03.05.2013 Views

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 - Allcopypublishers.co.za

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 - Allcopypublishers.co.za

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 - Allcopypublishers.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

BONUSBLOK— STUDIEHULP:

HERSIENING: Kommunikatiewe taal– en begripoefeninge met antwoorde

KOMMUNIKASIE: Woordeskat / frases, oefeninge en antwoorde

OPSOMMING: Teorie, oefeninge en memoranda

OOK BESKIKBAAR

Graad 10 - Interaktiewe Werkboek

Graad 11 - Interaktiewe Werkboek

Graad 11 - Onderwysersgids

Graad 12 - Onderwysersgids

Neutedop (‘n Studiegids met die belangrikste reëls vir kommunikatiewe

taal, begrip, opsomming, digkuns, prosa, drama, die kortverhaal,

kommunikasie en skryfwerk. Nuttige leerwerk soos intensiewe vorme,

meervoude, verkleining, afkortings, idiome, voorsetsels, begripwoordeskat

en kommunikasie is ingesluit). Geskik vir Graad 10-12.

SKRYWER

MARIANNE BEZUIDENHOUT

BA HOD (US 1983) CUM LAUDE

VERDERE DIPLOMA IN OPVOEDKUNDE (RAU 1995) CUM LAUDE

Marianne het 24 jaar ervaring as Afrikaansonderwyser op Huistaal- en

Additionele Taalvlak. Sy was verbonde aan die Hoërskool Stellenbosch, die

Hoërskool Randburg, St Stithians Girls’ College en St Stithians Girls’

Preparatory. Tans is sy Afrikaansonderwyser by Somerset College. As

nasiener was sy betrokke by die Nasionale Tweetaligheidseksamen (1984 –

1986) en die Nasionale Senior-sertifikaateksamen (1987 –1997: GDO en IEB).

Sy was ook eksaminator van die IEB GETC-eksamen vir Afrikaans Huistaal

(1996 –1998). Daarbenewens was sy draaiboekskrywer en aanbieder van

TELEQUEST, ‘n opvoedkundige TV-program vir Afrikaans Addisionele Taal

(1992-1995); medeskrywer van Afrikaans Huistaal Letterkundestudiegidse vir

LYCEUM College (1992-1994); skrywer van ‘n Opvoedkundige Radioreeks vir

Afrikaans Addisionele Taal (1993-1995); proefleser en vertaler vir Azaliah

College vir Verdere en Hoër Onderwys (1998); mede-opsteller van die

Gebruiksafrikaans Olimpiade (2002-2007) en projekbestuurder en skrywer van

afstandonderrigmodules vir Educollege (PE) in 2006.

Hierdie boek vorm deel van ‘n reeks vir Graad 10 tot 12-leerders, maar kan ook

onafhanklik van die Graad 11– en12-werkboeke gebruik word.

KONTAK

Die verteenwoordiger in u area:

Allcopy Publishers: Posbus 963, Sanlamhof, 7532

Tel: (021) 945 4111, Faks: (021) 945 4118

E-pos: info@allcopypublishers.co.za

webwerf: www.allcopypublishers.co.za

Afrikaans

Eerste

Addisionele Taal

Interaktiewe

Werkboek

Graad 12

Gefokus op assessering

vir die NKV

M. Bezuidenhout

DIE KONSEP

1. Die aanleer van ‗n addisionele taal as kommunikasiemedium vereis

aansluiting by ander leerareas en ‗n bewuswording van taal as

vaardigheid, as brugbouer en as houdingsveranderende ervaring.

2. Hierdie Gr.12-werkboek is daarop gerig om leerders finaal voor te berei

vir die eindeksamen en dien as inskerpingsmedium vir die vereiste

vaardighede, kennis, waardes en houdings wat die leerder behoort te

weerspieël.

3. Die hooftema ―Op reis met Gr.12-Afrikaans‖ , die drie ondersteunende

temas en die Hersieningsafdeling sluit aan by die leefwêreld van die

Matrikulant (en die wêreld wat wag) om die finale interaksie met

Afrikaans as addisionele taal so aangenaam en sinvol moontlik te maak.

4. Elk van die drie temas bestaan uit ‘n aantal TAKE met voorbereidende

aktiwiteite in ooreenstemming met die 14 vereiste take wat in die loop

van die Matriekjaar afgehandel moet word. Die onderwyser se oorhoofse

beplanning is dus reeds in die 3 temas aangedui.

5. Elke onderwyser, leerder en skool is uniek en daar bestaan ‗n

verskeidenheid faktore wat die tempo, vordering en onderrigleersituasie

in die Matriek-klaskamer beïnvloed. Dus is die

voorbereidende aktiwiteite só saamgestel dat die onderwyser kan kies

watter hiervan in die klas, as tuiswerk of as selfstudie, toets– en

eksamenvoorbereiding gedoen moet word. Die hersieningstema agterin

die boek fokus ook op eksamenvoorbereiding en selfassessering. Die

antwoorde vir elk van die oefeninge word verskaf sodat leerders die

oefeninge tuis kan aanpak.

6. Daar word voldoen aan die behoeftes van die onderwyser as

assesseerder deurdat die onderrig –en assesseringsvereistes van die

kurrikulum d.m.v. die aktiwiteite en take aangespreek word.

7. Leeruitkomste en assesseringskriteria word by elke aktiwiteit aangedui.

8. Kontrolevrae, rubrieke en selfassesseringsvrae word waar toepaslik

aan leerders verskaf om hulle aktief by die onderrig-leerproses te

betrek.

9. Oefeninge spoor leerders aan om na te dink, eie menings te vorm,

woordeskat en kommunikasievaardighede uit te brei en eienaarskap

van hulle eie leerervaring te aanvaar.

10. Skryfwerk word per tema gedoen. (Die werkboek kan ook in die vorm

van los bladsye aangekoop word sodat leerders in ‗n lêer kan werk.

Leerders kan dus tuiswerk doen terwyl die onderwyser die

skryfwerk nasien.)

11. Aktiwiteite word d.m.v simbole aangedui sodat leerders weet wat

van hulle verwag word:

INDIVIDUELE

AKTIWITEIT

WERK IN PARE

GROEPWERK

DIE INHOUD

TEMAS 1 tot 3 MAAK VOORSIENING VIR DIE VOLGENDE AKTIWITEITE:

■ Mondeling en lees

■ Luisteroefeninge

■ Leesbegrip (verskillende soorte tekste)

■ Woordeboekwerk

■ Woordeskatuitbreiding

■ Kommunikatiewe taaloefeninge: woord – en sinstrukture in konteks.

■ Leerwerk

■ Idiome en afkortings

■ Skryfaktiwiteite: Kreatief en transaksioneel

■ BONUSBLOK, KANAAL 12 -

met aantekeninge, oefeninge en memoranda vir:

Kommunikasie

Die opsomming

Kort hersieningsoefeninge (met antwoorde) gerig op kommunikatiewe

taal, begrip en visuele geletterdheid. Hierdie afdeling is ideaal om

leerders se fokus voor die rekord — of eindeksamen te behou .

NEUTEDOP behoort saam met hierdie werkboek gebruik

te word as studiehulpmiddel.

DIE FOKUSAREAS OF TEMAS VIR GRAAD 12

OP REIS MET GRAAD 12- AFRIKAANS

TEMA 1: PAK JOU TASSE

- Weet wie jy is!

TEMA 2: JOU PASPOORT, JOU TOEKOMS

- Maak gereed vir die eksamen

TEMA 3: VLIEG! - DIE GROOTMENSLEWE WAG!

- Wees trots op jou land en sy mense voor jy die wêreld invaar!

10/2009

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!