04.05.2013 Views

absoluut heerlik en 'n samevoeging van alles wat soet, ryk en v

absoluut heerlik en 'n samevoeging van alles wat soet, ryk en v

absoluut heerlik en 'n samevoeging van alles wat soet, ryk en v

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

1 BAR 0NE POEDING

120g roomkaas 3 Bar Ones in stukkies gesny

250ml room, geklop 700ml melk

2 pakkies sjokolade geur kitspoeding 1 pakkie Romany Creams, grof gebreek

50g gerasperde sjokolade

Meng die roomkaas en Bars Ones. Vou die geklopte room in. Klits die melk en kitspoeding saam.

Laat 5 minute in die yskas stol. Skep ‘n derde van die kitspoeding in ‘n glaspoedingbak. Sprinkel die

helfte van die stukkies beskuitjies daaroor, dan die helfte van die roomkaasmengsel. Herhaal die lae

en eindig met die oorblywende derde van die sjokoladepoedingmengsel. Skep die roomkaasmengsel

oor me die oorblywende kitspoedingmengsel bo-op. Sprinkel die res van die stukkies Bar One en

gerasperde sjokolade oor en dit 4-5 uur in die yskas tot dit gestol het.

2 KOUE KERSFEESPOEDING

1½ koppies fyn gerolde Marie beskuitjies 8 malvalekkers

¼ koppie suiker ½ koppie gekapte neute

125ml gemengde skil ¼ teelepel fyn neut

250ml room ¼ koppie lemoensap

mespunt kaneel 125ml dadels

gerasperde skil van 1 suurlemoen

Meng krummels, vrugte, neute, skil en speserye. Verhit die lemoensap en los die malvalekkers daarin

op. Voeg die suiker by en gooi oor die krummels en vrugte. Klop die room styf en vou dit by die

mengsel in. Plaas die nagereg in die yskas om styf te word.

3 MOKKA KAASKOEK

Kors:

2x200g Romany Creams 80ml gesmelte botter

Vulsel:

10ml gelatien 250ml room

2x250g geroomde maaskaas 15ml kitskoffie-poeier

2x100g plakke sjokolade

Maak die beskuitjies fyn. (In ‘n voedselverwerker indien beskikbaar). Meng met die botter en druk

teen die kante en op die bodem van ‘n tertbord vas. Verkoel. Strooi die gelatien oor 30ml water.

Verhit totdat die gelatien gesmelt is, maar dit moenie kook nie. Klits die room styf en vou by die

maaskaas in. Los die koffiepoeier op in 15ml kookwater en voeg dit saam die gesmelte gelatien by

die roommengsel. Meng goed deur. Smelt die sjokolade oor kookwater of in die mikrogolfoond. Roer

elke nou en dan tot gesmelt. Voeg by die roommengsel en vou in sodat die mengsel in marmer

voorkoms het. Giet in die voorbereide kors en verkoel tot gestol.

4 PEKANNEUT-KAASKOEK

Kors

80 ml sagte botter 200 g volgraanbeskuitjies, fyngemaak

Vulsel

3 x 250 g maaskaas 185 ml bruinsuiker

5 ml vanielje-geursel 3 eierwitte, geklits

10 g (1koevertjie) gelatien 60 ml water

75 g pekanneute, opgekap

Bolaag

100 ml bruinsuiker 75 ml versiersuiker

60 g botter 30 ml water

25 g pekanneute, grof gekap

1

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!