03.05.2013 Views

26 April 2012 OUEROMSENDBRIEF NR. 14 van ... - Laerskool Tuine

26 April 2012 OUEROMSENDBRIEF NR. 14 van ... - Laerskool Tuine

26 April 2012 OUEROMSENDBRIEF NR. 14 van ... - Laerskool Tuine

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

4. SNOEPIE: Week: 2 tot 4 Mei

Woensdag:

Vienna en Chips R9,00

Donderdag:

Hoenderburgers R10

Vrydag:

Pasteie R8,00

5. ONBEKENDE DEPOSITO’S:

NB. NB. NB. Ouers gebruik asseblief die Familie Kode as verwysing.

Dit vergemaklik die allokering van die inbetalings.

A. Joubert S. De Kock

31-3-12 R1 000,00 Rugbytrui R400,00

LAN Pieterse (Ian) 1 AJ Jacobs Graad 6 Skool

2-4-2012 R1 700,00 2-4-2012 R600,00

Ouers wat gereeld en betyds hulle skoolgeld betaal sê ons dankie daarvoor. Indien u ’n

probleem ondervind, wil ek vir u vra om asseblief by die Finansiële kantoor reëlings te kom tref.

Die skool is afhanklik van elke finansiële inkomste.

6. DAMESTEE – SATERDAG 19 Mei 2012:

Ina Bonette (Kotze) gaan dié oggend ’n motiveringspraatjie hou oor die verskriklike dag in

Desember en haar lewe (Nylstroom), hoe sy verniel is deur Kotze, haar kind vermoor is en die

lewe daarna. Hou solank die datum oop indien u belangstel.

Waar: Hoërskool Tuine.

Koste: R100,00 per persoon wat tee en verversings insluit.

Tyd: 09:00 vir 09:30

Kontak: Juffrou Wilma 084 773 2325

7. BEROEP OP OUERS:

Ek doen ’n ernstige beroep op ouers (oumas en oupas) om asseblief nie voor skool of

gedurende skooltyd by die kinders op die stoepe of aantreeblok te staan nie. Geen oumas sal

toegelaat word om voor sluitingstyd by die klasse te wees nie. Dit ontwrig die onderrig en

dissipline van leerders indien u daar buite die klasse staan. Kom ons leer ons kinders om ook

selfstandig op te tree. Baie dankie dat u ook hiermee sal help.

8. LEERDERONDERSTEUNINGSKLASSE:

LOK klasse begin vanaf 2 tot 31Mei en duur vanaf 13:30 tot 14:20. Alhoewel net sekere leerders

uitgenooi is, is enige leerder welkom om die klasse by te woon. Daar word egter ’n vriendelike

versoek gerig dat leerders wat nie uitgenooi is nie en dalk iets nie verstaan van die werk nie,

eers by hul vakonderwyser/es sal aanklop vir hulp. ’n Spesifieke program word met uitgenooide

leerders gevolg en dit ontwrig die program as leerders wat nie uitgenooi is nie, net nou en dan

opdaag vir ekstra klasse.

Maandae Graad 4 Afrikaans Juffrou Annatjie de Jonge

Graad 6 Engels Juffrou Annalie Potgieter

Dinsdae Graad 4 Wiskunde Juffrou Nicolena v/d Linden

Graad 5 Afrikaans Juffrou Annatjie de Jonge

Woensdae Graad 5 + 6 Wiskunde Juffrou Nicolena v/d Linden

Graad 7 Afrikaans Juffrou Annatjie de Jonge

Donderdae Graad 4 + 5 Engels Juffrou Annalie Potgieter

Graad 6 Afrikaans Juffrou Annatjie de Jonge

Graad 7 Wiskunde Juffrou Nicolena v/d Linde

WISKUNDE LOK:

Let asseblief daarna op dat daar GEEN Wiskunde ekstraklasse sal plaasvind op Woensdag,

2 Mei 2012 asook op Dinsdag, 15 Mei 2012 nie, as gevolg van ander verpligtinge.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!