03.05.2013 Views

dieretuine en natuurbewaring - IR at NRF

dieretuine en natuurbewaring - IR at NRF

dieretuine en natuurbewaring - IR at NRF

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

KEISER.PIKKEWYNE.

Die dieretuin het die afgelope tyd 'n hele

aantal diere ontvang. Aangesien heelparty van

hulle vir die eerste maal in hierdie dieretuin

vertoon word, sal dit dalk nodig wees ('m 'n

bietjie meer inligting oor hulle te ventrek.

Onder andere het die volgende nuwelinge aangekom:

Pikkewyne, Alpakas, Guanakos, Bergbokke,

Kolobusape, Sitatungas, Mandrils en

Witneusaoe.

Die Guanako - Lama glama huanacus -

kom uit Suid-Amerika en word in die Andesgebergte

vanaf Ekuador tot by die Sierra del

Fuego en op die vlaktes van Patagonie aangetref.

Hulle wei in troppe saam. Guanakos word

om hulle vleis en vel gejag.

Die Alpaka - Lama pacos - is die makgemaakte

vorm van die Guanako. Die diere het

langer hare met wisselende kleure van wit tot

swart. In Suid-Amerika word hulle veral aangehou

om hulle wol wat gereeld afgeskeer word

vir verwerking in weefstowwe.

Die Bergbok - Capra ibex - kom oorspronklik

uit die Alpe. Hy is 'n goeie bergklimmer en

sy opvallende kenmerk is sy horings wat tot

44 duim lank word.

Kolobus-ape - Colobus abyssinicus - is

baie rats en kom in die tropiese woude van

NUWELINGE

6

Sentraal-Afrika voor. Hulle het lang hare en

kort arms. Dit wit hare, wat soos 'n mantel

van die skouers na agter strek, en die lang wit

stert gee aan die diere 'n besondere voorkoms.

Hierdie ape is besonder skaars omdat die inwoners

van daardie streek die sterte en langhaar-gedeelte

van die vel as versierings gebruik.

Hierdie diere vreet blare, takkies en groen vrugteo

Kolobus-ape word nou vir die eerste keer in

hierdie dieretuin vertoon. Die naam "Colobus"

word teruggevoer na die Griekse woord vir "gebreklike

duim".

DIE PI,KKEWYNE:

Om die pikkewyne in die dieretuin te kan

vertoon, moes daar 'n spesiale vertoonhuis vir

hulle gebou word. Hierdie vertoonhuis is spesiaal

toegerus met 'n verkoelingstelsel om die

temperatuur so laag as 6 grade C. te hou (ongeveer

43 grade F.). Die soorte wat hier vertoon

word is die Keiserpikkewyn - Aptenodytes

forsteri - die grootste van aile pikkewynsoorte.

Die Koningspikkewyn - Aptenodytes

patagonicus - en Donkiepikkewyn - Pygocelis

papua. Die pikkewyne word deurgaans met

vars vis gevoed wat van die kusstede na · die

dieretuin gestuur moet word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!