05.05.2013 Views

Natuurwetenskap Eksterne Assessering LB Finaal

Natuurwetenskap Eksterne Assessering LB Finaal

Natuurwetenskap Eksterne Assessering LB Finaal

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1.5 Fossielbrandstof vorm vanaf

A. vulkaniese aktiwiteite

B. die oorblyfsels van lewende dinge

C. gasse in die atmosfeer

D. water vasgevang binne rotse

1.6 Die verbranding van fossielbrandstof het bygedra tot die verhoging van

koolstofdioksied in die atmosfeer. Watter moontlike gevolg kan die toename in

koolstofdioksied op ons planeet hê?

A. ‘n kouer klimaat

B. laer relatiewe humiditeit

C. ‘n warmer klimaat

D. meer osoon in die atmosfeer

1.7 Om ‘n ysteroppervlak te verf voorkom dat dit roes. Watter EEN van die volgende

verskaf die beste rede?

A. voorkom dat stikstof in aanraking kom met die yster.

B. voorkom dat koolstofdioksied in aanraking kom met die yster.

C. maak die oppervlak van die yster gladder.

D. voorkom dat suurstof en vog in aanraking kom met die yster.

1.8 Sade ontwikkel uit watter deel van ‘n plant?

A. blaar

B. blom

C. wortel

D. stingel

1.9 Lulu maak ‘n oplossing deur 10 gram sout in 100 ml water op te los. Sy wil nou ‘n

half gekonsentreerde oplossing hê. Wat moet sy by die oorspronklike oplossing

gooi om ‘n oplossing te kry wat se konsentrasie die helfte is van die oorspronklike?

A. 50 ml water

B. 5 gram sout

C. 10 gram sout

D. 100 ml water

Eksterne Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Leerderboek Bladsy 4 van 9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!