05.05.2013 Views

Natuurwetenskap Eksterne Assessering LB Finaal

Natuurwetenskap Eksterne Assessering LB Finaal

Natuurwetenskap Eksterne Assessering LB Finaal

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

EKSTERNE ASSESSERING

GRAAD 9 – 2009

NATUURWETENSKAP

Leerderboek

Punte: 80

Tyd: 2,5 ure

Getal Bladsye: 9

CTA Natuurwetenskap Graad 9: Leerderboek Afdeling B Bladsy 1 van 9

INHOUDSOPGAWE

VRAAG BLADSY NO. PUNTE

1 3 – 5 10

2 5 12

3 6 10

4 6 10

5 7 10

6 7 – 8 16

7 8 – 9 12

Eksterne Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Leerderboek Bladsy 2 van 9

Vraag 1

Instruksies aan leerlinge

Lees die vrae noukeurig en beantwoord hulle dan deur die letter langs die korrekte

antwoord te kies. Skryf SLEGS die letter van die korrekte antwoord neer.

1.1 Watter van die volgende is NIE ‘n funksie van bloed nie?

A. verteer kos

B. beskerm teen siektes

C. dra afvalmateriaal weg van die selle

D. dra suurstof na verskillende dele van die liggaam

1.2 Die drie mees volopste gasse in die atmosfeer is koolstofdioksied, stikstof en

suurstof. Bestudeer opsies A, B, C en D hieronder en kies dan die opsie met die

korrekte rangskikking van mees volop tot minste volop in die atmosfeer.

A. stikstof, koolstofdioksied, suurstof

B. suurstof, stikstof, koolstofdioksied

C. koolstofdioksied, suurstof, stikstof

D. stikstof, suurstof, koolstofdioksied

1.3 Wanneer hout brand, is die reaksie as volg

A. stel energie vry

B. absorbeer energie

C. stel nie energie vry en absorbeer nie energie nie

D. stel partykeer energie vry en absorbeer soms energie afhangende van die

tipe hout

1.4 Watter een is ‘n voorbeeld van ‘n chemiese reaksie?

A. water wat kook

B. suiker wat oplos

C. spykers wat roes

D. was wat smelt

Eksterne Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Leerderboek Bladsy 3 van 9

1.5 Fossielbrandstof vorm vanaf

A. vulkaniese aktiwiteite

B. die oorblyfsels van lewende dinge

C. gasse in die atmosfeer

D. water vasgevang binne rotse

1.6 Die verbranding van fossielbrandstof het bygedra tot die verhoging van

koolstofdioksied in die atmosfeer. Watter moontlike gevolg kan die toename in

koolstofdioksied op ons planeet hê?

A. ‘n kouer klimaat

B. laer relatiewe humiditeit

C. ‘n warmer klimaat

D. meer osoon in die atmosfeer

1.7 Om ‘n ysteroppervlak te verf voorkom dat dit roes. Watter EEN van die volgende

verskaf die beste rede?

A. voorkom dat stikstof in aanraking kom met die yster.

B. voorkom dat koolstofdioksied in aanraking kom met die yster.

C. maak die oppervlak van die yster gladder.

D. voorkom dat suurstof en vog in aanraking kom met die yster.

1.8 Sade ontwikkel uit watter deel van ‘n plant?

A. blaar

B. blom

C. wortel

D. stingel

1.9 Lulu maak ‘n oplossing deur 10 gram sout in 100 ml water op te los. Sy wil nou ‘n

half gekonsentreerde oplossing hê. Wat moet sy by die oorspronklike oplossing

gooi om ‘n oplossing te kry wat se konsentrasie die helfte is van die oorspronklike?

A. 50 ml water

B. 5 gram sout

C. 10 gram sout

D. 100 ml water

Eksterne Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Leerderboek Bladsy 4 van 9

1.10 Die mure van ‘n gebou moet geverf word om soveel moontlik lig te reflekteer.

Vraag 2

Watter kleur moet die mure geverf word?

A. rooi

B. swart

C. wit

D. blou [10]

Sommige gasse in die atmosfeer is verantwoordelik vir die kweekhuiseffek wat

aardverwarming veroorsaak.

2.1 Noem EEN gas in die lug wat verantwoordelik is vir die kweekhuiseffek. (1)

2.2 Die uitlaatpype van motors laat ‘n gas vry wat meehelp tot aardverwarming.

Wat is die naam van die gas? (1)

2.3 Verduidelik kortliks die betekenis van aardverwarming. (2)

2.4 Sommige gasse wat gevind word in die atmosfeer word in tabel 1 gegee,

hul onderskeie kookpunte word ook aangetoon. Gebruik tabel 1 en

beantwoord die vrae wat volg:

Gasse Kookpunt

Waterstof -253 °C

Stikstof -196 °C

Suurstof -183 °C

Koolstofdioksied -78 °C

Tabel 1: Gasse en hul kookpunte

2.4.1 Stel die informasie gegee in Tabel 1 voor in ‘n grafiek. (5)

2.4.2 Wat beteken ‘kookpunt’? (1)

2.4.3 Indien jy hierdie gasse onder dieselfde temperatuurkondisies kook,

watter een sal eerste kook en watter een sal laaste kook? (2)

[12]

Eksterne Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Leerderboek Bladsy 5 van 9

Vraag 3

Meeste verbindings ontbind nie geredelik nie. Daar is egter metodes wat help om die

elemente in die verbinding te skei.

3.1 Noem EEN metode wat gebruik word om verbindings in elemente te

ontbind. (1)

3.2 Sommige gasse reageer om nuwe stowwe te vorm. Die vergelyking

hieronder is ‘n voorbeeld van so ‘n reaksie.

H2 + O2 H2O

3.2.1 Balanseer die bogenoemde chemiese vergelyking. (1)

3.2.2 Hoekom moet ‘n chemiese vergelyking gebalanseer word? (1)

3.2.3 Beskryf die gegewe vergelyking in woorde vanaf die begin tot einde,

noem al die stowwe in die vergelyking korrek. (2)

3.3 Jy ondersoek die neutralisasie van ‘n oplossing van seepsoda

Vraag 4

(natriumhidroksied) en verdunde soutsuur.

3.3.1 Watter algemene huishoudelike produk word gevorm? (1)

3.3.2 Skryf ‘n chemiese vergelyking vir die reaksie? (4)

4.1 Suurstof reageer met beide metale en nie-metale om oksiede te vorm.

4.1.1 Wat is ‘n oksied? Gee ‘n voorbeeld van ‘n oksied. (2)

4.1.2 Wat is ‘n suuroksied? Gee ‘n voorbeeld van ‘n suuroksied. (2)

4.1.3 Wat is ‘n alkaliese oksiede? Gee ‘n voorbeeld van ‘n alkaliese

oksied. (2)

4.2 Onder sekere omstandighede kan stowwe verandering ondergaan.

4.2.1 Wat beteken ‘n chemiese verandering van ‘n stof? (1)

4.2.2 Wat beteken ‘n fisiese verandering van ‘n stof? (1)

4.3 Wat is ‘n eksotermiese reaksie? (1)

4.4 Wat is ‘n endotermiese reaksie? (1)

Eksterne Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Leerderboek Bladsy 6 van 9

[10]

[10]

Vraag 5

5.1 Bestudeer Figuur 1 omtrent elektrolise en beantwoord die vrae wat volg:

Vraag 6

Katode Anode

Figuur 1: Elektrolise

5.1.1 Wat is elektrolise? (1)

5.1.2 Wat is ‘n ioon? (1)

5.1.3 Wat is wit kolletjies rondom die katode en die anode in Figuur 1? (1)

5.1.4 Waar kom die genoemde kolletjies rondom die katode en anode in

5.1.3 vandaan? (1)

5.1.5 Wat is die algemene naam vir die katode en die anode? (1)

5.1.6 Wat dui die pylpunte in Figuur 1 aan? (1)

5.1.7 Hoekom het ons ‘n battery nodig in die stroombaan in Figuur 1? (1)

5.1.8 Wat is die algemene naam vir die vloeistof in Figuur 1? (1)

5.1.9 Noem TWEE gebruike van elektrolise in die alledaagse lewe. (2)

6.1 ‘n Rooi bloedsel het nie ‘n kern.

6.1.1 Wat is die voordeel hiervan? (1)

6.1.2 Gee die hooffunksie van rooibloedselle. (1)

6.2 Wat is die funksie van die witbloedselle in die liggaam? (1)

6.3 Teken en benoem twee verskillende tipes witbloedselle. (2)

Eksterne Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Leerderboek Bladsy 7 van 9

[10]

6.4 Gebruik die inligting in Tabel 2 om die onderstaande vrae te beantwoord:

Stof

Persentasies

Bloedplasma Urine

Water 90% 95%

Proteïene 8% 0%

Glukose 0,1% 0%

Ureum 0,03% 1,8%

Sout 0,75% 1,5%

Ander stowwe 1,12% 1,7%

Tabel 2: Samestelling van bloedplasma en urine

6.4.1 Beskryf volledig (a) bloedplasma en (b) urine. (2)

6.4.2 Watter TWEE bestanddele van bloedplasma word nie uitgeskei in

urine nie? (2)

6.4.3 Hoekom word die TWEE bestanddele in 6.4.1 nie in urine uitgeskei

nie? (2)

6.5 Skryf die korrekte term neer vir elk van die volgende stellings.

Vraag 7

6.5.1 Die weefsel wat in vloeistofvorm in menslike liggaam is. (1)

6.5.2 Die bloedvesels wat bloed weg van die hart af vervoer. (1)

6.5.3 Die bloedvesels wat bloed na die hart vervoer. (1)

6.5.4 Bloedryk aan suurstof. (1)

6.5.5 Klein bloedvesels wat are en slagare verbind. (1)

7.1 Antwoord die volgende vrae oor energie deur die letter uit Kolom B te kies wat die

beste pas by die stelling in Kolom A.

Kolom A

7.1.1 Saamgeperste veer

7.1.2 Gewig

7.1.3 Vermoë om te werk

7.1.4 Watt

7.1.5 Elektriese energie

Kolom B

A. Energie

B. Eenheid van drywing

C. Aantrekkingskrag na aarde

D. Chemies na kinetiese energie

E. Eenheid van krag

F. Besit beide grootte en rigting

Eksterne Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Leerderboek Bladsy 8 van 9

[16]

G. Besit potensiële energie (5)

7.2 Twee gloeilampe word gemerk 60 W en 100 W respektiewelik.

7.2.1 Watter verskil sien jy as beide brand? (1)

7.2.2 Watter energie-omskakeling vind plaas in gloeilampe wat brand? (3)

7.2.3 Watter energie-omsetting vind plaas as ‘n paraffienlamp brand? (3)

[12]

Eksterne Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Leerderboek Bladsy 9 van 9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!