05.05.2013 Views

DE WAAL Stamboom - Hendrik Louw

DE WAAL Stamboom - Hendrik Louw

DE WAAL Stamboom - Hendrik Louw

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Verklaring van simbole en afkortings

Die karakters, simbole en afkortings wat hier gebruik word is in ooreenstemming met die goedgekeurde standaarde vir

genealogie deur die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika.

Simbool/

afkorting: Verklaring:

a1 Eerste geslag, stamvader nommer 1 (eerste geslag in Suid-Afrika)

b5 Tweede geslag, kind nommer 5 (bv. a1b5)

c3 Derde geslag, kind nommer 3 (bv. a1b5c3 of a1b2c3 ens.)

[gn] vir aangetroudes se genealogiese nommer (bv [h6])

* vir geboorte (plek en datum)

~ vir doop (baptism) (plek en datum)

≈ vir doop (christening) (plek en datum)

ñ vir noemnaam (bynaam)

ç vir aangeneem (ouers, plek en datum)

β vir beroep (beskrywing, plek en datum)

δ vir siekte of genetiese afwyking (beskrywing, plek en datum)

† vir sterfte (plek en datum)

Ω vir begrawe (plek en datum)

ω vir verassing (plek en datum)

x vir getroud, eerste huwelik (plek, datum en persoon)

xx vir getroud, tweede huwelik (plek, datum en persoon)

xxx vir getroud, derde huwelik (plek, datum en persoon) ens.

÷ vir geskei (plek en datum)

æ vir gemeenskap met ’n gevolglike nageslag (plek en datum)

datum volgens formaat dd.mm.jjjj waar:

dd = dag, bv. 03 of 29

mm = maand, bv. 02 of 11

jjjj = jaar, bv. 1792

± vir ongeveer by datum (bv. ±__.__.1761 of ±__.05.1721)

< vir voor die datum (bv. __.__.1761 of >__.05.1721)

? vir geskatte datum (bv. ?__.__.1761 of ?__.05.1721)

≡ vir berekende datum (bv. ≡__.__.1761 of ≡__.05.1721)

− vir van tot datum (bv. 23.10.1906 - 16.03.1907)

/ vir tussen datums (bv. 25/26.07.1823 of 28.12.1831/32)

» vir notas en bron aanwysings

α vir algemeen

ƒ vir familie

ø vir bronne

»* vir geboortenotas

»∼ vir doopnotas (baptism)

»≈ vir doopnotas (christening)

Ȗ vir noemnaamnotas

ȍ vir aanneemnotas

»β vir beroepnotas

»δ vir siekte notas

Ƞ vir sterftenotas

»Ω vir begrafnisnotas

»ω vir verassingnotas

»x vir huweliksnotas

»÷ vir skeinotas

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!