03.05.2013 Views

Kortkursus in Swart en Wit fotografie en Digitale ... - Forrest Photo

Kortkursus in Swart en Wit fotografie en Digitale ... - Forrest Photo

Kortkursus in Swart en Wit fotografie en Digitale ... - Forrest Photo

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

A ian forrest

MTech (Photography) BSc (THED)

PROFESSIONAL WEDDING, STUDIO & PORTRAIT PHOTOGRAPHY

43 Slater Street Kilnerpark 0186

Phone: 082 372 9797 / (012) 333 9070 / Fax (012) 333 5130

e-mail: ian@forrestphoto.co.za web site: www.forrestphoto.co.za

Kortkursus in Swart en Wit fotografie en Digitale

fotografie

Inleiding

Die doel van die kursus is om aan die beginner ’n deeglike agtergrond in die basiese beginsels te gee hoe om swart en wit

films te ontwikkel en afdrukke te kan maak. Alle apparaat en chemikalieë benodig in die donkerkamer sal verskaf word.

Onderwerpe oor die werking van die 35 mm enkellens refleks kamera, hoe liglesings geneem word, wat is ’n f stop, die

ligsensitiwiteit van ’n film, word onder andere bespreek. Al hierdie interasante aspekte asook die tegniese kennis wat

nodig is om in ’n donkerkamer te kan werk word op ’n maklike en eenvoudige manier aan jou oorgrdra. Met hierdie

kennis as agtergrond kan die wêreld van Digitale Fotografie met entoesiasme aangepak word.

Onderwerpe soos portret studies in die ateljee, landskappe, argitektuur, aksies, nagfotografie en onderwerpe wat jy meer

oor wil weet word behandel. Aan die einde van die derde klas vertrek ons almal af na die Mahaikamp (geleë in die

Drakensberge van die Royal Natal Nasionale Park), verby die Sterfonteindam en Little Switzerland naby Harrismith waar

ons eerste naweek prakties in landskap fotografie gedoen word.

Die kursus word aangebied by Slaterstraat 43 Kilnerpark wat oor tien weke sal strek. Die koste per persoon is R4600 wat

betaalbaar is voor die kursus.

Week 1:

Benodigdhede vir die kursus.

Werking van die basiese 35 mm enkellens refleks digitale kamera. ELR kameras is op bl.(12-13, 18-23) in

Manual of Photography van John Hedgecoe. (MOP)

Optiese beginsels:

i. Sluitersnelhede, bl.( 92-109) in MOP van John Hedgecoe.

ii. Lensopeninge, bl. (76-77) in MOP van John Hedgecoe.

Ligmeters: (Drie tipes van ligmetings)

Weerkaatsende ligmeters. Deur-die-lens meter lesing, genoem DDL.

a. Middelkol gemiddelde meterlesing, bl. 78 in MOP.

b. Kolmeterlesing, bl. 78 im MOP.

c. Matrysmeterlesing, bl. 78 in MOP.

Insidentmeterlesings. Word in ateljees en kleurfilm gebruik, bl. 79 in MOP.

iii. Ligsensitiwiteit (ISO) van ’n film en CCD (elektroniese film), bl.(112-113) in MOP.

iv. Diepte van veld, bl.(86-91,200-203) in MOP. Selektiewe fokuseering, bl. (91,201) in MOP.

1

Taak 1:

i. Lees bl. (360/1) in MOP, hoe om ’n Swart & Wit film te ontwikkel.

ii. Lees bl.( 272/3) in MOP, hoe om portretstudies in die buitelug te neem.

iii. Neem ’n reeks foto’s van net een onderwerp in die sonlig en skaduwee met jou digitale kamera wat op

elk van die volgende “white balance” verstellings gestel is:

a. Auto, b. Incadescent (Gloeilampie), c. Fluorescent, d. Direct Sunlight, e. Flash, f. Cloudy, g. Shade, h.

Choose Color Temperature, en i. White Balance Preset.

Druk elke foto af op gewone skryf papier met jou drukker by die huis en bring dit na die volgende klas toe vir

bespreking.

iv. Fotografeer VIER foto’s om diepte van veld te illustreer soos in die klas bespreek. Druk VIER x A5 kleur

afdrukke af. (Hierdie is twee tegniese take wat jy baie seker moet wees jy goed

verstaan en kan toepas.)

Week 2:

Prakties: Neem ’n reeks foto’s van ’n blanke person met ’n swart & wit film:

a. Gedeeltelik teen die son.

Wanneer gedeeltelik teen die son geneem word, moet die lens van jou kamera verkieslik in die skaduwee

wees. Sou lig op die kameralens val word die skerpte op die afdruk beïnvloed. Ongewensde ligkolle kom dan

ook soms voor aan die kante van die afdruk. Plaas die persoon op ’n stoeltjie met sy/haar rug gedeeltelik na

die son toe. Verkry ’n vertikale kop en skouer beeld van die persoon in die kamera se beeldsoeker. Neem ’n

liglesing van die person se gesig en neem die eerste foto. Sê die lesing is 1/125; f16. Neem nog drie foto’s

van die persoon, maar maak elke keer net een stop oop wat beteken jy gee met elke beligting EEN stop meer

lig. i. 1/125; f16

ii. 1/125; f11 (EEN stop meer lig)

iii. 1/125; f8 (TWEE stops meer lig)

iv. 1/125; f5,6 (DRIE stops meer lig)

b. Teen die son

Herhaal dieselfde prosedure soos gedeeltelik teen die son, maar begin met TWEE stops meer.

i. 1/125; f8

ii. 1/125; f5,6

iii. 1/125; f4

iv. 1/125; f2,8

Gebruik die laaste vier beligtings vir eie keuse.

Kamera formate:

i. 35 mm formaat kamera, (bl. 12-23) in MOP.

ii. Medium formaat kamera, (bl. 24-25) in MOP.

iii. Spesiale tipe kamera, (bl. 26-35) in MOP

Standaard- en spesiale kamera lense, (bl. 38-61) in MOP

Wat is die sonesisteem? Hoe word die sonesisteem effektief en korrek gebruik?

Aanmaak van chemikalieë vir die ontwikkeling van S/W films.

Hoe om ’n S/W film te ontwikkel.

Hoe om korrek beligte-, oorbeligte-, en onderbeligte negatiewe te identifiseer.

Taak 2:

i. Lees (bl. 362-369), hoe om ’n swart-en-wit afdruk te maak in MOP.

ii. Voltooi iii. en iv van Taak 1 indien dit nog nie klaar is nie.

Week 3:

Prakties: Neem ’n reeks van ses portretstudies, kop en skouer, halflyf, driekwartlyf, en vollengte in oop skadu.

Die laaste ses beligtings kan as vrye keuse gebruik word.

Druk TWEE A5 S/W afdrukke af uit klas 2&3 se prakties se opdrag van jou portretstudies.

Aanmaak van chemikalieë vir S/W afdrukke.

Hoe om afdrukke te maak.

Spesiale donkerkamer tegnieke en effekte: i. Inbrand tegniek, ii. Afskermings tegniek.

2

Taak 3:

i. Lees bl. (62-63,121) in MOP oor gebruik van S/W filters wanneer landskappe afgeneem word.

ii. Lees bl. (146-153) in MOP, hoe om lig reg te gebruik met die neem van landskappe in die vroeë

oggend, in die middel van die oggend en in die middel van die middag, presies 12 uur die middag en

laat agtermiddag.

iii. Lees jou handleiding van jou 35 mm ELR digitale kamera volledig deur. (Ek weet jy het dit nog nie

gedoen nie.)

iv. Lees bl. (162-165) in MOP hoe om die “rigting van lig” te interpreteer wanneer portretstudies buite

gedoen word.

Week 4:

Bring jou laptop saam klas toe.

Taak

Werking van filters in S/W fotografie. Hoekom moet filterfaktore gebruik word met die

gebruik van filters met die neem van swart & wit foto’s. Geel-, groen-, oranje- en rooifilters word

bespreek.

Hoe om landskappe af te neem deur gebruik te maak van filters. Voorbeelde van landskappe deur Ansel

Adams en my persoonlike portfolio sal geïllustreer word.

Definisies:

Die geheuekaart is die plek waar beelde gestoor word nadat die foto geneem is. Dit is ’n los “skyfie” wat

in die kamera gebêre word. Grootte van geheuekaarte word gegee in mega bits, bv. 512 Mb of 2 Gb.

CCD (Charged Couple Device) of CMOS (Complementary metal-oxide semiconductor) dit is die

elektroniese film, die plek waar die beelde geregistreer word wanneer die foto geneem word. Dit word

ook die sensor genoem wat die beelde omskakel na elektroniese eens en nulle.

Pieksel: ’n Pieksel is ’n ligsensitiewe sel (fotodiode) in ’n digitale kamera se beeld sensor wat die

helderheid van die lig meet.

LCD (Liquid Christal Display). Dit is die venster agter op die kamera waar die beeld van die foto verskyn

sodra die foto geneem is.

Bit diepte: Rekenaars registreer inligting in binêre vorm in kombinasies van die syfers een (1) en nul (0).

’n Bit is die kleinste eenheid van informasie bestaande uit of ’n een of ’n nul. Dit kan net twee

moontlikhede voorstel – swart of wit, aan of af. ’n Byte is ’n reeks wat deur 2 8 (256) moontlikhede

voorgestel word, soos swart en wit en 254 verskillende skakerings van grys.

Bit: Kleinste eenheid van digitale informasie. Byte: 8 bits.

File formate: JPEG (Joint Photographic Experts Group); TIFF (Tagged Image File Format); RAW (Is nie ’n

afkorting nie maar letterlik beteken “raw” ongeproseseerd.)

Die werking die ELR Digitale kamera.

i. Betekenis van P (Program), M (Manual), S (Shutter priority), en A (Apeture priority).

ii. White Balance.

iii. ISO. (ligsensitiwiteit van “elektroniese film”); International Standard Organisation

iv. QUAL. (Afneem kwaliteit); JPEG of RAW.

v. Ligmeters: Spot, Matriks en Centre Spot.

vi. Betekenis van S, CL, CH, Self Timer & Mirror up. (Shooting Mode)

vii. Fokus Punte.

(Hierdie taak sal by die Drakenberge gedoen word in Kleur en in Swart en

Wit fotografie)

i. Kies ’n spesefieke landskap en neem dit af gedurende die volgende tye van die dag.

a. Vroegoggend, d.i. net na sonopkoms.

b. Laat middag, met sonsondergang. Onthou om die regte filter te gebruik.

3

ii. Neem’n landskap af met ’n dramatise gevoel. Soek elemente soos wit wolke, berge, water en bome.

Gebruik of ’n groen- of ’n rooifilter.

iii. Neem ’n landskap met net een hoof onderwerp, soos ’n boompie of ’n kronkelende stroompie water

of ’n eensame huisie.

Onthou om ’n lae sluiterspoed te gebuik met bewegende water. Dit gee ’n sagte gevoel en lyk somtyds

soos wol.

Prakties in die Drakensberge: 26-28 November 2010. Landskappe word in en om die Mahai kamp in die

Royal Natal Nasionale Park geneem.

Prakties: Druk DRIE A5 S/W afdrukke van jou landskappe af in die donkerkamer en monteer op swart

karton.

Druk VIER A5 Kleurafdrukke af van jou landskappe en monteer op swart karton.

Taak 4:

Neem VIER foto’s in elk van programme (P, M, S & A) met jou digitale kamera.

Stel jou kamera se ligmeter verstelling op die “matriks”.

Program: Hier doen die kamera letterlik alles vir jou. Jy druk net die knoppie en die kamera doen

die res vir jou. Neem jou foto’s in die son en in die skadu.

Manual: Hier is jy self in beheer. Jy kies die sluiterspoed en f stop self afhangende wat die ligmeter

sê. Neem jou foto’s in die son en in die skadu.

Shutter: Hierdie program kies jy wanneer jy bewegende voorwerpe se beweging wil vries, met ander

woorde jy wil die prentjie skerp hê en nie uit fokus nie. Kies die volgende sluitersnelhede: 1/250 en 2

sek en neem jou foto in die son en die skadu.

Aperture: Hierdie program kies jy wanneer diepte van veld vir jou belangrik is, dws die hele prentjie

moet in fokus wees of net ’n gedeelte van die foto. Kies die volgende lensopeninge: f22 en f4 en

neem jou foto in die son en die skadu. Druk al jou foto’s op Jumbo grootte af.

(Hierdie is ’n tegniese taak wat jy absoluut seker moet wees jy verstaan

die konsep en weet hoe om dit toe te pas.)

Week 5:

Basiese inleiding hoe om Photoshop CS3 Extended te gebruik in die verwerking van

jou afdrukke.

i. Standardiseering van jou rekenaar se skerm mbv die Spyder3.

ii. Hoe om jou geheukaart se foto’s oor te laai op jou rekenaar.

iii. Basiese bewerkings van hoe om jou foto’s te redigeer:

a. Auto Contrast, b. Auto Levels, c. Sharpening.

Prakties:

Selekteer ’n paar kleur foto’s wat jy geneem het met jou digitale kamera en oefen in klastyd

die drie basiese bewerkings in Photoshop op jou laptop. Druk enige DRIE A5 Kleur afdrukke

af wat jy in die klas geredigeer het en monteer op swart karton.

Taak 5:

i. Fotografeer DRIE verskillende letters van die alfabet soos dit in die natuur voorkom en DRIE

verskillende syfers soos dit in die natuur voorkom. Druk SES A5 Kleurfoto’s gemonteer op swart karton.

ii. Neem ’n kop en skouer foto van jou hond of kat. Druk EEN A5 Kleurfoto af en monteer op swart

karton.

iii. Fotografeer die interieur van jou sitkamer, eetkamer en die kombuis. Kyk watter ligbron verlig die

toneel en stel daarvolgens die “White Balance” op jou kamera. Met jou kamera op ’n driepoot, stel die

kamera op “Manual” en neem ’n reeks van DRIE A5 Kleurfoto’s gemonteer op swart karton. Redigeer

jou foto’s self by die huis op jou laptop.

iv. Lees bl. (168-175, 272/3) in MOP, om portretstudies in die buitelug te neem met weerkaatser en

flitslig.

4

Week 6:

Prakties:

Basiese beginsels om potretstudies in die buitelug te fotografeer met die gebruik van:

a. Weerkaatsers, b. Flitslig: i. In direkte sonlig, ii. In die skadu.

Beginsels om portretstudies en groepfoto’s binnenshuis te fotografeer mbv “Bounce

Flash”.

Gevorderde tegnieke in Photoshop:

i. Clone tegniek, ii. Gaussian Blur, iii. Vignette, iv. Sepia, v. S/W

Selekteer ’n paar kleur foto’s wat jy geneem het met jou digitale kamera en oefen in klastyd

die vyf basiese bewerkings in Photoshop op jou laptop. Druk enige DRIE A5 Kleur afdrukke af

wat jy in die klas geredigeer het en monteer op swart karton.

Taak 6:

i. Fotografeer TWEE A5 Kleurfoto’s van interessante portretstudies in die buitelug, vroeg oggend of laat

middag deur gebruik te maak van ’n weerkaatser. Hierdie tyd van die dag is die lig baie sag en baie

kleurvol. Wees baie kreatief in jou denke en doen jou beplanning vroegtydig. Maak seker dat die regte

“white balance” vir sonlig in die kamera gestel is Wanneer teen die son geneem word, moet die lens van

jou kamera verkieslik in die skaduwee wees om ongewensde ligkolle aan die kante van die beeld te

vermy. Probeer om goeie moduleering te kry deur lig en skadu in die gesig te kry. Kyk gerus in tydskrifte

hoe ander fotograwe hulle portretstudies gedurende hierdie tyd geneem het.

ii. Fotografeer EEN A5 Kleurfoto van ’n person wat met sy rug na die son toe staan, dws neem die foto

in die son in met ’n flitslig wat die skadukant van die person se gesig invul. In hierdie geval is die son

soms baie skerp, dan kan die flitslig op volsterkte gebruik word. Sou dit laat middag of vroeg oggend

wees, dan moet die vulflits se sterkte heelwat laer gestel word om net genoeg vullig te gee.

Neem ook EEN A5 Kleurfoto van ’n person wat in vol skaduwee staan.

iii. Fotografeer EEN A5 Kleurfoto’s van ’n persoon wat by ’n oop venster staan binnenshuis. Onthou

om ’n driepoot te gebruik want die beligting sal waarskynlik baie laag wees. Gebruik ’n weerkaatser aan

die skadu kant om so meer detail te gee.

Fotografeer EEN A5 Kleurfoto van ’n groep mense binnenshuis met “Bounce Flash”.

iv Fotografeer ’n enkel blom in jou tuin deur so naby as moontlik in te zoom. Probeer om die blom so te

neem dat die lig van agteraf inval om kleur tekstuur en detail te beklemtoon. Druk EEN A5 Kleurfoto van

die enkel blom af.

v. Lees bl. (156/9)in MOP oor landskap fotografie.

vi. Kyk op die webwerf: www.thedigitalphotographyconnection.com hoe om HDR (High Dinamic

Range) landskappe te fotografeer en te redigeer. Die video op hierdie webwerf is gratis.

Week 7:

Beginsels om landskapfoto’s te fotografeer mbv die HDR tegniek:

i. Voorbeelde van my persoonlike portfolio sal geïllustreer word.

ii. Hoe om HDR (High Dinamic Range) landskappe te fotografeer en te verwerk op die rekenaar.

iii. Hoe om panoramiese landskappe af te neem.

Gevorderde tegnieke in Photoshop:

i. Hoe om kleur in S/W afdrukke in te bring, ii. Hoe om tande wit te maak, iii. Oor en onder beligte

foto’s te herstel, iv. Inbrand en terughou van lig (Burn & Dodge), v. Hoe om “donker” en “ligte”

dele in ’n foto te herstel.

Taak 7:

i. Fotografeer TWEE A5 Kleurfoto’s van ’n landskap met ’n dramatise gevoel deur die HDR tegniek te

gebruik.

ii. Fotografeer TWEE A5 Kleurfoto’s van ’n landskap wat op die rekenaar verander word na ’n

panoramiese landskap. Die foto’s moet omtent 30% oorvleul om die rekenaar program wat die

prentjies aanmekaar heg genoeg ruimte te gee.

5

iii. Skep jou eie stillewe by die huis en neem ’n paar foto’s met en sonder ’n flits. Druk EEN A5 Kleurfoto

van jou stillewe af.

iv. Lees bl. (189-191 & 286-291) in MOP hoe om binne- en buitehuis af te neem.

v. Lees bl. (288-289) in MOP oor abstakte argitektuur.

Week 8:

Beginsels en norme van hoe om argitetuur te fotografeer.

i. Besigtiging van die gebou, vroeg oggend, middag, laat middag en vroeë skemer.

ii. Hoe om oordrewe perspektief te fotografeer met wyehoek lense.

iii. Voorbeelde van my eie portfolio sal gewys word van kerk- en algemene argitektuur.

iv. Opstel van die ateljee – hoe werk ligverhoudings in die ateljee.

Taak 8:

i. Neem ’n foto van ’n kerkgebou gedurende die drie tye van die dag, 08h00, 12h00, en 17h00. Kies ’n

klein kerkie wat nie te hoog is nie. Druk EEN A5 Kleurfoto van jou beste keuse af.

ii. Neem ’n foto wat tekstuur en detail van ’n gebou illustreer. Probeer om dit interessant te maak, bv.

die deuringang van ’n kerkgebou of die vertoonvenster van ’n winkel. Sien bl 190/1 in MOP as

voorbeelde. Druk EEN A5 Kleurfoto af.

iii. Neem ’n treffende foto wat abstakte argitektuur illustreer. Druk EEN A5 Kleurfoto af

iv. Neem ’n foto van hande af wat die volgende emosies uitbeeld:

a. Woede, b. Sagtheid, c. Spanning, d. Gebed.

Druk EEN A5 kleurfoto af wat elke emosie uitbeeld. Totaal van VIER Kleurfoto’s.

v. Oordrewe perspektief in argitektuur kom sterk te vore met die gebruik van wyehoek-en ultra

wyehoeklense. ’n Voorbeeld van ’n wyehoeklens is Nikon 24mm f2.8 of Sigma 35 mm f2,8. ’n Ultra

wyehoekzoomlens sal wees Nikon 17-35 mm f2,8. Onderwerpe naby die lens vertoon groot en op vêr

afstande klein in vergelyking met mekaar. Hierdie tipe perspektief gee nie net ’n wyehoek visie nie,

maar skep groot geleenthede om dramatise foto’s te neem. Kies ’n modern gebou in jou omgewing as ’n

beginpunt en fotografeer ’n reeks dramatise wyehoek argitektoniese beelde. Gebruik verskeie

hoekpunte waaruit jy kan begin afneem – skiet boontoe, skiet afwaarts, beweeg nader en probeer om ’n

bietjie weg te staan. Fotografeer DRIE A5 Kleurfoto’s.

vi. Lees bl.(206, 266/7)in MOP oor omgewings foto’s.

Prakties: Argitektuur en nagfotografie by die Uniegeboue word gedoen vanaf 16:00 uur tot 20:00.

Dag sal gereël word wanneer die prakties gedoen word.

Week 9:

Hoe om nagfoto’s, omgewings potret studies en bewegende onderwerpe af te neem.

My portfolio en ander voorbeelde sal gewys word.

Opstel van die ateljee.

Beligtings tegniek om “Broad Lighting” te fotografeer word in die ateljee geïllustreer.

Taak 9:

i. Doen ’n reeks nagfoto’s van ’n resturant binne en buite in Brooklyn en maak gebruik van kleur, lyne,

vorme en tekstuur. (Druk EEN A5 Kleurfoto buite en EEN A5 Kleurfoto af binne die gebou)

ii. Neem ’n foto van ’n kerkgebou binne wat uit groot ruimtes bestaan, verkieslik een van die

Roomskatolieke Katedrale. ’n Goeie begin sal of die Katedraal in Bosmastraat of in Schoemanstraat wees

of Paul Kruger se NG Kerk in Kerkstraat. (Druk EEN A5 Kleurfoto af.)

iii. Neem ’n omgewings portret van ’n persoon binne ’n gebou:

i. Wie jy goed bekend is mee, bv ’n vriend of ’n naasbestaande. Druk EEN A5 Kleurfoto af.

ii. ’n Professionele persoon, bv ’n dokter of ’n ingenieur ens. Druk EEN A5 Kleurfoto af.

iv. Dokumenteer ’n reeks van VIER A5 kleurfoto’s wat EEN van die volgende onderwerpe illustreer:

a. Kinders wat speel, b. Inkopies doen, c. ’n Dag af.

v. Pan en “Zoom Burst” foto’s. Word in klas bespreek. Druk 2 A5 Kleurfoto’s af.

6

Prakties: Druk EEN A5 Kleurfoto van die basiese “Broad Lighting” tegniek af, dws soos die handboek

sê.

Druk TWEE A5 Kleurfoto’s van die “Broad Lighting”tegniek af wat treffend en interessant is.

Dws breek weg van die normaal af, maar behou die regte beligtings tegniek.

Week 10:

Beligtings tegniek om “Short Lighting” te fotografeer word in die ateljee geïllustreer.

Taak 10:

Prakties: Neem EEN A5 kleurfoto van die basiese “Short Lighting”tegniek, dws soos die handboek

sê.

Neem EEN A5 Kleurfoto’s wat die “Short Lighting” tegniek treffend en interessant maak. Dws

breek weg van die normaal af, maar behou die regte beligtings tegniek.

Kry al jou afdrukke gereed vir volgende week se uitstalling. Datum sal gegee word.

Uitstalling van al jou portfolio take wat gemaak is gedurende die kursus.

Jou portfolio moet bestaan uit die volgende:

5 x A5 S/W Afdrukke.

±50 x A5 Kleur Adrukke.

10 x A5 Kleur Afdrukke van jou vrye keuse.

7

Registrasie vir kortkursus

in Swart & Wit- en Digitale Fotografie

8 Februarie 2012 tot 18 April 2012

Datum van aansoek:_______________________________

Titel:_____________

Voorletters en van:_________________________________

Noemnaam:______________

Adres:__________________________________

Stad:_________________________ Kode:__________

Telefoon: (h)______________________

(w)_________________________

(sel)_________________________

e pos:________________________

FINALE DAG VAN BETALING: 8 Februarie 2012 R___________

HANDTEKENING

Elektoniese betaling: ABSA tjekrekening nommer: 010 321 875

Takkode: 632 005

8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!