05.05.2013 Views

Natuurwetenskap Eksterne Assessering LB Finaal

Natuurwetenskap Eksterne Assessering LB Finaal

Natuurwetenskap Eksterne Assessering LB Finaal

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Vraag 1

Instruksies aan leerlinge

Lees die vrae noukeurig en beantwoord hulle dan deur die letter langs die korrekte

antwoord te kies. Skryf SLEGS die letter van die korrekte antwoord neer.

1.1 Watter van die volgende is NIE ‘n funksie van bloed nie?

A. verteer kos

B. beskerm teen siektes

C. dra afvalmateriaal weg van die selle

D. dra suurstof na verskillende dele van die liggaam

1.2 Die drie mees volopste gasse in die atmosfeer is koolstofdioksied, stikstof en

suurstof. Bestudeer opsies A, B, C en D hieronder en kies dan die opsie met die

korrekte rangskikking van mees volop tot minste volop in die atmosfeer.

A. stikstof, koolstofdioksied, suurstof

B. suurstof, stikstof, koolstofdioksied

C. koolstofdioksied, suurstof, stikstof

D. stikstof, suurstof, koolstofdioksied

1.3 Wanneer hout brand, is die reaksie as volg

A. stel energie vry

B. absorbeer energie

C. stel nie energie vry en absorbeer nie energie nie

D. stel partykeer energie vry en absorbeer soms energie afhangende van die

tipe hout

1.4 Watter een is ‘n voorbeeld van ‘n chemiese reaksie?

A. water wat kook

B. suiker wat oplos

C. spykers wat roes

D. was wat smelt

Eksterne Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Leerderboek Bladsy 3 van 9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!