02.05.2013 Views

Afrikaanse Idiome - Idome stomstreke

Afrikaanse Idiome - Idome stomstreke

Afrikaanse Idiome - Idome stomstreke

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Sny die verskillende idiome op en vou die papiertjies toe. Gooi die idiome in 'n

bak of sak. Elke spanlikd kry 'n beurt om 'n idioom te trek en deur middel

van stomstreke aan die span te verduidelik. Die span kan in kleiner groepe

verdeel word wat teen mekaar deelneem of elkeen kan individueel deelneem.

Die wenner kry 'n prys soos 'n 2 liter koeldrank.

Agteros kom ook in die kraal

Wolf in skaapklere

Haastige hond verbrand sy mond

Moenie te veel hooi op jou vurk laai nie

Die koeël is deur die kerk

Wors in 'n perdestal soek

Arm soos 'n kerkmuis

Soos 'n kat op 'n warm plaat

Botter smelt nie in sy mond nie

Die punt van die ysberg

Jakkals trou met wolf se vrou

Die wiel sal draai

Appel val nie ver van die boom af nie

Hoe meer haas, hoe minder spoed

Feit soos 'n koei

Aartjie na sy vaartjie

Die gras is altyd groener aan die ander kant

Al dra aap 'n goue ring, bly hy nog 'n lelike ding

Stille waters, diepe grond

So gelukkig soos 'n vark in Palestina

Iemand die groen lig gee

Hy is groen van jaloesie

Perd van 'n ander kleur

Die dorp rooi verf

Sluk jou woorde

Hy is 'n harde neut om te kraak

Alles op 'n silwer skinkbord gee

Neem alles met 'n knippie sout op

Hy is sy sout werd

Sy blaf is erger as sy byt

Verkeerde perd opsaal

Eet soos 'n vark

Elke hond kry sy dag

Moenie slapende honde wakker maak nie

Die kat uit die mou laat

'n Berg van 'n miershoop maak

Die bul by die horings pak

Mal soos 'n haas

Voëls van enerse vere

Eet soos 'n voëltjie

'n Veer in sy hoed

Soos water van 'n eend se rug afvloei

Sy is 'n lelike eendjie

Hy het miere in sy broek

Ek het vlinders in my maag

Sy huil krokodiltrane

Beweeg teen 'n slakkepas

Moenie vuil wasgoed in die publiek ophang nie

Hy praat onder die belt

Sy geld brand sy broeksak

Jou hoed afhaal

Te groot vir jou skoene

Sy dra die broek in die huis

Pas bymekaar soos 'n handskoen

Trek jou sokkies op

Hy is sy pa se oogappel

Koel soos 'n komkommer

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!