Wat plaaswerkers en boere moet weet oor minimumlone
Wat plaaswerkers en boere moet weet oor minimumlone
Wat plaaswerkers en boere moet weet oor minimumlone
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
● Besonderhede van diens

● Beëindiging van diens

● Die minimumlone wat boere moet betaal.

Die Sektorale Vasstelling is van toepassing op alle plaaswerkers in alle

boederybedrywighede in Suid-Afrika.

Wie is hierby ingesluit?

Dit is van toepassing op alle plaaswerkers in alle boerderybedrywighede in die

Republiek van Suid-Afrika, uitgesonderd die Bosbousektor.

Wie word as ʻn plaaswerker beskou ingevolge die Sektorale

Vasstelling?

● Plaaswerkers in alle boederybedrywighede in Suid-Afrika

● ʻn Huiswerker in diens in ʻn huis op ʻn plaas

● ʻn Sekuriteitswag in diens as ʻn wag op ʻn plaas of ander perseel waar

plaasbedrywighede plaasvind, en wat nie in diens is in die private

sekuriteitsbedryf nie.

3