03.05.2013 Views

Kortkursus in Swart en Wit fotografie en Digitale ... - Forrest Photo

Kortkursus in Swart en Wit fotografie en Digitale ... - Forrest Photo

Kortkursus in Swart en Wit fotografie en Digitale ... - Forrest Photo

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Taak 3:

i. Lees bl. (62-63,121) in MOP oor gebruik van S/W filters wanneer landskappe afgeneem word.

ii. Lees bl. (146-153) in MOP, hoe om lig reg te gebruik met die neem van landskappe in die vroeë

oggend, in die middel van die oggend en in die middel van die middag, presies 12 uur die middag en

laat agtermiddag.

iii. Lees jou handleiding van jou 35 mm ELR digitale kamera volledig deur. (Ek weet jy het dit nog nie

gedoen nie.)

iv. Lees bl. (162-165) in MOP hoe om die “rigting van lig” te interpreteer wanneer portretstudies buite

gedoen word.

Week 4:

Bring jou laptop saam klas toe.

Taak

Werking van filters in S/W fotografie. Hoekom moet filterfaktore gebruik word met die

gebruik van filters met die neem van swart & wit foto’s. Geel-, groen-, oranje- en rooifilters word

bespreek.

Hoe om landskappe af te neem deur gebruik te maak van filters. Voorbeelde van landskappe deur Ansel

Adams en my persoonlike portfolio sal geïllustreer word.

Definisies:

Die geheuekaart is die plek waar beelde gestoor word nadat die foto geneem is. Dit is ’n los “skyfie” wat

in die kamera gebêre word. Grootte van geheuekaarte word gegee in mega bits, bv. 512 Mb of 2 Gb.

CCD (Charged Couple Device) of CMOS (Complementary metal-oxide semiconductor) dit is die

elektroniese film, die plek waar die beelde geregistreer word wanneer die foto geneem word. Dit word

ook die sensor genoem wat die beelde omskakel na elektroniese eens en nulle.

Pieksel: ’n Pieksel is ’n ligsensitiewe sel (fotodiode) in ’n digitale kamera se beeld sensor wat die

helderheid van die lig meet.

LCD (Liquid Christal Display). Dit is die venster agter op die kamera waar die beeld van die foto verskyn

sodra die foto geneem is.

Bit diepte: Rekenaars registreer inligting in binêre vorm in kombinasies van die syfers een (1) en nul (0).

’n Bit is die kleinste eenheid van informasie bestaande uit of ’n een of ’n nul. Dit kan net twee

moontlikhede voorstel – swart of wit, aan of af. ’n Byte is ’n reeks wat deur 2 8 (256) moontlikhede

voorgestel word, soos swart en wit en 254 verskillende skakerings van grys.

Bit: Kleinste eenheid van digitale informasie. Byte: 8 bits.

File formate: JPEG (Joint Photographic Experts Group); TIFF (Tagged Image File Format); RAW (Is nie ’n

afkorting nie maar letterlik beteken “raw” ongeproseseerd.)

Die werking die ELR Digitale kamera.

i. Betekenis van P (Program), M (Manual), S (Shutter priority), en A (Apeture priority).

ii. White Balance.

iii. ISO. (ligsensitiwiteit van “elektroniese film”); International Standard Organisation

iv. QUAL. (Afneem kwaliteit); JPEG of RAW.

v. Ligmeters: Spot, Matriks en Centre Spot.

vi. Betekenis van S, CL, CH, Self Timer & Mirror up. (Shooting Mode)

vii. Fokus Punte.

(Hierdie taak sal by die Drakenberge gedoen word in Kleur en in Swart en

Wit fotografie)

i. Kies ’n spesefieke landskap en neem dit af gedurende die volgende tye van die dag.

a. Vroegoggend, d.i. net na sonopkoms.

b. Laat middag, met sonsondergang. Onthou om die regte filter te gebruik.

3

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!