03.05.2013 Views

2½ UUR PUNTE - Langenhovengim.co.za

2½ UUR PUNTE - Langenhovengim.co.za

2½ UUR PUNTE - Langenhovengim.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

12

VRAAG 12 DIE KEISER

(Kontekstueel)

WKOD: SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN / M' 2009

AFRIKAANS HUISTAAL / VRAESTEL 2 (0001.2)

12.1.1 Hy is uiters geskok, want hy sien nie die klere nie. [2]

12.1.2 As die keiser nie die klere aanvaar nie, kan hul plan misluk / Die sukses

van hul plan hang af van die aanvaarding van die klere deur die keiser. [2]

12.2 Waarheid / gewete / beeld na buite [1]

12.3.1 Kaalheid is ydelheid / Verwys na keiser se ydelheid [2]

12.3.2 Die hofnar is die enigste een wat nie skroom om die waarheid,

dat die keiser kaal is, te praat nie / die hofnar kan hul plan verongeluk

deur die keiser te oorreed dat hy kaal is. [2]

12.4.1 Hy is die enigste een wat probeer om die waardigheid van die Hof en die staat in

stand te hou / Hy is die enigste een wat die bedrogspul aan die kaak kan stel. [2]

12.4.2 Hy sien die werklikheid soos dit is / hy praat die waarheid. [1]

12.5 Hy verag hom / hy weet hy is oneerlik en dus nie die titel “maarskalk”

waardig nie. [2]

12.6 Kultuur was uiters gesteld op sy voorkoms / Hy was baie tradisievas

en was altyd perfek geklee volgens die kleredrag van die Franse Hof. [2]

12.7.1 Hy sien nie werklik wat die ander sien nie en so veroorsaak hy twyfel

by die keiser. [2]

12.7.2 Eerlikheid [1]

12.8.1 edel / skoon / verhewe / voortreflik [1]

12.8.2 Die feit dat die keiser kaal staan, is nie edel / voortreflik of verhewe nie /

Die naaktheid van die keiser is vernederend [2]

12.9 Hy het inderdaad nog nooit die keiser kaal gesien nie. [2]

12.10 Skynheilig/ oneerlik [1]

/25/

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!