02.05.2013 Views

2010 09 22 – Wildstropery – Beeld - AfriForum

2010 09 22 – Wildstropery – Beeld - AfriForum

2010 09 22 – Wildstropery – Beeld - AfriForum

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Date : September, 22 , 2010 Publication : Beeld Page Number: 1

St ropery:

Wildbaas

ook vas

Verdagte

helikopter

aan vrou

verbind

Julian Rademeyer en

Marietie Louw-Carstens

ie eienaar van 'n safari-onderneming,

sy vrou en 'n

professionele jagter is onder

die "baasbreine" wat in hegtenis geneem

is weens renosterstropery.

Mnr. Dawie Groenewald (42). die

skatryk dryfkrag agter Out of Africa

Adventurous Safaris van Polokwane

(Pietersburg). sy vrou, Sariette (34),

en mnr. Tielman Erasmus, 'n professionele

jagter, is agter tralies.

Hulle is eergister saam met drs.

Karel Tbet en Manie du Plessis,

twee veeartse van Modimolle (Nylstroom),

en Toet se vrou, Marisa, in

hegtenis geneem.

Groenewald, 'n oudpolisieman, is

as jagter vier jaar gelede uit die

Suid-Afrikaanse Professionele Jagtersvereniging

geskors en Zimbabwe

het ook 'n stokkie voor sy jagtery

in die land gesteek.

Hy is in April in die VSA gearresteer

in verband met 'n luiperdtrofee

wat onwettig in Suid-Afrika gejag is

en na die VSA uitgevoer is.

Hy het skuld beken en is gevonnis

tot $30 000 (sowat R228 000).

Hy was agt dae daar in die tronk,

vir meer as twee maande onder

huisarres en moes ook vergoeding

van $7 500 (sowat R57 000) aan die

Amerikaanse jagter betaal.

Page 1 / 2 Size=82GX29Jmm Circulation: 95128 Readership: 575000

Die safari-eienaar

Mnr. Dawie Groenewald

Die jagter

Mnr. Tielman Erasmus

Hy het vroegr bewerings dat hy

betrokke is by renosterstropery en

Zimbabwe belet is, in 'n onderhoud

met Media24 se ondersoekspan ontken.

Groenewald word volgens die

Suid-Afrikaanse Vliegtuig-register

verbind met 'n geslote korporasie

wat die eienaar van 'n Robinson

Me. Sariette Groenewald

R44-helikopter is met die registrasienommer

ZS-HBH.

Mev. Groenewald is gelys as 'n direkteur

van Valinor Trading 142 -

die eienaar van die helikopter.

Dit is bekend dat helikopters dikwels

in die renosterstrooptogte gebruikis.

Groenewald se Out of Africa Adventurous

Safaris is uiters berug in

jagkringe.

Hulle adverteer jagsafari's in

Botswana, Tanzanie, Suid-Afrika en

selfs Zimbabwe, al het Zimbabwe se

natuurbewaringsowerheid (Zimbabwe

Parks and Wildlife Management

Authority) hulle al in September

2004 die land verbied.

Mnr. David Coltart, 'n Zimbabwiese

kabinetsminister en bekende in

bewaringskringe, het Out of Africa

destyds aan Newsweek beskryf as 'i

"gewetenlose organisasie wat geen

respek het vir die omgewing nie" en

"onbereikbare jagkwotas" nastreef.

Jagkenners in Zimbabwe beweer

dat Out of Africa sterk bande het

met politici na aan pres. Robert Mu-

Date : September, 22 , 2010 Publication : Beeld Page Number: 1

«&«*£ ^g) "" 200&-2009

— . ' l , ■ I , .,'/ i.f: ■( ■■',; , ■ I -J

So adverteer Out of Africa Adventurous Safaris op hul webtulste. Die jagters

op die foto's is nle bctrokke by enlge misdaad nle.

gabe. Tydens die hoogtepunt van politieke

onstabiliteit in Zimbabwe het

die organisasie glo jagsafari's gereel

op plase en grondgebied wat deur

Zanu-PF se "oorlogveterane" beset

is.

Sowat 100 ondersoekvoertuie van

die polisie en die departement natuurbewaring

het intussen gister

toegesak op wildplase in die Musina-gebied.

'n Polisiehelikopter en -vliegtuig

is ook ingespan. Verskeie mense,

waaronder professionele jagters, is

ondervra.

Teen druktyd is was daar egter

nog geen bykomende inhegtenisnemings

nie.

Kol. Vishnu Naidoo, nasionale polisiewoordvoerder,

het eergister gese

die nege verdagtes is vermoedelik

betrokke by die doodmaak van re-

Page 2 / 2 Size=82(DX290mm Circulation: 95128 Readership: 575000

nosters, die afsaag van borings en

die verwydering van karkasse.

Die nege verdagtes verskyn vandag,

die dag wat deur die Wereldnatuurfonds

tot internasionale renosterdag

verklaar is, in Musina in die

hot

Die Suid-Afrikaanse Veeartsenykundige-vereniging

(SAW) het sy

skok uitgespreek oor Toet en Du

Plessis se inhegtenisneming.

Hy het horn gedistansieer van enige

"kollegas" wat moontlik by renosterstropery

betrokke is.

AfriForum, die burgerregte-inisiatief,

het gister gesfi hy sal volgende

week 'n verslag oor die omvang van

renosterstropery in Suid-Afrika bekend

stel.

210 renosters is sedert Januarie

landwyd vir hul horings gestroop.

■ Nog n berig op bl. 7.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!