04.05.2013 Views

Memorandum – NSC Vraestel 1 - Bishops Afrikaans Webtuiste

Memorandum – NSC Vraestel 1 - Bishops Afrikaans Webtuiste

Memorandum – NSC Vraestel 1 - Bishops Afrikaans Webtuiste

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Memorandum – NSC Vraestel 1 (2011)

AFDELING A

Vraag 1

1.1. Hulle ouers / hulle ma en pa. (1)

1.2. Tieners / jongmense / hoërskoolleerders / Graad 8-12s, want die artikel gee raad

aan tieners / tieners kan hieruit leer / dit gee wenke vir tieners / tieners leer om

hulle ouers te respekteer. (2)

1.3.

1.3.1. Waar (1)

1.3.2. “groter sê” (1)

1.4. C (1)

1.5. Die tieners kan baie geld spaar. (1)

1.6.

1.6.1. Ouers kook kos vir hulle kinders / Ouers was kinders se wasgoed / Ouers koop

hulle kinders se klere (1)

1.6.2. Hulle doen dit want hulle is lief vir hulle kinders (1)

1.7. C (1)

1.8. Broers en susters gaan hulle eie rigting (1)

1.9. Tieners leer selfdissipline aan deur hard te werk op skool (1)

1.10. Goeie punte is belangrik, want dit bepaal (determines) jou keuses na skool (1)

1.11. …dit gee die skrywer se mening. (1)

1.12. Tieners sal ontdek waarvan hulle hou / Tieners sal ontdek waarin hulle goed is

(1)

1.13. Tieners moet uitvind watter geleenthede die beroep bied en die geld wat hulle in

die beroep kan maak (2)

1.14. Hulle moet versigtig wees hoe hulle leef en hulle moet oppas wie hulle as

vriende kies (2)

1.15. Ek leer om my familie te waardeer / my ouers te respekteer / meer tyd saam met

my familie deur te bring (1)

1.16. Ja, want dit gee die antwoord op die vraag / gee ‘n gevolgtrekking hoe jy moet

leef (1)

1.17. Om die leser se aandag te trek / om die opskrif te beklemtoon / om aan te dui

hoe belangrik die antwoord is (1)

1.18. B (of A) (1)

1.19.

1.19.1. Waar (1)

1.19.2. Hulle kan dit bestel / sms om te bestel / deur enige winkel bestel (1)

1.20. Matrieks se punte sal styg / matrieks sal tot hoër hoogtes styg / matrieks kan bo

die ander uitstyg (1)

1.21. Dit kan hulle helpp om uit hulle foute te leer / Matrieks kan sien of hulle

antwoorde reg is / Matrieks kan sien wat hulle verkeerd gedoen het (1)

1.22. Nee, dit is ook beskikbaar in Engels (1)

1.23. Om die studiegids te verkoop / om die studiegids te adverteer / om matrieks

bewus te maak van die studiegids (1)

1.24. Die vraag betrek dadelik die leser / dit laat die matrieks besef dat hulle vir die

eksamen moet begin leer (1)

AFDELING B

2.

2.1. Die tatoeëerkunstenaar gebruik naalde om die tatoeëermerk aan te bring.

2.2. Dit is seer om ‘n tatoeëermerk te kry.

2.3. Die plek waar jy jou tatoeëermerk kry bepaal hoe seer dit gaan wees.

2.4. Jy moet na ‘n professionele tatoeëerkunstenaar gaan.

2.5. Jy moet weet hoe om jou tatoeëermerk te versorg.

2.6. Jy moet weet dat daar komplikasies kan intree.

2.7. Jy moet seker maak dat jy ‘n tatoeëermerk wil hê. (7 + 2 +1)

Gee woordetelling en maak seker jou punte is genommer, met spasies tussen punte

oop.

AFDELING C

3.

3.1. Swem saam met ‘n witdoodhaai (1)

3.2. … sluit net mans in / sluit vrouens uit / dit sê “net vir mans” (1)

3.3. aktiewe (1)

3.4. vinnig (1)

3.5.

3.5.1. konnotasie

3.5.2. Die woorde word figuurlik gebruik / dit is beeldspraak / daar word nie regtig ‘n

vuur aangesteek nie (1)

3.6. Ons hanteer nie die vervelige goed nie. (1)

3.7. waarin (1)

3.8. paadjie (1)

3.9. Die mense wat belangstel, moet vandag telefonies by die agentskap navraag

doen (1)

4.

4.1. boodskappe (1)

4.2. smoorkwaad (1)

4.3. in (1)

4.4. hartseer / ongelukkig (1)

4.5. lui (1)

4.6. rapportkaarte (1)

4.7. Die skool het die webwerf vir leerlinge se punte gebruik (1)

4.8. asb. (1)

4.9. Wat het die dogter gebruik om haar punte te kry? OF Wat het sy gebruik…? (1)

4.10. Die kind is bly / gelukkig / tevrede dat die punte op die skool se webwerf gaan

wees, want hy is die enigste een in sy gesin wat met die rekenaar kan werk

(quote = no marks) (1)

5.

5.1. Japanners eet sjokolade; daarom koop hulle dit graag (1)

5.2. Dit sal net op plekke naby die ewenaar groei OF Dit gaan net op plekke naby die

ewenaar groei (1)

5.3. interessante (1)

5.4. Die besigheid is deur Forest Mars begin (1)

5.5. vyf-en-vyftig OF vyf en vyftig (1)

5.6. van (1)

5.7. groeiende (1)

5.8. beste (1)

5.9. Eet ‘n stukkie sjokolade as jy verkoue het, sodat jy jou hoesbuie kan keer (1)

5.10. Ek probeer die tiende keer om my leerlinglisensie te slaag (1)

5.11. Mmm! Die Japanners, Switsers en Engelse hou ook van sjokolade./ OF Mmm,

die …(1)

5.12. Die soldate behoort sjokolade vir energie te eet OF Die soldate behoort vir

energie sjokolade te eet (1)

5.13. A (1)

5.14. joernalis / sportjoernalis / verslaggewer / sportskrywer (1)

5.15. Die een man sê: “Ek het ‘n goeie skop gesien.” (2)

5.16. oor (1)

5.17. Hoera! / Jippie! / Wonderlik! / Mooi! (1)

5.18. gesinsvermaak (1)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!