02.05.2013 Views

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10-12 - Allcopypublishers ...

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10-12 - Allcopypublishers ...

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10-12 - Allcopypublishers ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

DIE FOKUSAREAS

Studiehulp vir:

Kommunikatiewe taal (Woord-en sinstrukture)

Begriplees (visueel en teks)

Die opsomming

Poësie

Prosa: Die roman en die kortverhaal

Filmstudie

Drama

Kommunikasie

Skryfwerk: Kreatief en Funksioneel

OOK BESKIKBAAR

Graad 10 - Interaktiewe Werkboek

Graad 11 - Interaktiewe Werkboek

Graad 11 - Onderwysersgids

Graad 12 - Interaktiewe Werkboek

Graad 12 - Onderwysersgids

DIE SKRYWER

MARIANNE BEZUIDENHOUT

BA HOD (US 1983) CUM LAUDE

VERDERE DIPLOMA IN OPVOEDKUNDE (RAU 1995) CUM LAUDE

Marianne het 24 jaar ervaring as Afrikaansonderwyser op Huistaal- en

Additionele Taalvlak. Sy was verbonde aan die Hoërskool Stellenbosch, die

Hoërskool Randburg, St Stithians Girls’ College en St Stithians Girls’

Preparatory. Tans is sy Afrikaansonderwyser by Somerset College. As

nasiener was sy betrokke by die Nasionale Tweetaligheidseksamen (1984 –

1986) en die Nasionale Senior-sertifikaateksamen (1987 –1997: GDO en IEB).

Sy was ook eksaminator van die IEB GETC-eksamen vir Afrikaans Huistaal

(1996 –1998). Daarbenewens was sy draaiboekskrywer en aanbieder van

TELEQUEST, ‘n opvoedkundige TV-program vir Afrikaans Addisionele Taal

(1992-1995); medeskrywer van Afrikaans Huistaal Letterkundestudiegidse vir

LYCEUM College (1992-1994); skrywer van ‘n Opvoedkundige Radioreeks vir

Afrikaans Addisionele Taal (1993-1995); proefleser en vertaler vir Azaliah

College vir Verdere en Hoër Onderwys (1998); mede-opsteller van die

Gebruiksafrikaans Olimpiade (2002-2007) en projekbestuurder en skrywer van

afstandonderrigmodules vir Educollege (PE) in 2006.

Hierdie boek vorm deel van ‘n reeks vir Graad 10 tot 12-leerders, maar kan ook

onafhanklik van die Graad 11– en12-werkboeke gebruik word.

KONTAK

Die verteenwoordiger in u area:

Allcopy Publishers: Posbus 963, Sanlamhof, 7532

Tel: (021) 945 4111, Faks: (021) 945 4118

E-pos: info@allcopypublishers.co.za

webwerf: www.allcopypublishers.co.za

Afrikaans

Eerste

Addisionele Taal

NEUTEDOP

Graad 10-12

Gefokus op assessering

vir die NKV

M. Bezuidenhout

DIE KONSEP

1. ‘n Praktiese teorieboek / leerboek / studiegids / hulpmiddel

vir Graad 10 –12 –leerders en hulle onderwysers, gebaseer

op die vereistes van die nuwe kurrikulum.

2. NEUTEDOP is ’n bondige, dog volledige gids, ’n

reëlboek wat in die klaskamer deur die onderwyser

gebruik kan word om konsepte en vereistes te

verduidelik of in te skerp, terwyl die leerder dit as ’n

verwysingsbron en studiegids met die oog op tuiswerk,

toetse en die eksamen kan gebruik.

3. Die leerder gebruik die boek vanaf Graad 10 tot 12 as

studiehulpmiddel en die onderwyser hoef nie ure aan die

ontwerp van bykomende of verduidelikende

aantekeninge te bestee nie.

4. Notas spoor leerders aan om woordeskat- en

kommunikasievaardighede uit te brei en eienaarskap van

die leer-, voorbereidings–

en inskerpingsproses te aanvaar.

5. Spesifieke leerwerk word verskaf met die oog op kort

inskerpingstoetse in die klaskamer, bv. teenoor-

gestelde intensiewe vorme, meervoude, verkleining,

trappe van vergelyking, idiomatiese vergelykings,

afkortings, voorsetsels, begripterme ens.

DIE INHOUD

NOTAS EN VERDUIDELIKINGS (met Engelse verduidelikings waar toepaslik).

Kommunikatiewe taal:

SINSTRUKTURE:

Woordorde

Voegwoorde

Die infinitief

Sinsoorte

Sinsleer

Tye en tydsaanduiders

Skeibare en onskeibare werkwoorde

Die negatief / ontkennende vorm

Direkte en Indirekte rede

Lydende en bedrywende vorm

WOORDSTRUKTURE:

Woordsoorte

Deelwoorde

Voornaamwoorde

Voorsetsels

Geslag

Meervoude en verkleining

Woordvorming / morfologie

Spelling: skryftekens

Intensiewe vorme

Trappe van vergelyking

Idiome en idiomatiese vergelykings

Betekenisleer: sinonieme,

antonieme, homofone, homonieme,

doeblette.

Woorde wat verwar word

Afkortings

LEERWERK:

Kommunikasie:

Groetvorme

Gevoel uitdruk

Aanmoedig / troos/ beloftes maak

Bekendstel

Gelukwens

Versoeke rig, hulp vra , guns vra

Aanbevelings maak

Inkopies doen

Inligting vra en gee

Rigting vra en verduidelik

Instruksies gee

Uitnodigings rig, aanvaar en van die hand wys

Verskoning vra

Waarskuwings rig en vermaan.

Kla

Begrip:

Woordeskat en tegniek vir geskrewe en

visuele tekste; feite en bewerings; lees-en

kykstrategieë.

Opsomming:

Vereistes, woordeskat, metodiek en

sinsreduksietegnieke.

Digkunsteorie

Gerig op die ontleding van die gesiene en

ongesiene gedig:

Beeldspraak, stylfigure, konnotasie en

denotasie.

Letterkundeteorie:

Die literêre opstel—’n kontrolelys

Die kortverhaal en roman:

belangrike aspekte en terme soos

vertellersperspektief, karakterbeelding,

karakteronwikkeling, karakteriseringstegnieke,

ruimte of milieu, tema, boodskap

en intrige.

Drama:

Belangrikste aspekte, konvensies,

bouvorm, soorte, verskil tussen die

verhoog-en radiodrama.

Filmstudie:

Belangrikste terme en aspekte, bv.

kamera-afstand en –beweging,

kamerahoeke, mis-en scène,

karakteriserings-en interpretasietegnieke,

draaiboek, regisseur en montage.

Skryfwerk:

Die opstel:

Argumenterend, verhalend, beskrywend,

bespiegelend, feitelik, vertolkend.

Transaksionele– en ander

skryfwerk:

Dagboek Brosjure

Formele verslag Uitnodigings

Resensie Faksboodskap

Koerant-en tydskrifartikels E-pos

Dialoog Curriculum Vitae

Vriendskaplike brief Aanwysings

Formele –en sakebriewe Instruksies

Brief aan die pers

Toespraak

Kennisgewing

Memorandum

Agenda en notule

Advertensies

10/2009

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!