03.05.2013 Views

2½ UUR PUNTE - Langenhovengim.co.za

2½ UUR PUNTE - Langenhovengim.co.za

2½ UUR PUNTE - Langenhovengim.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

TYD: 2½ UUR

PUNTE: 80

0001.2

AFRIKAANS HUISTAAL

(VRAESTEL 2: LETTERKUNDE)

MAART 2009

MEMORANDUM

SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN

2009

Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye

2

VRAAG 1 ONGESIENE GEDIG

WKOD: SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN / M' 2009

AFRIKAANS HUISTAAL / VRAESTEL 2 (0001.2)

Die Afrikaner is my broer - Leonard Koza

1.1 "Ou Klaas" [1]

1.2 Paarrym / gepaarde rym [1]

1.3 Die Afrikaner sien neer op die spreker / behandel die spreker sleg [2]

1.4 Woordspeling / figuurlike taalgebruik [1]

1.5 Uitheffing / beklemtoning van die uitspraak / stelling wat die spreker maak [1]

1.6 Geen rus / uitkoms / plesier / ontspanning [1]

1.7 Rus / rustigheid / kalmte / moegheid [1]

1.8 bv. Mense is vergewensgesind / lewe in vrede alhoewel hulle sleg

behandel word [2]

VRAAG 2 (Keuse)

(Kontekstueel)

Vademekum - Elisabeth Eybers

2.1 'n beknopte handleiding [1]

2.2 Verse / gedigte [1]

2.3 Om gedigte uit te dink / te skep [1]

2.4 - ekstra gedagte / wenk word toegevoeg /

- 'n bygedagte word tot die reël toegevoeg [1]

2.5 Beklemtoon die versoek wat gerig word / raad wat gegee word [2]

2.6 Raad / wenke word gegee oor die skryf van verse / gedigte [2]

2.7 Die spreker weerspreek haarself – in die gedig self word rym gebruik. [2]

/10/

/10/

VRAAG 3 (Keuse)

(Kontekstueel)

Westdene - Joan Hambidge

WKOD: SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN / M' 2009

AFRIKAANS HUISTAAL / VRAESTEL 2 (0001.2)

3.1.1 metafoor [1]

3.1.2 bv. Die kinders is veilig en beskermd in die dood [2]

3.2 'n bygedagte word toegevoeg [2]

3.3 As hulle hiérdie bus verpas het, sou hulle nog geleef het [2]

3.4.1 Eufemisme / versagting [1]

3.4.2 bv. Dit versag die wreedheid wat gepaard gaan met die dood

van kinders. [2]

VRAAG 4 (Keuse)

(Opstel)

Gedagtes van die nie-arbeider - Louis Esterhuizen

Die man

- hy wens dat hy eerder beseer was ("As ek net beseer was") en "opgetrek deur

pyn kon lê" – sodoende sou hy meer simpatie / versorging van sy vrou verkry

("jou hande teen my wang gesalf")

- ledig – hou soggens die mense op pad werk toe dop – nie deel van hulle nie

- voel jammer vir homself en sy vrou

- sy selfgemaakte trots laat hom voel dat hy verwyt word

("die skinkbord se verwyt")

- hy ervaar die koffie sonder melk en suiker as 'n aanklag teen sy onvermoë

om in noodsaaklike lewensmiddele te voorsien

- het geen beheer oor sy situasie nie

- sy vrou se arbeid binne en buite die huis laat hom skuldig voel

/10/

3

4

Die vrou

WKOD: SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN / M' 2009

AFRIKAANS HUISTAAL / VRAESTEL 2 (0001.2)

- dit blyk dat sy die man verkwalik / verwytend is omdat hy nie werk nie

("die skinkbord se verwyt") – kommunikeer nie eintlik nie

- sy werk in die huis en in die tuin ("jy vroetel met stoffer en snyer")

- sloof haar af ("somber, gesloopte vrou")

- sy dra vir hom koffie aan ("bitter koffie-sonder-melk")

- sy bid ("saamgeklemde hande"): "beseerde stiltes" – dalk wanneer sy lank

stilbly en dink wat sy volgende in haar gebed moet sê, skep die indruk dat

sy wonder of dit help om God te vra om hulle te help – moontlik 'n teken

dat God Hom nie oor hulle ontferm in hul nood nie

VRAAG 5 (Keuse)

(Opstel)

Ballade van die Grysland - D.J. Opperman

• 'n Ballade vertel 'n storie. In hierdie gedig word die verhaal vertel van

'n jongman se soeke na geluk en sy uiteindelike verval

• Die 21 strofes omvat 'n hele paar jaar in die persoon se lewe

• Elke tersine verteenwoordig 'n flitsbeeld of momentopname van die

verloop van sy lewe. Die snelheid waarmee hy byvoorbeeld van werk

verander word in die gedig aangedui. Net enkele fasette van die persoon

se lewe word gegee sodat baie aan die leser se verbeelding oorgelaat word

• Die konkrete en dramatiese voorstel van gegewens kom onder andere

voor in die manier waarop klank, ritme en beeld die meisie se hande

in die sjokoladefabriek uitbeeld

• Hier is daar nie 'n tradisionele refrein nie. Daar is wel die herhaling van

sy vrees vir die "rekenmeester"

/10/

/10/

AFDELING B ROMAN

VRAAG 6 TOORBERG

(Kontekstueel)

WKOD: SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN / M' 2009

AFRIKAANS HUISTAAL / VRAESTEL 2 (0001.2)

6.1 Die oorsaak van Druppeltjie se dood [1]

6.2.1 Houding teenoor sy vrou / houding teenoor DwarsAbel /

Druppeltjie / Stieffamilie (Enige een) [2]

6.2.2 Glo hy is as gevolg van sy geleerdheid beter as sy pa / die uitkoms van ‘n

strafregsaak is belangriker as die mens [2]

6.2.3 Houding teenoor sy ouers/ houding teenoor die anderskleuriges [2]

6.3 Die skuld van sy mislukte verhouding / liefdelose verhouding met sy vrou [2]

6.4.1 Van der Ligt [1]

6.4.2 Hy kon tog nie lig werp op wie die skuldige was nie [2]

6.5 Hy besef dat dit belangriker is om te vergewe as om te veroordeel [2]

6.6.1 Die magistraat [1]

6.6.2 Die gedeelte fokus op die magistraat se insig / die foute wat hy

gemaak het / sy gevoel vir Ella [2]

6.7.1 Die dood [1]

6.7.2 Sy het aangevoel dat hy die dood na Toorberg sou bring / die dood van Abel

veroorsaak [2]

6.8 Trots / liefdeloosheid / Inhaligheid / hardkoppigheid / eiesinnigheid

(Enige TWEE ) [2]

6.9.1 Vergiffenis / hoop [1]

6.9.2 Vrugbaarheid / voorspoed [1]

6.10 Derdepersoonsverteller [1]

/25/

5

6

VRAAG 7 TOORBERG

(Opstel)

WKOD: SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN / M' 2009

AFRIKAANS HUISTAAL / VRAESTEL 2 (0001.2)

• Abel: Innerlike konflik:

- Hy verkeer in konflik as gevolg van die volgende:

- Hy erf ‘n droë plaas

- Laat boor vir water

- Kry nie water nie

- Plaas sterf onder sy hande

- Sy onvermoë om ‘n erfgenaam vir Toorberg te verwek

- Dwars-Abel het die teken van onvrugbaarheid

- Kêns-Tillie ‘n vloek

- Sy is gebore terwyl hy by die weduwee gekuier het

- Niemand naby om Ella te help met die geboorte

- Naelstring om baba se keel

- Suurstoftekort

- Verwerp Druppeltjie wat die redding van Toorberg kon wees

- Skuldgevoel na die dood van Druppeltjie

- Skiet die kind in die boorgat

- Skuldgevoel oor sonde van die voorgeslagte

- Liefdeloosheid van StamAbel en Ou-Abel

- Stam-Abel verdryf 4 van sy seuns

- Ou-Abel onterf 2 van sy seuns

Hoe kom konflik tot uiting:

- Depressie

- hoë bloeddruk

- Staar af in boorgate

- Klim op windpompe en dink oor Toorberg en sy sondes

• Ella: Innerlike konflik:

- Moet kies tussen twee broers

- Kies die vooruitstrewende Abel

- Verwag 6 kinders

- 4 kinders sterf

- Dwars-Abel wat onvrugbaar is, leef

- Kêns Tillie is verward / anders / outisties

- Liefde tussen haar en Abel sterf

- Besef sy het De la Rey lief

- Dagboek

- Spore in fyntuin simbool dat De la Rey haar sal kom haal

Hoe kom konflik tot uiting:

- Sny haar af

- Huwelik sonder intimiteit

- Beheptheid met dagboek waarin sy oor De la Rey skryf

WKOD: SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN / M' 2009

AFRIKAANS HUISTAAL / VRAESTEL 2 (0001.2)

• DwarsAbel: Innerlike konflik:

- Gebore met vlek oor die oor

- Hy stel nie werklik ‘n die boerdery belang nie

- Voel minderwaardig teenoor Shala al het albei die vlek oor die oor

- DwarsAbel kon nie die windpomp klim nie teenoor Shala wat soos 'n

bobbejaantjie teen die windpomp uitgeklim het

Hoe kom konflik tot uiting:

- Motorfiets waarmee hy op landbougrond rondjaag

- Sy verbintenis met die Veiligheidspolisie

- Inhegtenisname van Oneday

/25/

7

8

VRAAG 8 KRINGE IN ‘N BOS

(Kontekstueel)

WKOD: SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN / M' 2009

AFRIKAANS HUISTAAL / VRAESTEL 2 (0001.2)

8.1.1 Jozef blameer Oupoot, en dus ook vir Saul, vir die dood van sy kind,

terwyl Saul glo dis nie Oupoot nie. [2]

8.1.2 Jozef en sy pa glo aan die tradisies van die houtkappers en Saul se

denkende gees veroorsaak hierdie botsing / Hulle verwerp Saul as gevolg

van sy denkende gees. [2]

8.2.1 Hy wil die Bos red. [2]

8.2.2 Hy het geglo die bloubokkie se gal sit in sy kop [2]

8.3 - Saul betaal met geld

- Hy betaal ‘n regverdige prys

- Hy koop alleen hout waarop die boswagter se merk verskyn

(Enige TWEE) [4]

8.4 Dit gaan hier oor natuurbewaring

(Antwoord moet dui op universaliteit) [2]

8.5 Saul het die moed van sy oortuiging gehad om weg te breek uit die

skewe sirkel van uitbuiting terwyl Jozef deurgaans aan die tradisies

vasgehou het / Jozef was fisies terwyl Saul die denker was. [2]

8.6.1 Saul het altyd vir Oupoot beskerm / Saul het ‘n vreemde liefde

vir Oupoot getoon. [2]

8.6.2 As Oupoot die kind aangeval het, sou die kind dadelik gesterf het /

Oupoot is 'n alleenloper / loop nie saam in 'n trop nie [2]

8.7.1 Na sy ma se dood / nadat sy pa hom geslaan het / na sy pa se dood /

tydens sy siekte / hy en Kate saam in die bos. (Enige TWEE) [2]

8.7.2 Albei is leiers / Albei keer telkens terug na die groep / Albei

word bestempel as sondebokke / Albei se liefde vir die Bos /

Alleenlopers / Albei word valslik beskou as moordenaars (Enige EEN) [1]

8.8 Bos wat vernietig is. [1]

8.9 Sy trots [1]

/25/

VRAAG 9 KRINGE IN ‘N BOS

(Opstel)

• Ontmoetings

WKOD: SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN / M' 2009

AFRIKAANS HUISTAAL / VRAESTEL 2 (0001.2)

- Saul en Oupoot ontmoet mekaar elke keer as hy in die moeilikheid is of

dinge met hom gebeur en wel by die volgende geleenthede:

- na sy ma se dood (Saul en Jozef op pad Diepwalle toe)

- toe Saul ongelukkig was oor die kap van die groot kalander en sy pa hom

geslaan het

- Kersdag, toe Saul hom uitgespreek het teen die gebraaide lewer en Jozef

hom weggejaag het

- die dag toe Joram begrawe is

- toe Saul en Patterson saam in die bos was

- Saul en Kate op pad na die waterval toe

- toe Saul siek was en geyl het

- toe Saul die vergadering in George bygewoon het

• Sondebokke

- Oupoot word gesien as die sondebok wat Jozef se seun doodgemaak het

- Saul word beskuldig dat hy moeilikheid maak in die Bos

- Hy word uitgekryt as spioen , verraaier

- Hy word beskuldig dat hy Arend se dood veroorsaak het: moordenaar

• Bewaarders van die Bos

- Dis hierdie besondere band tussen Oupoot en Saul wat veroorsaak dat hy geen

vrees vir Oupoot het nie

- Oupoot is sy beskermer

- Toe Freek Oupoot wou skiet, wou Saul Oupoot die vernedering spaar

deur hom self te skiet

- Saul word die agtervolger en Oupoot die agtervolgde

- So lei Oupoot hom op ‘n sirkelgang deur die bos om hom op die vernietiging

van die Bos te wys.

- Saul kom tot die insig dat hy Oupoot nie wil skiet nie, maar beskerm

- Die delwers skiet vir Oupoot

- Vir Saul voel dit asof al sy drome saam met die olifant gesterf het.

- Besef egter dat hy die Bos moet bewaar.

- Kate maak dit vir hom moontlik.

- Die dood van Oupoot

- Saul besef sy plek is in die Bos

- Hy is onlosmaaklik deel van die Bos

- Sy roeping is om sy lewe te wy aan die bewaring van die Bos.

/25/

9

10

AFDELING C: DRAMA

WKOD: SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN / M' 2009

AFRIKAANS HUISTAAL / VRAESTEL 2 (0001.2)

VRAAG 10 PERIANDROS VAN KORINTHE

(Kontekstueel)

10.1 In Periandros en Melissa se slaapkamer [1]

10.2 - hulle kry nie meer aandag van hom nie / hy skeep sy gesin af

- hy is geen eggenoot vir haar en geen vader vir sy kinders [2]

10.3 Die huwelik is klaar vervloek as gevolg van sy buite-egtelikhede [2]

10.4.1 Aan die einde word hy op die strand (teen die kus) begrawe [2]

10.4.2 bv. Hy besef dat hy boos is en moet Korinthe suiwer – beplan sy eie dood [2]

10.5.1 verbasing / skok [1]

10.5.2 Sy agterdog en jaloesie [2]

10.6 Sy beskuldiging van haar buite-egtelikheid / dat sy Ganguloon

se kind verwag / dit nie sy kind is nie [2]

10.7 Prokles is Periandros se skoonpa / Periandros is Prokles se skoonseun [1]

10.8.1 Die Bakchiadai [1]

10.8.2 Die leier van die leër en Thrasuboelos [2]

10.8.3 Hy het die mans laat onthoof [1]

10.9 Melissa verloor die kind (en sterf later). [1]

10.10

• Simbool van geboorte / lewe

- die kis het as wieg / wegsteekplek vir Periandros se vader gedien

• verheffingssimbool

- Periandros verhef die kis tot tradisiesimbool en laat dit deur kunstenaars

versier, onder andere met beelde van die gevlerkte hings en die wraakvoëls

• Simbool van nie-adellikheid

- die kis herinner Periandros aan sy burgerlike afkoms [5]

/25/

WKOD: SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN / M' 2009

AFRIKAANS HUISTAAL / VRAESTEL 2 (0001.2)

VRAAG 11 PERIANDROS VAN KORINTHE

(Opstel)

• Periandros se agterdog en jaloesie

- Hy glo sy steek Lukophroon teen hom op

- Hy beskuldig haar dat sy die albasterpotjies met olies en reukwaters van

Ganguloon ontvang het en Lukophroon net as middelman gebruik is om

die potjies by haar te kry

- Hy beskuldig haar dat sy ander mans op feeste lok met rokke en reukwaters –

sy losbandig is.

- Hy is jaloers, want hy wil hê dat sy mooi moet lyk op feeste, maar as ander

mans met haar praat en bewonder verwyt hy haar

- Hy laat losbandigheid in sy staat toe, maar beskuldig haar dat sy losbandig

is met Ganguloon en ander mans

- Hy was self ontrou met Sappho en Neoboelee

- Hy bly haar verneder en gee haar die skuld vir sy ontrouheid –

in ons omhelsinge vind ek jou altyd koud.

- Hy glo Melissa bemin hom nie meer nie - net 'n geneul, geraas, verwyte

en klagtes

- Hy beskuldig haar dat sy Ganguloon gewaarsku het van die suiwering

- Hy beskuldig haar dat Ganguloon een keer by haar was

- Hy weier om die vierde kind wat sy verwag as syne te aanvaar. Dit lei

daartoe dat hy haar uit sy pad stoot - sy val oor die koringkis verloor haar

kind en sterf later

• Melissa as antagonis teenoor Periandros

Die gesin

- Melissa beskuldig hom dat hy min in die gesin belangstel - hulle kry nie

meer aandag van hom

- Hy is geen eggenoot vir haar en geen vader vir sy kinders - skeep sy gesin af

- Hy stel net belang in die wysheid (hoë en wyse denk)

- Hy is ongeduldig en beledigend teenoor Kuupselos - Sy glo hy hou haar

verantwoordelik vir Kuupselos se toestand

- Hy is jaloers; losbandig en ontrou

- Sy beskuldig hom dat hy haar getrou het vir haar pa se skepe

- Sy beskuldig hom van moord op sy vyande (Bakchiadai) en noem dat hy self

sy eie grootste vyand is

- Hy het 'n wil om ander te regeer, maar hy kan homself nie beheer

• Periandros se ondergang

- Hy word geteister deur skuldgevoelens ten opsigte van Melissa se dood

- Vriende en familie draai teen hom

- Burgerlike opstand dreig

- Verwydering kom tussen hom en Lukophroon

- Hy bly eensaam agter

- Die einde is onafwendbaar

- hy bewerkstellig sy eie dood /25/

11

12

VRAAG 12 DIE KEISER

(Kontekstueel)

WKOD: SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN / M' 2009

AFRIKAANS HUISTAAL / VRAESTEL 2 (0001.2)

12.1.1 Hy is uiters geskok, want hy sien nie die klere nie. [2]

12.1.2 As die keiser nie die klere aanvaar nie, kan hul plan misluk / Die sukses

van hul plan hang af van die aanvaarding van die klere deur die keiser. [2]

12.2 Waarheid / gewete / beeld na buite [1]

12.3.1 Kaalheid is ydelheid / Verwys na keiser se ydelheid [2]

12.3.2 Die hofnar is die enigste een wat nie skroom om die waarheid,

dat die keiser kaal is, te praat nie / die hofnar kan hul plan verongeluk

deur die keiser te oorreed dat hy kaal is. [2]

12.4.1 Hy is die enigste een wat probeer om die waardigheid van die Hof en die staat in

stand te hou / Hy is die enigste een wat die bedrogspul aan die kaak kan stel. [2]

12.4.2 Hy sien die werklikheid soos dit is / hy praat die waarheid. [1]

12.5 Hy verag hom / hy weet hy is oneerlik en dus nie die titel “maarskalk”

waardig nie. [2]

12.6 Kultuur was uiters gesteld op sy voorkoms / Hy was baie tradisievas

en was altyd perfek geklee volgens die kleredrag van die Franse Hof. [2]

12.7.1 Hy sien nie werklik wat die ander sien nie en so veroorsaak hy twyfel

by die keiser. [2]

12.7.2 Eerlikheid [1]

12.8.1 edel / skoon / verhewe / voortreflik [1]

12.8.2 Die feit dat die keiser kaal staan, is nie edel / voortreflik of verhewe nie /

Die naaktheid van die keiser is vernederend [2]

12.9 Hy het inderdaad nog nooit die keiser kaal gesien nie. [2]

12.10 Skynheilig/ oneerlik [1]

/25/

VRAAG 13 DIE KEISER

(Opstel)

WKOD: SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN / M' 2009

AFRIKAANS HUISTAAL / VRAESTEL 2 (0001.2)

• Die nar en die waarheid wat hy voorstaan

- Die nar vertolk deurgaan die rol van universele kommentator wat die

waarheid openbaar

- Hy lewer kommentaar op die oneerlikheid en spandabelrigheid van die

ministers van die hof

- Hy wys ook die keiser op die armoede van die volk

- Hy belig ook die karakter van die keiser : Sy ydelheid ( Hoe kaler jonker,

hoe groter pronker ) Sy wanpersepsies ("Die klere maak die man“)

- Hy is die Keiser se oë en ore en waarsku hom teen die bedrog in die hof

- Hy is die keiser se vertroueling

- Hy bring die keiser tot insig dat hy vir homself gelieg het

- Die profetiese woorde van die nar dat die keiser ‘n heilige keiser is,

word ten slotte bewaarheid.

• Die waarheid van die keiser se heerserskap

- Keiser wou sy volk ophef

- Hy was ‘n idealis en dromer

- Hy het deernis met sy volk en wil nie hê hul moet mishandel word nie

- Hy was onder die indruk dat dit goed gaan met die volk en sy land

- Hy besef dat hy verkeerd was

- Hy kyk in die spieël en sien homself soos hy werklik is

- Ydel / onbetrokke by sy volk

- Met hierdie daad aanvaar hy die waarheid dat hy in sy doelwitte vir sy

volk misluk het

- Hy kies ten slotte om kaal voor sy volk te loop.

- Die keiser word verneder , maar hy verkry die insig wat hy nooit

gehad het nie.

- Deur homself met sy volk se “naaktheid” ( armoede ) te assosieer

wen hy hulle guns.

• Die leuen wat die keiser uitleef

- Die keiser is blind vir die waarheid :

- die ydelheid van die hof

- die korrupsie van sy ministers

- Hy lieg ook vir homself

- Hy sien nie die klere nie

- Deur te maak asof hy die klere sien , word hy deel van die korrupsie en die leuen.

- Hy begin aan homself te twyfel .

- Hy weet later nie meer wat om te glo nie.

- Die konflik in homself neem toe.

- Hy toets die een na die ander , want hy weet nie meer wie om te glo nie

- Ten slotte sê hy : “ as almal lieg , wat is dan die waarheid?”

13

14

WKOD: SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN / M' 2009

AFRIKAANS HUISTAAL / VRAESTEL 2 (0001.2)

• Die wewer en Diplomaat as verteenwoordigers van die leuen

- Hulle sien wat hulle sien , nie omdat hul dit werklik sien nie

- Hulle sien om ‘n bepaalde doel te bereik

- Hul motief is om die keiser te onttroon

- Wewer word later die Groen Tier

- ‘n Tipiese terroris

- Hy stel homself bekend as die nuwe Keiser van Ekwator. /25/

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!