Regs klik hier - Peterjasie
Regs klik hier - Peterjasie
Regs klik hier - Peterjasie
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Boererate

• Neem Magnesium in (groen blaargroentes, Avo’s, pampoen, sonneblomsade,

melk, all bran, pasta ens.)

BLAASINFEKSIE (Sien ook Prostaatprobleme)

• Lennon se Balsem Kopiva of Haarlemensies of Bruindulsies vir mindere nier en

blaas probleme

• Drink 4 tot 5 glase water ’n dag

• 1 tl Heuning met 2 eetlepels kaneelpoeier in louwarm water soggens en saans

– dit vernietig kieme in die blaas.

• Suurlemoensap in louwarm water elke oggend en aand

• Smeer ongegeurde yogurt op branderige aangetaste deel

BLASE

• Smeer suurlemoen op

• Moet nie stukkend steek nie

BLOEDARMOEDE

• Eet Rooi voedselsoorte: Rooi appels, Tamaties, Pomelo’s, Waatlemoen

• Drink Lennon se Witdulsies – dit help ook met duiseligheid of Lennon se

Staaldruppels (yster) teen bloedarmoede

• Drink ysterpille of eet vleis, groen blaargroentes, eiers, bloubessies, olierige

vis, neute, lentils

• Eet baie vleis

BLOEDING

• Sit Lennon se staaldruppels op of suiker of peper of borrie op – antisepties

en stop die bloeding

• As dit aanhou bloei beteken dit die bloed stol nie – gaan Dr toe en kry

bloedtelling – moet 150-400 wees.

BLOEDDRUK

• Eet rou uie om dit laer te maak

BLOEDSOMLOOP – SWAK

• MOENIE ROOK NIE !

• Omega 9 kapsules

• Skrop jou hele lyf liggies met seep en suiker of sout om goeie sirkulasie aan

te help

• Drink Folic Acid tablette elke dag

• ½ tl rooipeper gemeng met ½ tl mostert in louwarm water 2-3 x per dag

• Duur pille – Vascafem (werk uitstekend)

• Drink knoffel om bloed te reinig

BLOEDKLONTE

• Eet swartpeper en mosterdsaad, borrie, naeltjies, rooirissies en gemmer

• HOU OP ROOK !

• Drink 'n bietjie kaneel in louwarm water - dit verdun bloed

BLOU KOLLE

file:///C|/Documents%20and%20Settings/user/My%20Documents/My%20Webs/peterjasie/boererate.html (5 of 33)2009/05/25 01:30:59 PM