02.05.2013 Views

Senwes oggend markverslag

Senwes oggend markverslag

Senwes oggend markverslag

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Oggend Markverslag November 2010

Oorsig

1. Verwagting

• Mieliepryse kan met R25-R35 val. Koringpryse word sywaarts tot effens hoër verwag.

Sojaboonpryse kan R50-R60 daal, pryslimiete is R70. Sonneblompryse kan onder druk kom

2. Belangrikste Graan Nuus

▲,▼ dui die uitwerking van die betrokke nuusflits op pryse aan

Mielies

• ▼ Pryse in die VSA is skerp laer Vrydag, steeds as bekommernisse oor China se koopkrag

Koring

• ▲ VSA koringpryse kry ondersteuning uit sterk uitvoere

Sojabone

• ▼ Pryse tuimel a.g.v. bekommernisse oor China se vraag na VSA kommoditeite

3. Verandering op CBOT en uitwerking op SAFEX

Die verandering op CBOT en die R/$ wisselkoers word in ag om ‘n netto effek te kry vir die SAFEX

Verwagting in Rand terme

2010/11/22 2010/11/19

Verandering

SAFEX

Verwagting

07:30am 12:00pm $/bu

R

Corn Dec 5.29 5.48 -0.19 -47

Wheat Dec 6.51 6.51 0.00 5

Soya Jan 12.17 12.56 -0.39 -90

4. Weer

• Droë weer heers steeds oor die VSA, daar word nie binnekort enige noemenswaardige reën

oor die koringgebied verwag nie

• Argentinië se droë Noordelike dele het wel ‘n paar druppels reën ontvang, maar sekere dele is

steeds droog. Brasilië se gunstige weer duur voort

• Plaaslik: Daar is ‘n skraal kans vir verspreide buie oor die mieliegebied vir Maandag en

Dinsdag. Teen Woensdag verbeter die Ooste se kanse, met Mpumalanga wat reën kan kry.

Vrydag en Saterdag is die Vrystaat en Suidelike dele van Noordwes se kanse op reën goed

5. Wisselkoerse

2010/11/22 2010/11/19 Verandering Verandering

Wisselkoerse 7:30am 12:00pm Sent

ZAR/USD 6.97 6.95 0.02 0.29%

ZAR/EUR 9.58 9.52 0.06 0.63%

Bl. 1 van 4 22/11/2010

6. Belangrike gebeure

Beskrywing Datum

Wintergrane 4e Produksieskatting 2010/11/23

In- en Uitvoere 2010/11/23

In-diepte verslag

1 Internasionale Graan

1.1 CBOT

Corn

• Die mark reageer senuagtig op enige nuus uit China

• ▼ Die Environmental Protection Agency het nog nie bekend gemaak of voertuie ouer as 2007

modelle ook ‘n moontlike verhoogde etanol versnit in brandstof kan verwag nie. Verlede

maand is ‘n versnit van 15% vir voertuie sedert 2007 toegelaat deur die EPA

• ▲ Etanol verkope aan Europa het hewig gestyg. ‘n Belasting voordeel van $0.45 per gallon is

aangekondig

• ▼ Tegniese verkoop seine het verdere paniek veroorsaak

Koring

• ▲ Koringpryse staan sterk ten spyte van druk uit ander kommoditeite

• ▲ Volgehoue droë weer ondersteun pryse

• ▲ Die swak toestand van koring voor die winter aanbreek kan moontlik sy tol eis

2010/11/21 2010/11/19

Koring 08:15pm 12:00pm

Verandering

$/bu

SAFEX

Verwagting R

Kansas Dec 7.16 7.15 0.01 8

Minneapolis Dec 7.31 7.29 0.02 10

Sojabone

• ▼ Die moontlikheid dat China se vraag na VSA sojabone kan kwyn, bly die fokus van

sojaboonpryse. China was tot dusver verantwoordelik vir 82% van die VSA se sojaboon

uitvoere vir die seisoen

• ▼ Na Donderdag se stygings, het winsneming Vrydag verdere druk op die mark geplaas

2010/11/22 2010/11/19

Soja produkte 07:30am 12:00pm

Verandering

$ Verandering %

Soja Olie 49.62 51.31 -1.69 -3.41%

Soja Meel 330.00 338.50 -8.50 -2.58%

1.2 Ander Internasionale Graan

• Bekommernis heers oor die Ooste van Australië se koringoes. Reën vroeër die seisoen was ‘n

lafenis vir koring, maar met volgehoue reën kan die koring se gradering verlaag. Die Weste is

steeds kurkdroog

• China kan moontlik van sy reserwe sojabone verkoop om stygende voedselpryse teen te werk.

Die reserwes sal dan teen ‘n later stadium weer aangevul moet word, wat wêreldwye

sojaboonpryse hewig kan beïnvloed

2 Binnelandse Graan

Mielies

• ▼ Plaaslike pryse sal onder druk kom uit internasionale pryse

• ▼ Moontlike reën oor die Vrystaat en Mpumalanga kan pryse verder onder druk plaas

Bl. 2 van 4 22/11/2010

• ▲ Witmielies is steeds onder uitvoerpariteit. Uitvoerpariteit op witmielies is R1 385 vanaf

Randfontein vir Desember

2010/11/19

MTM Verandering Weerstand2 Weerstand1 Pivot Ondersteun1 Ondersteun2

WM Des 10 1302 14 1317 1310 1297 1290 1277

WM Mar10 1308 11 1327 1317 1303 1293 1279

YM Des 10 1365 13 1381 1373 1359 1351 1337

YM Mar 10 1367 11 1385 1376 1363 1354 1341

Koring

• Onlangse reën sal die ergste droogte breek, maar is te laat om die koringoes drasties te

verbeter

• ▼ Goedkoop koring uit die Suidelike halfrond kan pryse onder druk hou

• ▲ Dinsdag se 4e winteroesskatting kan die koringoes effens laer aanpas. Die koringoes kan

tussen 1.4-1.5 miljoen ton wees

2010/11/19

MTM Verandering Weerstand2 Weerstand1 Pivot Ondersteun1 Ondersteun2

Kor Des 10 2655 12 2678 2667 2651 2640 2624

Kor Mar 10 2708 10 2725 2717 2704 2696 2683

Sonneblom

• Sonneblompryse kry ondersteuning, veral in verder maande

• ▲ Die moontlikheid dat daar nie meer as die aanvanklike skatting deur die NOK van 29.53%

uitgebrei sal word nie gee ondersteuning aan pryse. Indien slegs in die omgewing van 30%

uitgebrei word sal plaaslike vraag nie aan verbruik voldoen nie

2010/11/19

MTM Verandering Weerstand2 Weerstand1 Pivot Ondersteun1 Ondersteun2

Sun Des 10 4670 0 4745 4708 4662 4625 4579

Sun Mar 10 4690 80 4763 4727 4663 4627 4563

Sojabone

• ▼ Druk uit internasionale pryse

• ▲ Ten spyte van pryse wat getuimel het in die VSA kon plaaslike pryse nog sy man staan.

Moontlike knap voorraad voor die nuwe oes inkom ondersteun pryse

• ▼ Gunstige weer word oor die sojaboongebied verwag en kan moontlike druk op pryse plaas

2010/11/19

MTM Verandering Weerstand2 Weerstand1 Pivot Ondersteun1 Ondersteun2

Soja Des 10 3365 -10 3400 3383 3371 3354 3342

Soja Mar 10 3275 -100 3289 3282 3273 3266 3257

3 Internasionale Ekonomie

• Samesprekings was Sondag deur die Ierse kabinet, en verteenwoordigers van die Europese

Unie sowel as die IMF gehou. Die uitkoms van die vergadering al Dinsdag bekend gemaak

word

2010/11/22 2010/11/19

Aandele 7:30am 12:00pm

Verandering

Netto

Vernadering

Dow Jones 11203.55 11023.50 180.05 1.61%

S&P 500 1199.68 1196.69 2.99 0.25%

Hangseng 23605.71 23605.71 0.00 0.00%

DAX 6843.55 6829.88 13.67 0.20%

Nasdaq 2518.12 2514.40 3.72 0.15%

FTSE100 5732.83 5733.72 -0.89 -0.02%

Bl. 3 van 4 22/11/2010

4 Nasionale Ekonomie

• Hoër voedselpryse wêreldwyd het nog nie sy tol in SA geëis nie. Volgens die UN se Voedsel

en Landbou Organisasie het voedselpryse met soveel as 10% in arm lande gestyg. SA het

slegs ‘n styging van 1.2% beleef, laer as inflasie van 3.2%

5 Goud

• Goudpryse ervaar druk uit ander kommoditeite

2010/11/22 2010/11/19

Kommoditeit 7:30am 12:00pm

6 Olie

Verandering

Verandering

Goud 1359.90 1361.70 -1.80 -0.13%

• Druk uit ander markte en bekommernisse oor China se beleidsmaatreëls weeg swaar op

oliepryse

2010/11/22 2010/11/19 Verandering Verandering

Kommoditeit 7:30am 12:00pm $

Brent Ru-Olie 83.79 85.91 -2.12 -2.53%

Vrywaringsklousule

Die aanbevelings wat deur Senwes Beperk se verteenwoordigers en/of sy werknemers gemaak word is nie noodwendig korrek nie. Daar is

geen voorstellings en/of waarborge ten opsigte van die korrektheid van sodanige aanbevelings nie. Indien die aanbevelings of insette gebruik

word, word dit op eie risiko aanvaar en toegepas en word Senwes Beperk en/of sy verteenwoordigers en/of sy werknemers van enige en/of

alle eise en/of skade wat mag voortspruit uit die toepassing van sodanige aanbevelings gevrywaar.

Theo Venter

Graan analis

Senwes Grainlink

+27 18 464 7723

+27 84 715 4171

theo.venter@senwes.co.za

Bl. 4 van 4 22/11/2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!