02.05.2013 Views

Senwes oggend markverslag

Senwes oggend markverslag

Senwes oggend markverslag

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

6. Belangrike gebeure

Beskrywing Datum

Wintergrane 4e Produksieskatting 2010/11/23

In- en Uitvoere 2010/11/23

In-diepte verslag

1 Internasionale Graan

1.1 CBOT

Corn

• Die mark reageer senuagtig op enige nuus uit China

• ▼ Die Environmental Protection Agency het nog nie bekend gemaak of voertuie ouer as 2007

modelle ook ‘n moontlike verhoogde etanol versnit in brandstof kan verwag nie. Verlede

maand is ‘n versnit van 15% vir voertuie sedert 2007 toegelaat deur die EPA

• ▲ Etanol verkope aan Europa het hewig gestyg. ‘n Belasting voordeel van $0.45 per gallon is

aangekondig

• ▼ Tegniese verkoop seine het verdere paniek veroorsaak

Koring

• ▲ Koringpryse staan sterk ten spyte van druk uit ander kommoditeite

• ▲ Volgehoue droë weer ondersteun pryse

• ▲ Die swak toestand van koring voor die winter aanbreek kan moontlik sy tol eis

2010/11/21 2010/11/19

Koring 08:15pm 12:00pm

Verandering

$/bu

SAFEX

Verwagting R

Kansas Dec 7.16 7.15 0.01 8

Minneapolis Dec 7.31 7.29 0.02 10

Sojabone

• ▼ Die moontlikheid dat China se vraag na VSA sojabone kan kwyn, bly die fokus van

sojaboonpryse. China was tot dusver verantwoordelik vir 82% van die VSA se sojaboon

uitvoere vir die seisoen

• ▼ Na Donderdag se stygings, het winsneming Vrydag verdere druk op die mark geplaas

2010/11/22 2010/11/19

Soja produkte 07:30am 12:00pm

Verandering

$ Verandering %

Soja Olie 49.62 51.31 -1.69 -3.41%

Soja Meel 330.00 338.50 -8.50 -2.58%

1.2 Ander Internasionale Graan

• Bekommernis heers oor die Ooste van Australië se koringoes. Reën vroeër die seisoen was ‘n

lafenis vir koring, maar met volgehoue reën kan die koring se gradering verlaag. Die Weste is

steeds kurkdroog

• China kan moontlik van sy reserwe sojabone verkoop om stygende voedselpryse teen te werk.

Die reserwes sal dan teen ‘n later stadium weer aangevul moet word, wat wêreldwye

sojaboonpryse hewig kan beïnvloed

2 Binnelandse Graan

Mielies

• ▼ Plaaslike pryse sal onder druk kom uit internasionale pryse

• ▼ Moontlike reën oor die Vrystaat en Mpumalanga kan pryse verder onder druk plaas

Bl. 2 van 4 22/11/2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!