top 10 – namoomspruit vrydag en saterdag : 19 en 20 oktober 2012
top 10 – namoomspruit vrydag en saterdag : 19 en 20 oktober 2012
top 10 – namoomspruit vrydag en saterdag : 19 en 20 oktober 2012
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
TOP 10 – NAMOOMSPRUIT

VRYDAG EN SATERDAG : 19 EN 20 OKTOBER 2012

Dit was twee dae van pragtige atletiek tussen 43 seuns- en 43 dogterspanne op die velde van Hoërskool

Hans Strijdom in Naboomspruit.

Die formaat van die kompetisie is :

• 10 atlete wat `n maksimum van twee items mag doen , en die beste 10 prestasies word afgelees

teenoor die ABSA-tabel m.a.w. jy werk uit `n groottotaal van 12000 punte aangesien die maksimum

wat jy per item op die tabel kan verdien is 1200 punte.

Affies se span het bestaan uit vyf 0/14`s , drie 0/15`s , een 0/16 en een 0/17 atleet. Die atlete het Affies se

naam hoog gehou en puik prestasies gelewer. Onder die 10 items wat getel het is daar 5 eertse plekke en 1

tweede plek.

As in ag geneem word dat die eerste sewe plekke aan die einde van die dag almal `n gemiddeld van

1000+behaal het , kry jy `n gevoel van die sterk kompetisie wat daar was.

Affies het as volg gevaar:

• PLEKKE : 1`e =5 ; 2`e plek = 1

• Die atlete wat eerste plekke behaal het is :

- Phillip Crause (DG en GS ) ; Jan-Hendrik Nieuwoudt ( 100m ) en Fredriech Pretorius ( 110mH en VS )

• ABSA-punte : 1000+ = 5 ; 900+ = 5

• Die atlete wat 1000+ punte behaal het is :

ATLEET OUDERDOM ITEM TYD/AFSTAND ABSA-PUNT

PHILLIP CRAUSE 0/14 DG 58.13m 1200

“ “ GS 17.25m 1159

SCHALK ERASMUS “ DG 44.24m 1027

JAN-HENDRIK NIEUWOUDT 0/15 100m 10.70s 1066

VIAAN MONG “ DG 51.45m 1043

Phillip Crause het trofee`s gekry vir die volgende kategorieë:

• Deel die prestasie as beste seunsatleet van die byeenkoms

• Beste worpe atleet van die byeenkoms (DG en GS)

• Beste Junior atleet van die byeenkoms
Die finale puntestand na die twee dae se kompetisie was :

• 1`e : Hoërskool Klerksdorp : 10460 punte

• 2`e : Affies : 10330 punte

• 3`e: Hoërskool Menlopark : 10275 punte

• 4`e : Hoërskool Waterkloof : 10200 punte

• 5`e : Hoërskool Monument : 10183 punte

• 6`e : Hoërskool Vorentoe : 10166 punte

• 7`e : Hoërskool Kemptonpark : 10161 punte

Dankie aan elke atleet wat Affies so trots gemaak het met hulle positiwiteit , entoesiasme en passie en

veral die sportmanskap wat hulle getoon het.

Hierdie bly een van die senutergendse byeenkomste naas die Interhoër.

Dankie aan al die afrigters vir hulle tyd en die ouers vir hulle ondersteuning.

Aanstaande Vrydag is dit die Top 12 , op H/S Menlopark se baan

MARIUS LENGEN ATLETIEKBYEENKOMS

SATERDAG : 20/10/2012

Op Saterdag 20/10/2012 het 95 atlete deelgeneem aan die vriendskaplike medalje byeenkoms in

Pietersburg. Die vroeg opstaan was die moeite werd , want dit was `n pragtige dag en op die goed

versorgde tartan baan is daar goeie atletiek opgedis.

Die byeenkoms het 14 ander skole betrek en Affies het deelgeneem aan 59 items. Die atlete was mededingend

en het gebaljaar onder die medaljes.

Die Affies statistiek vir die dag is as volg:

• PLEKKE : 1`e plek = 16 ; 2`e plek = 20 en 3`e plek = 12

• ABSA-PUNTE : 900+ = 1 ; 800+ = 9 en 700+ = 26

Die 0/17 aflosspan het die beste item van die dag vir Affies gelewer nl 43.90s ( 910).

Die seuns wat 1`e plekke/goue medaljes behaal het is :

ATLEET OUDERDOM ITEM

JODRICO MARX 0/14 VS
JANCO BOOYSEN 0/15 100mH

PHILLIP JOUBERT “ VS

WOUTER DE VOS “ 400m

STEFAN BOTHA 0/16 GS

“ “ DG

PIETER COETZER “ 110mH

RUAN ROELOFSE “ SG

DALE HENDRIKS “ VS

WIHAN BARNARD 0/17 DG

HERMAN CLOETE “ 110mH

ECKARD DE GOEDE “ 100m

ELNO PRETORIUS “ DS

JANDRE SLABBERT “ GS

0/17 AFLOS

Dankie aan die personeel en ouers vir hulle harde werk en ondersteuning. Dankie aan elke atleet vir sy

sportmanskap , deursettingsvermoë en dissipline. Die Affie vlag het hoog gewaai in Pietersburg.

Hierdie is `n goeie platform om op te werk vir die 2013 seisoen. Van die atlete het uit die byeenkoms

gekwalifiseer vir die Top 12 – en Top 30 span. Die atletiek eindig amptelik op 23/12/2012 en ek glo al die

atlete sal betrokke wees tot dan.

2013 kan `n groot jaar wees vir Affies se atletiek.

LAAT DAAR LIG WEES!