente, en dus ook vir Roodt, begeester

het. Dié nuwe departement wat in 1931 ingestel is, moes “nou alle kragte inspan om ’n

wetenskaplike inhoud aan die nuwe dissipline te gee,” het sy later onthou. 4 As

eerstejaarstudent het sy ’n studie oor Boerekrygsgevangenes aangepak. Daarvoor

het sy by die Ou Museum in Boomstraat in ’n pakkamertjie ’n kis vol voorwerpe van

krygsgevangenes ondersoek [Fig. 1]. Dié studie was waarskynlik die grondslag vir

die artikel “Die krygsgevangenes as ’n kultuurgroep”, wat in die eerste uitgawe van

die tydskrif Castalia in Oktober 1934 verskyn het. Dié tydskrif is juis gepubliseer vir

die studente van die Departement Afrikaanse Kuns en Kultuur, Universiteit van

Pretoria. ’n Vereniging met die naam “Castalides”, onder voorsitterskap van Roodt,

was ook aktief.

3 Die Staatsmuseum van die Zuid-Afrikaansche Republiek wat in 1892 tot stand gekom het,

was die voorloper van die Transvaalmuseum, waaraan die nuwe naam in 1904 toegeken is.

Die Transvaalmuseum het uit die “Ou Museum” in Boomstraat, Pretoria en sedert 1912 ook

uit die “Nuwe Museum” in Paul Krugerstraat, Pretoria, bestaan.

4 K. Roodt-Coetzee, My herinneringe aan die voorgeskiedenis van die Nasionale Kultuurhistoriese

en Opelugmuseum, Museum Memo 17(3), September 1989, p. 5.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!