05.05.2013 Views

DE WAAL Stamboom - Hendrik Louw

DE WAAL Stamboom - Hendrik Louw

DE WAAL Stamboom - Hendrik Louw

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

3927 [j1] Azalea Christine DE LEMOS (3926/x),

∗ 08.07.1989

3928 [j2] Fernando Leonardo DE LEMOS (3926/x),

∗ 08.03.1999

3929 h8 Justus DE WAAL (3860/x), ∗ Ladysmith

21.07.1946, † 17.02.1994 »α ongetroud

3930 g7 Alida DE WAAL (3759/x) x PN DU PREEZ

3931 f8 Johannes Harmse DE WAAL (3632/x),

∗ __.__.1869, † Rhenosterkop, distr. Kenhardt

05.11.1928 »α [59.2.-] oba: Jan »» Kinders (6): 3932,

3933, 3934, 3935, 3936, 3937 x Catrina Wilhelmina

LOUW

3932 g1 Catrina Wilhelmina DE WAAL (3931/x)

3933 g2 Maria Magrieta DE WAAL (3931/x)

3934 g3 Isak Daniel Petrus DE WAAL (3931/x)

3935 g4 Daniel Jacobus DE WAAL (3931/x)

3936 g5 Hilletje Maria DE WAAL (3931/x)

3937 g6 Johannes Harmse DE WAAL (3931/x)

3938 f9 Alida Carolina Johanna DE WAAL (3632/x)

»» Kinders (2): 3939, 3940 x Calvinia, Gideon

Francois VAN STADEN, ∗ Victoria-Wes 24.11.1847,

† Bloemhof 18.01.1917 »α [69;1;24]

3939 [g1] Daniel Jacobus VAN STADEN (3938/x)

3940 [g2] Hendrik Johannes VAN STADEN (3938/x)

3941 f10 Adriaan DE WAAL (3632/x), ∗ Williston

29.10.1870, † Calvinia 25.05.1923 »α [52.6.-] - KAB

MOOC 6/9/2476-1574 (1923), boer te distr. Calvinia.

Die storie word vertel dat hy na ’n kuier by sy

skoonouers die perde / muile moes gaan soek en in die

veld oorlede is, hy is ook op die skoonouers se plaas

tussen Loeriesfontein en Brandvlei begrawe. Hy is ook

die oupagrootjie van die LOMBAARD vierling en het

’n gedig in 1892 vir sy pa se graf geskryf »» Kinders

(5): 3942, 3943, 3967, 3973, 3974 x Margaretha

Huybrecht LOCK (d.v. Johannes Jacobus LOCK &

Margaretha Huibrecht STRAUSS), ∗ 23.06.1871,

≈ Calvinia 08.10.1871

3942 g1 Magrietha Huibrecht DE WAAL (3941/x) x J.

LINDVELDT

3943 g2 Johannes Jacobus DE WAAL (3941/x),

∗ 22.08.1896 »α oba: Jan, woon te Loeriesfontein

(Calvinia) »» Kinders (4): 3944, 3957, 3964, 3965

x Cecilia DE KOCK

3944 h1 Johanna Maria Elizabeth DE WAAL (3943/x),

∗ ±__.__.1922, † Wolseley 26.09.1989 »α oba: Hannie

116

DE WAAL

»» Kinders (6): 3945, 3946, 3947, 3951, 3952, 3956

x Johannes Petrus Paulus LOMBARD (s.v. Nicolaas

Daniel LOMBARD & Hilletje Maria

SPANGENBERG), ∗ 30.07.1909, † Pretoria

10.02.1993 »† [84] »α Mev. J.M.E. (Hannie)

LOMBARD is op die ouderdom van 67, ná ’n lang

siekte op Wolseley oorlede op 26 Sept 1989. Sy het

kanker in haar slukderm gehad en het by die nuwe

ouetehuis op Wolseley gesterf. Sy is uit die NG kerk

op Loeriesfontein begrawe. Ds. G.C. BOTHA het die

begrafnis behartig. Haar man was Jan (81 jaar oud in

1989). Sy was die ma van Suid-Afrika se eerste

identiese vierling van dieselfde geslag (seuns). Hulle is

op 13 Feb 1951 in die Voortrekker-Hospitaal op

Calvinia gebore. Hulle was die eerste blanke vierling in

byna ’n halfeeu. Nicolaas Daniël (Klasie), Johannes

Petrus Paulus, De Waal en De Villiers, is ses weke te

vroeg gebore. Een van haar dogters, mev. Marieta

GROENEWALD (getroud met Christo), het in 1989 in

Lutzville gewoon. Die seuns was studente op

Stellenbosch. In 1989 het Klasie (38 en die oudste,

getroud met Estelle) op die plaas Bitterkamas by

Loeriesfontein gewoon. De Waal is getroud met Elbe.

Hul ma was ’n bobaas-kok en dit was ook deur haar

toedoen dat telefoonverbinding in die Boesmanland en

Hantam aangebring is. Die LOMBARD egpaar het hul

laaste paar jaar by hul ander dogter, mev. Cecile

VISAGIE (getroud met Willie), op Tulbagh gewoon.

Die drie ander seuns was aan die Staatsdiens in

Pretoria verbonde. Mnr. Jan LOMBARD, die vierling

se pa, is op 10 Fen 1993 in Pretoria op die ouderdom

van 84 jaar oorlede. Hy het aan ’n hartaanval beswyk

terwyl hy by sy seuns in Pretoria gekuier het. Hy het al

die jare op die plaas Bitterkamas in die distrik

Loeriesfontein geboer. Klasie het die boerdery by hom

oorgeneem. In 2001 het die vierling hul 50ste

verjaarsdag in Pretoria gevier. Die Calvinia Museum

het koerantknipsels asook die vierling se dooprokkies,

hul getekende skoolhemde en bababottels. Die vierling

se eerste skooltasse en die tuigie wat spesiaal gemaak

is om hul op straat te beheer, word ook daar gehou.

Prof. Jannie DE VILLIERS (van Somerset-Wes in

2001), wat later rektor van die Universiteit van

Stellenbosch geword het, was die vierling se dokter op

Calvinia toe hy destyds algemene praktisyn gedoen het

op Calvinia. Ds. Tappies MOLLER, eertydse

moderator van die NG Kerk, het die vierling se doop

behartig. Die vierling se geboorte het is in ’n boek

getitel Prof. J.N. de Villiers, wat in opdrag van die

oudrektor prof. Andreas VAN WYK, saamgestel is. In

die boek word die geboorte soos volg beskryf:

“Geraldene (DE VILLIERS se vrou en ook ’n dokter)

was alleen by die spreekkamer en Jannie was in die

distrik uit toe mnr. Jannie LOMBARD opdaag en vra

dat die DE VILLIERS’e omsien na sy vrou wat

swanger is. Geraldene wou eers nie, omdat die

LOMBARDs pasiënte van ’n Joodse dokter op

Loeriesfontein was. Toe sy hoor dat dié dokter uit die

dorp was, het sy ingewillig en gevra die LOMBARDs

moet haar bel sodra hulle by die hospitaal aankom. Toe

die LOMBARDs egter vir die bevalling by die

hospitaal aankom, hou Jannie ook net daar stil. Hy is

dadelik saam met hulle binnetoe en toe hy mev.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!