dieretuine en natuurbewaring - IR at NRF
dieretuine en natuurbewaring - IR at NRF
dieretuine en natuurbewaring - IR at NRF
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

l.OON

NASIONALE DIERETUIN

VAN SUID-AFRI,KA

APRIL 1965 Nr. 4
LUIPERD

DIERETUINE EN NATUURBEWARING .::

Die simposium wat onlangs in Londen oor

dieretuine gehou is en oor wat hulle kan doen

om natuurbewaring te bevorder, is vir die

dieretuine ongetwyfeld een van die belangrikste

gebeurtenisse van die afgelope paar jare.

Die byeenkoms is deur die Internasionale Unie

vir Natuur- en Hulpbronnebewaring (I.U.C.N.),

die Internasionale Voelbeskermingsraad en die

Internasionale Unie van Dieretuindirekteure gereel.

Die doer van die byeenkoms was om dieretuinpersoneel,

natuurbewaarders, dierkundiges,

wildhandelaars en ander belanghebbendes byeen

te bring om die probleme van natuurbewaring

en die plek wat die dieretuin kan inneem

om verdwynende diersoorte te red, uitvoerig te

bespreek.

Die simposium is in vier afdelings ve rdee I

waarin die volgende onderwerpe toe behandel is:

*Hierdie IIrtikel word herdruk met die goedkeurlng van die

uitgewers van die publikasie "Animals".

CAROLINE JARVIS

"Die teling van verdwynende spesies in gevangenisskap";

"Invoer, uitvoer, vervoer en verkoop

van wildediere"; "Onderrig in natuurbewaring

deur dieretuine" en "Geldelike en morele

ondersteuning deur dieretuine vir natuurbewaring".

Die eerste vergadering is gehou met

die Hertog van Edinburg as voorsitter. In sy

verwelkomingstoespraak het hy die belangrikheid

van die byeenkoms beklemtoon en daarop

gewys dat 'n nuwe rigting ingeslaan word wat

sal verseker dat dieretuine die nodige erkenning

sal verkry vir die besondere rol wat hulle

by natuurbewaring toekom.

Een van die kernprobleme wat tydens die

simposium aandag geniet het en wat miskien

nou al oorbekend is, verdien egter om weereens

beklemtoon te word. Dit is naamlik dat

namate die wereld se mensebevolking toeneem,
ook die ekonomiese en tegnologiese eise wat

die mens aan sy omgewing stel besig is om te

groei. Woude verdwyn, vleie word drooggele,

groter oppervlaktes kom onder die ploeg, stede

en dorpe verrys, nuwe paaie word na vroeer

ontoeganklike landstreke gebou en terwyl sommige

woestyne herwin word deur besproeiing,

word nuwe woestyne deur die mens en sy vee

geskep. Op elke kontinent neem die omvang van

die veld wat die natuurlike tuiste van die wilde

diere is, meer en meer af. Dit is bekend dat

talle soorte diere slegs in In bepaalde habitat

kan voortbestaan en as dit sou vernietig word,

kan die diere nie voortleef nie. Dit geld veral

vir diersoorte 5005 die Koalabeer en die Reuse

Panda wat vir hul voortbestaan van groot hoeveelhede

van spesifieke kossoorte afhanklik is.

Daar is dikwels aangevoer dat die vernietiging

van die natuurlike leefruimte en die gevolglike

uitroeiing van die wildediere onvermydelik

begin word as die mens sy voortbestaan

wil verseker. Nogtans kan daar met die nodige

kennis en deeglike beplanning verhoed word

dat 'n dier se natuurlike habitat vernietig word

en daar behoort dan ook 'n middeweg gevind

te word wat die behoeftes van die mens met

die van die wildedier probeer versoen.

PtRE DAVID-TAKBOK

2

Natuurbewaring is buitendien in die mens se

eie belang. Ons weet vereers te min van ens

eie ontwikkeling, biologie en lewensfeer, en van

die wedersydse afhanklikheid van ekologiese

faktore 5005 woude, moerasgebiede, woestyne

en klimaat, om sommer voor die voet wildediere

op groot skaal te vernietig, sonder dat

ens vir onsself rekenskap gee oor al die moontlike

gevolge wat dit mag he.

Daar word ook aangevoer dat die uitsterf

van swak aangepaste spesies In deel uitmaak

van die evolusie-proses. Dit mag sekerlik in

sommige gevalle geld, maar daar moet tog tussen

werklike en slegs "skynbare" biologiese mislukkings

onderskei word. Eersgenoemdes sterf

uit omdat hulle in hul eie omgewing wanaangepas

is, om nie eens te praat van 'n omgewing

waar die mens ingemeng het nie. Laasgenoemdes

kan daarenteen baie goed in hulle eie

omgewing aangepas wees, maar is nie in staat

om vinnig genoeg 6f deur natuurlike seleksie 6f

deur wysiging van hulle woongewoontes by veranderde

omstandighede aan te pas nie, veral

by die soort lewensomstandighede wat die mens

vir hulle geskep het.

Die bewaarder verwag nie om die natuurlike

ontwikkeling te kan stuit nie - hy sal dit nie

eers probeer doen nie - maar hy sal steeds

poog om die vinnige tempo van uitwissing te

verminder deur die ander faktore wat daartoe

mag bydra, uit te skakel.

Wat het die onlangse simposium nou eintlik

bereik? Daar is darem al twee belangrike aanbevelings

gemaak wat, as hulle geimplimenteer

word, verreikende gevolge sowel vir dieretuine

as vir die natuurbewaringsbeweging sal he.

Die eerste van hierdie aanbevelings wat deur

William G. Conway namens die Amerikaanse

Dieretuin en Akwariumvereniging gedoen is,

pleit vir die stigting van In Internasionale Skakelorganisasie

van Dieretuine, diereversamelaars

en dierehandelaars onder die leiding van die

i.U.e.N. se Dieretuinskakelkomitee. Een van

die doelstellings van hierdie organisasie sal wees

om In stelsel te ontwerp waarvolgens skaars

diersoorte vir vertoning versprei sal word in

samewerking met die I.U.e.N. se Oorlewingsdienskomitee.

Hy sal ook nou saamwerk met

die Internasionale Natuurbeskermingsunie

( i.U.e.N.) en die betrokke lancle se regerings

wat die administrasie van hierdie skema betref.

Die tweede aanbeveling wat deur Kai Curry

Lindahl namens die I e.B.P. gedoen is, Ie klem

op die belangrikheid van doeltreffende beheer

van regeringswee oor die in- en uitvoer van

seldsame diere. Daar is ook aanbeveel dat ih

elke land In komitee van deskundiges aangestel

word, wat die owerhede kan adviseer en Iyste

van diersoorte ten opsigte waarvan hierdie beheermaatreels

toegepas moet word, kan opstel.
WITRENOSTERS

Afgesien van hierdie aanbevelings is talle

nuttige wenke aan die hand gedoen oor die

wyse waarop dieretuine by die bewaring van

diere kan help.

Daar word lankal besef dat een van die belangrikste

funksies wat 'n dieretuin kan vervul,

is om as "bank" vir skaars diersoorte op te

tree. Selfs wanneer 'n diersoort in sy eie natuurlike

omgewing beskerm word, is dit nie

altyd moontlik om hom volkome teen die gevolge

van by. politieke onluste of natuurrampe

soos siekte-epidemies en droogtes te beskerm

nie. Dit geld veral vir diersoorte soos die Javaanse

Renoster wat vandag maar slegs in 'n

baie klein gebied voorkom. I ndien daar egter

klein groepe teeldiere in uitgesoekte dieretuine

oor die hele wereld aangehou sou word, dan is

die voortbestaan van sulke diere verseker. Was

dit nie vir dieretuine en soortgelyke inrigtings

nie, sou diere soos die Pere David-takbok, die

Europese Wisent en die Przewalski-perd lankal

uitgesterf het. Die dieretuine moet dit as 'n

plig aanvaar om in samewerking met natuurbewaringsorganisasies

te help om ander skaars

diersoorte op dieselfde wyse te help bewaar

deur hulle teeldiere te "pool" en oor en weer

beskikbaar te stel.

Die geval van die Arabiese Gemsbok waarvan

daar volgens skatting minder as 200 diere in hul

Ie oorspronklike habitat nog leef,dieas 'n goeie

voorbeeld van hoe die "pool"-stelsel 'n seldsame

diersoort kan help red. Lesers van die

blad "Animals" sal onthou dat die drie Arabiese

Gemsbokke wat aan die Amerikaanse Fau-

3

nabeskermingsvereniging behoort, 'n koei van

die Londense Dieretuin, 'n koei van die Sjeik van

Kuwait se dieretuin en die vier diere van die

Rijad-dieretuin in Saudi-Arabie almal na die

Dieretuin van Phoenix in Arizona (V.S.A.) ge.

stuur is. Twee kalwers is reeds daar gebore,

en daar word gehoop dat wanneer die kudde

weer genoegsaam vermeerder het, die Arabiese

Gemsbok weer in sy oorspronklike omgewing

waar hy uitgesterf het, hervestig kan word soos

dit reeds met die Europese Wisent en die Hawarise

Gans gedoen is.

Baie dieretuine probeer vandag diersoorte

teel wat nog nooit voorheen in gevangenisskap

geteel het nie,en dit mag dalk in die toekoms

moontlik word om meeste van die diere wat op

die gevaarlys staan, in gevangenisskap aan te

teel. Die Baselse Dieretuin het byvoorbeeld daarin

geslaag om die soogdiersoorte wat suksesvol

teel met 25% te vermeerder sodat daar tans

driekwart van die soogdiersoorte wat tentoongestel

word, besig is om aan te teel. Daar is

op die simposium voorgestel dat die keuse van

geski kte seldsame diersoorte asook die kontrole

oor die aantal diere wat in die natuurlike habitat

gevang word om teelgroepe in dieretuine

te vorm en die verspreiding van die diere onder

die verskillende dieretuine onder die beoogde

Internasionale Vereniging behoort te resorteer.

Daar behoort ook 'n standaard handleiding opgestel

te word vir die dieretuine wat skaars

diere huisves en teel. Die diere wat op hierdie

wyse versprei word, moet dalk tot internasionale

eiendom verklaar word, aangesien sommige van
gespesialiseerde kennis van wilde diere juis

so'n belangrike bydrae kan lewer.

Dit is 'n probleem van internasionale afmetings

wat ook op wereldvlak aangepak sal moet

word. Slegs as almal wat hierby betrokke is,

BUITENGEWONE VRIENDE

TIER, LEEU EN JAGUAR

saamwerk, hulle kennis en hulpbronne met mekaar

deel, is daar enige hoop vir welslae. Die

simposium in Londen was maar net 'n begin,

maar verdere werk in die rigting wat aangedui

is, sal voorgesit moet word.

Hierdie groep diere wek altyd die belangslelling van die publiek en hulle wil graag meer weel van die diere. Hulle ,is saam

as 'n groep groolgemaak en was seclerldien nog nooil vanmekaar geskei nie. Dikwels word gevra: "maar baklei hulle dan

nie?" Die antwoord hierop is dal as hulle kos gegee word, word allyd voorsorg getref dat elkeen sy stuk vleis kry. Hierdie

groep diere saam in een hok hel selfs navrae uil Amerika onllok omdat dil algemeen beskou word as 'n seldsame groepering

van diere. (Foto: "The Star")

5
KEISER.PIKKEWYNE.

Die dieretuin het die afgelope tyd 'n hele

aantal diere ontvang. Aangesien heelparty van

hulle vir die eerste maal in hierdie dieretuin

vertoon word, sal dit dalk nodig wees ('m 'n

bietjie meer inligting oor hulle te ventrek.

Onder andere het die volgende nuwelinge aangekom:

Pikkewyne, Alpakas, Guanakos, Bergbokke,

Kolobusape, Sitatungas, Mandrils en

Witneusaoe.

Die Guanako - Lama glama huanacus -

kom uit Suid-Amerika en word in die Andesgebergte

vanaf Ekuador tot by die Sierra del

Fuego en op die vlaktes van Patagonie aangetref.

Hulle wei in troppe saam. Guanakos word

om hulle vleis en vel gejag.

Die Alpaka - Lama pacos - is die makgemaakte

vorm van die Guanako. Die diere het

langer hare met wisselende kleure van wit tot

swart. In Suid-Amerika word hulle veral aangehou

om hulle wol wat gereeld afgeskeer word

vir verwerking in weefstowwe.

Die Bergbok - Capra ibex - kom oorspronklik

uit die Alpe. Hy is 'n goeie bergklimmer en

sy opvallende kenmerk is sy horings wat tot

44 duim lank word.

Kolobus-ape - Colobus abyssinicus - is

baie rats en kom in die tropiese woude van

NUWELINGE

6

Sentraal-Afrika voor. Hulle het lang hare en

kort arms. Dit wit hare, wat soos 'n mantel

van die skouers na agter strek, en die lang wit

stert gee aan die diere 'n besondere voorkoms.

Hierdie ape is besonder skaars omdat die inwoners

van daardie streek die sterte en langhaar-gedeelte

van die vel as versierings gebruik.

Hierdie diere vreet blare, takkies en groen vrugteo

Kolobus-ape word nou vir die eerste keer in

hierdie dieretuin vertoon. Die naam "Colobus"

word teruggevoer na die Griekse woord vir "gebreklike

duim".

DIE PI,KKEWYNE:

Om die pikkewyne in die dieretuin te kan

vertoon, moes daar 'n spesiale vertoonhuis vir

hulle gebou word. Hierdie vertoonhuis is spesiaal

toegerus met 'n verkoelingstelsel om die

temperatuur so laag as 6 grade C. te hou (ongeveer

43 grade F.). Die soorte wat hier vertoon

word is die Keiserpikkewyn - Aptenodytes

forsteri - die grootste van aile pikkewynsoorte.

Die Koningspikkewyn - Aptenodytes

patagonicus - en Donkiepikkewyn - Pygocelis

papua. Die pikkewyne word deurgaans met

vars vis gevoed wat van die kusstede na · die

dieretuin gestuur moet word.
GUANAKOS -NUWELINGE

'N SONDERLINGE KLEINSPAN SKERPIOEN MET KLEINT JIES

8
In Toet-Ankh-Amoen se grafkelder is byvoorbeeld

'n houtbeeld in lewensgrootte en 'n klipbeeldhouwerk

van die jagluiperd gevind.

In Indie word daar vandag nog van jagluiperds

vir die jag van herte gebruik gemaak,

maar in Indie sowel as in Arabie het hulle feitlik

uitgesterf. Dit wil voorkom asof die jagluiperd

in die ou Egipte as gewilde troeteldier

aangehou is.

In die tye van die Romeine was jagluiperds

algemeen aan die Hof van die Keiser en in segeoptogte

te sien. Koning Husingh van Persie het

in die Sewende eeu na Christus, jagluiperds

afgerig vir jag en hoofmanne van Mongolie

het talle van hulle op jagtogte saamgeneem.

Die jagluiperd se spoed stel hom in staat

om die vlugvoetigste antelope en gaselle in te

haal. Hy is vaartbelynd en vang sy prooi in

volle vaart.

Die presiese spoed van die jagluiperd het al

'n algemene onderwerp van meningsverskil ge-

DIE SKRYWER MET EEN VAN SY JAGLUIPERDS

10

word. Die versigtiges stel die spoed waartoe 'n

jagluiperd in staat is op 45 m.p.u. (Ek het self

by my 4 maande-oue welpie so'n spoed aangeteken).

Ander persone, met inbegrip van myself,

stel die spoed nog 50% hoer!

In my boek "Gara-Yaka", die verhaal van 'n

jagluiperd, beskryf ek 'n insident waar 'n trop

van vyf jagluiperds my motor in die veld jaag.

Weens die onvoorspelbaarheid van die paaie

kon ek nie 60 m.p.u. oorskry nie. Die hele groep

het met gemak by die motor gebly en hulle

het nog nie voluit genael nie.

Volgens 'n berig oor 'n toets wat onlangs

in Florida, V.S.A. uitgevoer is om die ware

spoed van 'n jagluiperd te bepaal is daar 70

m.p.u. binne 'n tydsverloop van 2 sekondes

van die beginposisie aangeteken ("Animal

Life" ).

'n Belangrike faktor is natuurlik die fiksheid

van 'n dier net soos in die geval van atlete en

resiesperde, maar ek voel oortuig dat 'n fiks,

( Foto : I ndependent Studios)
honger en wilde jagluiperd die spoed van genoemde

dier sal oorskry as dit in die natuurlike

omgewing getoets moes word.

Dit word vandag as 'n feit aanvaar dat die

jagluiperd 'n verdwynende diersoort is. Ten

spyte van beskermingsmaatreels word daar met

die pels, wat van R50 tot R80 werd is, vryelik

gesmous. Ek volg die goeie voorbeeld van

dr. Bernhard Grzimek deur 'n beroep op die

dames te doen om tog nooit weer 'n jagluiperdjas

te dra nie want dit mag help om die dier

te red.

Hulle jagtyd is vroeg in die more of teen

sonsondergang. Gedurende die warm tye van

die dag Ie hulle in die skadu van bosse en groot

bome, waarin hulle klouter om te ontlas.

Die dragtigheidsduur is ongeveer drie maande,

84 tot 92 dae. Geboortes vind plaas tussen

Maart en Augustus; met die hoogste frekwensie

van geboortes in Julie in 'n verhouding van 2: 1

wyfies tot mannetjies. Die welpies word in natuurlike

leplekke van digte bosse en gras of

rotsagtige holtes gebore. Die werpselgrootte

wissel tussen twee en vier en in seldsame gevalle

vyf. Hulle drink aan die moeder vir agt

weke waarna hulle vleis wat deur die ouers

fyngekou en uitgespoeg word, vreet. Tot die

ouderdom van ses maande en meer is die naels

ten volle intrekbaar en die wei pies kan 'n boom

net soos 'n kat klim. Daarna sprei die naels uit,

verstyf die kloue en die skerp punte slyt af.

Behalwe vir die kenmerkende "traanspoor" wat

aan hulle gesig 'n voorkoms van weemoedigheid

verleen, is die jagluiperd se stert ook besonders.

Alhoewel dit rond is, is die hare aan

die bo- en onder kant langer, wat die stert 'n

ovaalvormige voorkoms gee. Wanneer die dier

DAMA·TAKBOKKE IN 'N NUWE KAMP.

storm word die sterthare uitgestoot en dien as

stuur om te draai en wanneer hy skielik wil

stop, dan word die stert opgekrul.

Die jagluiperd maak grom-, spino, blaas-,

"tjirp"- en fluitgeluide. Hulle skreeu van woede

of angs. Hulle is goedgeaard, betroubaar en

val nie die mens aan nie, tensy hulle verwond

word of in 'n hoek gedryf word, of wanneer

hulle hul kleintjies beskerm. In die natuur is

hulle heeltemal sku vir die mens. Omdat hulle

maklik getem word, is hulle feitlik net so mak

en aanhanklik soos 'n kat of hondo Juis daarom

is hulle gesogte troeteldiere en ek weet van nie

minder nie as 30 in verskillende dele van die

wereld wat hiervoor aangehou word.

Navrae by dieretuine oor die getalsterkte van

die jagluiperd het 'n baie swak beeld geskep,

slegs enkele getalle van twee of drie in Suid

Afrika en oorsee. Omdat die jagluiperd seide in

gevangenisskap teel en daar na versigtige skatting,

ongeveer 500 van hulle suid van die ewenaar

voorkom, blyk dit asof hierdie diere ook

gaan uitsterf want sy voortbestaan word gedurig

bedreig deur strikval en. spies.

Die witrenoster is van uitwissing gered; laat

ons dus ook iets doen vir die jagluiperd. Streng

beskerm ingsmaatreels moet get ref word as die

dier vir die nageslag behoue moet bly. 'n Eie

reservaat moet in die lewe geroep word, waarin

hierdie diere geplaas kan word want hulle

verlang 'n natuurlike en rustige omgewing, en

noukeurige aandag. Uit hierdie reservaat kan

dieretuine en wildparke oor die wereld weer

met jagluiperds aangevul word. Tensy daar nie

grond vir hierdie doel beskikbaar gestel word,

en fondse ingesamel word nie, sal alles slegs

'n papierdroom bly.
SEELEEUS IN HUL NUWE DAM BY DIE PIKKEWYNHUIS.

NUWE ONTWIKKELINGE

12
BESONDERHEDE OOR DIERKUNDIGE VERENIGING

LIDMAATSKAP EN LEDEGELDE

Led 6' van die publiek kan by die Vereniging aansluit as:

(a) Weldoeners - R100

(b) Lewenslange Lede - R20.00

(c) Gesinslede - R4.00 per jaar

(d) Junior Lede (persone onder 18 jaar) - R1.00 per jaar.

Vir die nodige aansoekvorms skryf aan: Die Direkteur, Nasionale

Dieretuin van Suid-Afrika, Posbus 754, Pretoria.

VOORREGTE VAN LEDE

(a) Vrye toegang: Daar is geen beperking op die aantal besoeke wat

afgele word nie, maar die lidmaatskapkaart moet by elke besoek

getoon word.

( b) Gratis eksemplare van ons tydskrif, ZOOn.

(c) 'n Gratis gidsboek aan nuwe lede.

(d) 'n Gratis retoerrit op die "Laurie Ham-Ekspres" na die nuwe uitbreiding

noord van die Apiesrivier by elke besoek aan die dieretuin.

In die geval van weldoeners, lewenslange lede 6n gesinslede

deel lede van die gesin hierdie voorreg.

DANKBETUIGINGS

Die firma Quix-Products het goedgunstiglik aangebied om die koste van

die vervaardiging van drukkersblokke te dra.

Ons is veel dank verskuldig aan lede van die Dierkundige Vereniging

wat deur hulle aktiewe ondersteuning hierdie uitgawe van ons kwartaalblad

moontlik gemaak het.
Grant 9222

SI