03.05.2013 Views

26 April 2012 OUEROMSENDBRIEF NR. 14 van ... - Laerskool Tuine

26 April 2012 OUEROMSENDBRIEF NR. 14 van ... - Laerskool Tuine

26 April 2012 OUEROMSENDBRIEF NR. 14 van ... - Laerskool Tuine

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

26 April 2012

OUEROMSENDBRIEF NR. 14 van 2012

Geagte Ouers en Voogde

1. UIT DIE HOOF SE KANTOOR:

1.1 Personalia:

Dit gaan baie goed met die personeel. Ons wens almal ’n aangename

langnaweek toe. Dié van u wat weggaan, ry en kom veilig terug.

Me. Thalitha Coetzee is nou met bevallingsverlof en ons verwelkom me. Dalien

Schuld wat in haar plek aflos. Juffrou Dalien ons hoop u aflostydperk hier by

Laerskool Tuine gaan baie gelukkig wees.

Ons neem ook afskeid van mnr. James Dikobe wie met pensioen gaan. James

ons gun jou ’n aangename, gesonde rustyd toe.

1.2 SKEURBRIEFIES:

Ouers ons doen ’n dringende beroep op u i.v.m. die skeurbriefies wat geteken en

terug besorg moet word op ’n gegewe tyd. Dit bemoeilik ons taak geweldig veral

as ons moet reël vir munisipale vervoer en ons het nie die korrekte totale ontvang

van leerders wat vervoer moet word nie.

Ons waardeer u samewerking in hierdie verband.

1.3 RUGBY EN NETBAL - 3 Mei:

Sterkte vir die Rugby- en Netbal liga wedstryde wat plaasvind op 3 Mei teen:

Laerskool Mayville Rugby Weg

Laerskool Akasia Netbal Weg

LW: RUGBY- EN NETBAL WEDSTRYDE:

Teen Laerskool Villieria en Theresapark.

Let asseblief daarop dat daar ’n verskuiwing plaasgevind het.

Wedstryd datum was: 17 Mei – het vervroeg na 15 Mei.

Teken dit asseblief so aan.

1.4 HOKKIE:

Die Universiteit van Tegnologie se hokkie klub onder leiding van me. Hannetjie

Cronje wil graag begin met Junior hokkie. Die afrigting sal plaasvind by Hoërskool

Tuine se velde en sal teen ’n bedrag van R10 per kind per oefening gedoen word.

Wedstryde sal plaasvind op Saterdae in die Derde Kwartaal. Enige navrae kan

gerig word aan: Me. Cronje, (012) 379-6879 of 083 3457 857.

2. VELDSKOOL – 8 tot 12 Oktober 2012:

U kan die Veldskool geld vir die Graad 6 leerders nou reeds begin afbetaal.

Die bedrag is R695 en sluit vervoer, verblyf en 3 etes per dag in.

Kampgelde moet voor of op 25 September 2012 betaal wees.

3. HAARREKKIES:

Die kleure om die rek is groen, wit en maroen. Die bestelling moet vergesel wees

met die R20.

GustavAdolfstraat Pretoria Tuine PRETORIA 0082

Posbus 48007 HERCULES 0030 Tel 012 3794406/012 3794407 Faks/Fax 012 3791949 E-Pos laerskooltuine@legalmart.co.za

Nie-winsgewende Organisasie Nr. 032-011-NPO Non ProfitOrganisation

4. SNOEPIE: Week: 2 tot 4 Mei

Woensdag:

Vienna en Chips R9,00

Donderdag:

Hoenderburgers R10

Vrydag:

Pasteie R8,00

5. ONBEKENDE DEPOSITO’S:

NB. NB. NB. Ouers gebruik asseblief die Familie Kode as verwysing.

Dit vergemaklik die allokering van die inbetalings.

A. Joubert S. De Kock

31-3-12 R1 000,00 Rugbytrui R400,00

LAN Pieterse (Ian) 1 AJ Jacobs Graad 6 Skool

2-4-2012 R1 700,00 2-4-2012 R600,00

Ouers wat gereeld en betyds hulle skoolgeld betaal sê ons dankie daarvoor. Indien u ’n

probleem ondervind, wil ek vir u vra om asseblief by die Finansiële kantoor reëlings te kom tref.

Die skool is afhanklik van elke finansiële inkomste.

6. DAMESTEE – SATERDAG 19 Mei 2012:

Ina Bonette (Kotze) gaan dié oggend ’n motiveringspraatjie hou oor die verskriklike dag in

Desember en haar lewe (Nylstroom), hoe sy verniel is deur Kotze, haar kind vermoor is en die

lewe daarna. Hou solank die datum oop indien u belangstel.

Waar: Hoërskool Tuine.

Koste: R100,00 per persoon wat tee en verversings insluit.

Tyd: 09:00 vir 09:30

Kontak: Juffrou Wilma 084 773 2325

7. BEROEP OP OUERS:

Ek doen ’n ernstige beroep op ouers (oumas en oupas) om asseblief nie voor skool of

gedurende skooltyd by die kinders op die stoepe of aantreeblok te staan nie. Geen oumas sal

toegelaat word om voor sluitingstyd by die klasse te wees nie. Dit ontwrig die onderrig en

dissipline van leerders indien u daar buite die klasse staan. Kom ons leer ons kinders om ook

selfstandig op te tree. Baie dankie dat u ook hiermee sal help.

8. LEERDERONDERSTEUNINGSKLASSE:

LOK klasse begin vanaf 2 tot 31Mei en duur vanaf 13:30 tot 14:20. Alhoewel net sekere leerders

uitgenooi is, is enige leerder welkom om die klasse by te woon. Daar word egter ’n vriendelike

versoek gerig dat leerders wat nie uitgenooi is nie en dalk iets nie verstaan van die werk nie,

eers by hul vakonderwyser/es sal aanklop vir hulp. ’n Spesifieke program word met uitgenooide

leerders gevolg en dit ontwrig die program as leerders wat nie uitgenooi is nie, net nou en dan

opdaag vir ekstra klasse.

Maandae Graad 4 Afrikaans Juffrou Annatjie de Jonge

Graad 6 Engels Juffrou Annalie Potgieter

Dinsdae Graad 4 Wiskunde Juffrou Nicolena v/d Linden

Graad 5 Afrikaans Juffrou Annatjie de Jonge

Woensdae Graad 5 + 6 Wiskunde Juffrou Nicolena v/d Linden

Graad 7 Afrikaans Juffrou Annatjie de Jonge

Donderdae Graad 4 + 5 Engels Juffrou Annalie Potgieter

Graad 6 Afrikaans Juffrou Annatjie de Jonge

Graad 7 Wiskunde Juffrou Nicolena v/d Linde

WISKUNDE LOK:

Let asseblief daarna op dat daar GEEN Wiskunde ekstraklasse sal plaasvind op Woensdag,

2 Mei 2012 asook op Dinsdag, 15 Mei 2012 nie, as gevolg van ander verpligtinge.

9. MEDIASENTRUM:

Die Mediasentrum is weer oop en leerders is welkom om uit te neem. Geen leerder mag egter ’n

mediaboek uitneem sonder ’n lapsak nie. U kan self een maak of ’n sak by die kantoor koop

teen R25. Die rede vir die sakke is dat boeke verniel en op die speelgrond lê na pouses en na

skool.

Groete

Ons was baie bevoorreg gewees om vir Elizabeth Wasserman by ons skool te ontvang wat die

bekende kinderboeke “Anna Atoom” en “Speurhond Willem” skryf. Die leerders het ’n brosjure

gekry van boeke wat hulle kan bestel. Juffrou Annatjie, van die Mediasentrum, sal boeke bestel

wat leerders wil koop by die uitgewers. Geen bestellings sal sonder die nodige geld geplaas

word nie.

MNR. W.J. STEYN

HOOF

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!