05.05.2013 Views

ook •n spesiale Onluste Eenheid, bekend as Onluste Eenheid 19 ...

ook •n spesiale Onluste Eenheid, bekend as Onluste Eenheid 19 ...

ook •n spesiale Onluste Eenheid, bekend as Onluste Eenheid 19 ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

19

ook •n spesiale Onluste Eenheid, bekend

as Onluste Eenheid 19. Onluste Eenheid

19 is verbonde aan die Polisie

Hoofkantoor te Pretoria en word aangewend

ter ondersteuning van plaaslike Onluste

Eenhede waar nodig.

Onluste kom reeds vir *n geruime tyd

sporadies aan die Wesrand voor en het

sedert ongeveer Januarie 1986 toegeneem.

Die toename het veral gepaard gegaan

met die verbruikersboikot en die

busboikot waarna in die Applikante

se stukke verwys word. Die boikotte

word nie 'vrywillig deur die bevolking

binne die gebiede ondersteun nie, dog

word deur intimidasie afgedwing en

veroorsaak groot onmin en onrus.

Vanaf 22 Januarie 1986 is ek betrokke

by die bestryding van onrus aan die

Wesrand en gevolglik ook binne die

gebiede van Kagiso Een, Kagiso Twee

en Munsieville.

APPLIKANTE SE MOTIEWE

(a) Ek doen eerbiediglik aan die hand dat

bewerings deur die Applikante en die

Deponente tot Eedsverklarings wat ter

stawing van hulle Aansoek aangeheg

is, onwaar is en dat sodanige onwaarhede

doelbewus en met bymotiewe gemaak word.

Soos hierin later meer volledig sal

blyk, beweer ek dat die Eerste Applikant

ft radikale aktivistiese organisasie

is wat hulle vereenselwig met die

doelstellings en strewe van die ANC.

In die proses streef hulle daarna om

die bestaande gesagsorde in die betrokke

gebiede omver te werp en sodoende die

gebiede onregeerbaar te maak sodat

hulle self beheer oor die gebiede kan

verkry. So byvoorbeeld word gestreef

daarna om die dorpsraad en dorpsraads-

lede uit die weg te ruim, om die

Suid—Afrikaanse Polisie se uitoefening

van gesag aan bande te le en indien

moontlik te vervang met hul eie

"polisiemag". Ten* einde laasgenoemde

doelstelling te bewerkstellig, word

tj

g

k z~

r3 Polisie optrede onder ernstige verdenking

4

21

gebring deur, onder andere, die loods

van h aansoek soos die onderhawige

|. met die Publisiteit wat daarmee gepaard

< gaan•

(b)

(c)

(d)

Alvorens ek meer volledig handel met

die onrustoestande wat in die betrokke

gebiede heers en die bewerings deur

die Applikante gemaak, is dit ncdig

dat ek sekere agtergrond inligting

verskaf met betrekking tot die onrussto-

kers se motiewe en die metode wat hulle

gebruik ten einde hulle doelstellings

te bewerkstellig.

Ek beskik oor inligting wat daarop

dui dat die persone wat in die betrokke

gebiede verantwoordelik is vir die

onrus en geweld, ondersteuners is van

die verbode African National Congress

("ANC"), of soort-gelyke doelstellings

nastreef.

Hierdie feit blyk nie slegs uit vertrou-

like inligting waaroor ek uit hoofde

. /22

00005

22

van my amp beskik nie, dog blyk ook

duidelik uit, onder andere, die volgendei

(i) Die patroon en aard van die

onluste stem ooreen met die

doelstellings en optrede van

die ANC.

(ii) * Die ANC verkondig dat hulle

vir die onluste verantwoorde-

Xik is.

(iii) Tydens oniusvoorvalle in die

gebiede word slagspreuke gebruik

ter ondersteuning van die ANC

en oral teen mure en geboue

aangebring.

(iv) Tydens begrafnisse van onlus-

slagoffers in die gebiede,

word die vlag of kleure van

die ANC openlik vertoon.

Plakkate met slagspreuke ter

ondersteuning van die ANC daarop

word vertocm. Die swartmagteken,

wat ook *n teken van die ANC

---/23

000060

23

is, word gereeld gewys.

Sommige persone wat begrafnisse

van onlusslagoffers in die

gebiede bywoon dra armbande

in die kleure van die ANC.

Tydens voormelde begrafnisse,

word die naam van die ANC dikwels

uitgekreet en word vryheidslie-

dere wat deur die ANC gebruik

word, gesing.

(vii) Openbare parke in die betrokke

gebiede word vernoem na bekende

ANC leiers en politieke akti-

viste. So- byvoorbeeld is daar

■n "Nelson Park", "Sisulu Park",

Biko Park", ens. Een van

die parke is ook vernoem na

die bekende PAC leier, tewete,

"Sobukwe Park". Volgens

bewerings in die Beedigde

Verklarings wat namens die

Applikante afgele is, het die

Eerste Applikant die inisiatief

./24

00006/

24

geneem. vir die daarstelling

van sommige van hierdie parke

en ek het gevolglik rede om

te aanvaar dat hulle ook die

parke na bovermelde persone

vernoem het.

DOELSTELLINGS VAN DIE ANC

(a) Afskrifte van toesprake wat deur die

leier van die ANC, Oliver Tambo, gelewer

is sowel as ANC literatuur, is tot

my beskikking gestel. Ingevolge die

bepalings vervat in Artikel 56(1)(p)

van die Wet op Binnelandse Veiligheid

No. 74 van 1982, is ek vir doeleindes

van die verrigtinge in hierdie Agbare

Hof geregtig om uittreksels daaruit

in hierdie verklaring en die verklarings

ter ondersteuning van hierdie verkla­

ring, weer te gee. Uit hierdie dokumente

blyk die doelstellings van die ANC

baie duidelik.

b) Die doelstellings van die ANC is

hoofsaaklik die volgende:

(i) die huidige gesagstruk-

tuur _ in die Republiek van

Suid-Afrika omver te werp;

(ii) Om die huidige gesagstruktuur

in die Republiek van Suid-Afrika

te vervang met hul eie sosia-

listiese gesagstruktuur;

(iii) h sosialistiese verenigde

Suid-Afrika, gegrond op

universele volwasse stemreg

soos uiteengesit in hulle

sogenaamde "freedom charter",

daar te stel.

METOPES EN WERKSWYSE VAN DIE ANC

(a) Die hoof werksmetode van die ANC is

om te poog om die huidige regeringstruk-

tuur deur middel van *n gewapende stryd,

op ft gewelddadige wyse omver te werp.

(b) Die ANC poog om die Republiek van

26

Suid-Afrika onregeerbaar te maak deur

die daarstelling van sogenaamde

liberated areas". in hierdie verband,

kan -n gebied fisies of polities bevry

word. Yi Gebied word, onder andere,

bevry deur die politisering van die

massas, die daarstelling van burgerlike-,

jeug-, vroue- en arbeidsorganisasies.

Daarbenewens word, onder andere,

verbruikersboikotte en busboikotte

ingestel en word gestreef daarna om

weg te doen met plaaslike rade en

gemeenskapsdienste by wyse van

intimidasie en deur gebruikmaking van

geweld. Daar word ook gestreef daarna

om weg te doen met die bestaande

onderwysstruktuur en gepoog om dit

te vervang met ‘n struktuur wat aanpas

by die beginsels en motiewe van die

ANC.

■n Verdere werkmetode van die ANC is

die toepassing van Nelson Mandela se

sogenaamde M-Plan. Hierdie plan word

omskryf as "a system of cells, based

on membership in a single street, and

headed by a cell steward. Seven street

cells would make a zo n e , and the chief

steward of each zone would meet with

four others to make a ward. One person

from each ward would make up the ANC

branch secretariat to administer the

ANC in a township.".

Kolonel Eiichner, handel in sy Beedigde

Verklaring, wat hierby aangeheg word as bylae

"DJW1", meer volledig met bovermelde literatuur

en toesprake. Ter illustrasie van die

doelstellings van en die wyse waarop sodanige

doelstellings verwesenlik moet word, haal

ek die volgende gedeeltes aan uit Oliver Tambo

se 8 Januarie 1986 toespraak:

•We take this opportunity to salute our students

who have continued to march forward in unity

snd in an interrupted and organised offensive,

undeterred by the illegal banning of their

organisation COSAS. This achievement is a

victory of the entire democratic and

revolutionary movement of our country and

is worthy of the young lions of the struggle

that our students and 'working youth have

become."

"We owe those young lions of our struggle

and the nation as a whole, an obligation to

institute an alternative system of education

during this year, the 10th Anniversary of

the Soweto Uprising. We held an important

national conference on this question in

Johannesburg and adopted decisions that are

of singular significance to the entire

democratic movement.and to us as a people."

"Above everything else, what we shall need

in order to realise the programme of action

we set ourselves, is the maximum unity of

the students, teachers and parents and of

the entire democratic movement, including

the community and student organisations, the

trade unions, the youth and women's movement,

religious, and all cultural and sports

organisations. United in action, we have

the ability to win our struggle for an

alternative system of education, to secure

the release of all student leaders and activists

imprisoned by the Pretoria Regime, to force

the lifting of the ban of COSAS and to win

all the other demands that we have agreed

upon."

"Of great importance also is the need for

us to ensure that we have a strong, organised

youth and students movement reaching into

all schools and all areas of our country,

capable of continuing to organise all our

29

youth to act with the same discipline and

unity, on a national scale, that we have seen

in the past. We must continue to work for

the establishment of a national youth

organisation. To win our demands, we must

be organised."

"During the momentus year of the Cadre that

has just past, we have also produced new

organisational formations and adopted new

forms of struggle in keeping with the heightened

pace of our revolution. We refer here to

the mass combat units that we have formed

to carry out various tasks, including those

related to the destruction of the organs of

government of the Apartheid Regime and to

make the country ungovernable. We refer also

to the measures we have taken, among other

things, to protect our leaders and to maintain

revolutionary law and order in various

localities throughout the country."

"In some areas of our country, having destroyed

the puppet organs of government imposed on

us by the Apartheid Regime, we have reached

the situation where even the enemy has to

deal with the democratic forces as the

legitimate representatives of the people.

The establishment of people's power in these

areas, however, rudementary and precarious,

is of great significance for the further

advancement of our struggle.

f K ........

30

In the past, as part of our rejection of the

Apartheid Community Councils, management and

local authority committees, we correctly put

forward the demand for democratic, non-racial

municipal councils. We must take up this

demand once more. In many townships, we have

abolished the puppet institutions through

struggle. These victories must be consolidated

by democratising the whole system of local

government For every town and every city,

there must be one local authority, elected

by all residents, both Black and White, on

the basis of one person one vote. We shall

have to engage in struggle to achieve this

goal and will have to consider such actions

as a national rent strike in our programme

of action."

15. "CIVIC ASSOCIATIONS"

(a) Die doelstellings van sogenaamde "Civic

Associations", is om die bestaande

gesagstruktuur omver te werp en te

vervang met *n struktuur waaroor die

betrokke "Civic Association" beheer

uitoefen.

(b) Vi "Civic Association" bestaan uit *n

groep politieke aktiviste wat hulle

000068

31

voordoen as leiersfigure in die

gemeenskap. Die "Associations" propa-

geer dat hulle verteenwoordigend is

van die gemeenskap in die betrokke

gebied. Hulle verbloem die bestaans-

reg van die organisasie onder 'n dekman-

tel van sogenaamde diens aan die gemeen­

skap in die betrokke gebied waar hulle

hulleself bevind. So byvoorbeeld bemoei

hulle hulle met alledaagse gemeenskapsake

soos byvoorbeeld die daarstelling van

behoorlike behuising, die vasstelling

van redelike huurgeld, die daarstelling

van ontspanningsgeriewe, ensomeer.

In werklikheid word hierdie bedrywig-

hede aangewend as 'n middel tot h doel,

die doel synde oorname van beheer in

die betrokke gebied op alle

lewensterreine. Die uitvoerende komitee

van so *n "Civic Association" behartig

die funksies wat gewoonlik deur Yi

plaaslike owerheid behartig word. Deur

middel van sogenaamde "Youth

Organisations" wat' in die onderhawige

geval as "Comrades" bekend staan, word

32

uitvoering gegee aan besluite wat deur

die uitvoerende komitee geneem word.

Die "Comrades" gee voor dat hulle die

polisie se taak oorneem.

(c) Die "Civic Association" se metode en

werkswyse is dan daarop ingestel om

die massas te politiseer en te

"conscientise". Hulle poog om beheer

oor die openbare vervoer te verkry

deur busboikotte te reel. Die "Comrades"

is behulpsaam met die afdwing van busboi­

kotte. Deur. middel van verbruikers-

boikotte poog hulle ook om hulle doel

te bereik. Openbare parke word deur

hulle daargestel op so h wyse dat dit

deur middel van simboliese voorstellinge

die plaaslike inwoners intimideer,

indoktrineer en politiseer.

(d) In hierdie verband verwys ek die Agbare

Hof na die Beedigde Verklaring van

Majoor Kruger wat hierby aangeheg word

as Bylae "DJW2" waarin hierdie aspekte

meer breedvoerig beRandel word.

(e) "Civic Associations" poog ook om

0000/

33

raadslede te belnvloed om uit hul ampte

as sodanig te bedank. Indien hulle

bedanking nie op h vreedsame wyse bewerk-

stellig kan word nie, word dit bewerk-

stellig deur intimidasie en fisiese

geweld. Op hierdie wyse poog hulle

om weg te doen met die bestaan van

plaaslike rade en self die beheer oor

die betrokke gebiede op plaaslike

bestuursvlak oor te neem.

16. DIE BEDRYWIGHEDE VAN "KRO"

(a) "KRO" is Yi organisasie met eienskappe

wat grootliks ooreenstem met die van

h "Civic Association" soos hierbo

beskryf.

(b) Hierdie stelling word veral met

inagneming van die volgende aspekte

gemaak:

(i) Hulle politiseer die massas

teen die huidige gesagstruk-

000071

tuur;

34

(ii) Hulle organiseer in samewerking

met ander organisasies,

massavergaderings waartydens

sprekers vanuit ander gemeen-

skappe genooi word om op te

tree. Hierdie sprekers spreek

soms bykans sonder uitson-

dering die byeenkoms oor poli-

tieke onderwerpe toe. Hierdie

massa byeenkomste is dan ook

niks anders as politieke

byeenkomste nie. Begrafnisse

van onlusslagoffers word deur

hulle oorgeneem en omskep in

■n politieke byeenkoms;

(iii) Hulle reel en beheer verbruikers-

boikotte en busboikotte;

(iv) Hulle intimideer en propageer

dade van geweld teenoor raadslede

van plaaslike gemeenskapsrade

ten einde ' sodanige raadslede

te oorreed om uit hul ampte

te bedank;

/3 5

000072

35

(v) Hulle poog om die gemeenskap

te verteenwoordig met betrekking

tot die betaling van huurgeld;

(vi) Hulle beywer hulleself vir

die daarstelling van jeug-

en vroueorganisasies en tree

in samewerking met hierdie

organisasies op ten einde hulle

doelstellings te verwesenlik;

(vii) Hulle poog om beheer te verkry

oor die onderwysstelsel binne

die betrokke gebiede;

(viii) Hulle tree na buite op asof

hulle die gemeenskap in sy

geheel verteenwoordig terwyl

dit inderdaad nie die geval

is nie.

17. APPLIKANTE SE DOEL EN MOTIEF MET DIE HUIDIGE

AANSOEK

(a) Met hierdie aansoek beoog die Applikante

000073

onder andere:

36

(i) om solidariteit onder die plaas-

like bevolking te bewerkstel-

lig en hulle cndersteuning

te verkry;

(ii) om aan die plaaslike bevol-

king te demonstreer dat die

Suid-Afrikaanse Polisie en

die Suid-Afrikaanse Weermag

op so *n wyse aan bande gele

kan word dat hulle nie meer

gesag in die betrokke gebied

kan uitoefen nie en dat hulle

gevolglik self beheer oor die

gebied kan verkry.

(b) Deur Yi voorlopige bevel soos die wat

aangevra word te verkry, sal hulle

daarop aanspraak maak dat die betrokke

gebiede "liberated areas" geword het

en dat hulle beheer in die gebiede

oorgeneem het en die Polisie daarvan

sal weerhou om kragtens die bepalings

vervat in die Polisiewet op te tree

---/37

0CDJ74

ten einde wet en orde binne die gebied

te handhaaf.

Ter ondersteuning van, onder andere, die

bewerings vermeld in paragrawe 11 tot 17,

verwys ek die Agbare Hof na die volgende

Beedigde Verklarings:

(a) Die Beedigde Verklaring van Kolonel

Buchner wat hierby aangeheg word as

Bylae "DJW1". Daarin handel hy met

die samestelling, doelstellings en

werkmetodes van die ANC en hulle beoogde

daarstelling van bevryde gebiede of

"liberated areas".

(b) h Beedigde Verklaring deur 'n ongeiden-

tifiseerde persoon, wat voorheen h

lid van die ANC was wat militere oplei-

ding ondergaan het, welke verklaring

hierby aangeheg word as Bylae "DJW3".

In die Beedigde Verklaring word die

doelstellings en werkmetodes van die

ANC, veral met betrekking tot bevryde

2 *

,l

j 000076

38

gebiede en frontorganisasies uiteengesit.

(c) Die Eedsverklaring van Majoor Kruger,

hierby aangeheg as Bylae "DJW2", wat

die sames telling, doel en metodes van

die "Civic Associations" in die Republiek

van Suid-Afrika, sowel as die Krugers-

dorp se gebied uiteensit en wel met

verwysing na die bevryde gebiede en

die doele en optredes van KRO.

(d) Die Eedsverklaring van Luitenant J.T.

Mostert, hierby aangeheg as Bylae "DJW4",

wie verwys na die leiers en lede van

KRO en die doel en werksmetodes van

KRO, veral met betrekking tot die

daarstelling van *n bevryde gebied.

(e) Die Eedsverklaring van Kaptein Lubbe,

hierby aangeheg as Bylae "DJW5", wat

verwys na die werksmetodes van KRO

en na sekere dokumente en voorwerpe

wat in die besit van Suster Bernard

Ncube gevind was. Dit sluit in onder

andere sekere notules van KRO wat hulle

* * 0

• j

; j

Vi

I

v*

. ii

*3

* ^1

f ♦

V

39

doelstellings en werksmetodes uiteensit

asook h skematiese voorstelling van

die struktuur van 'n bevryde gebied.

(f) Die Eedsverklaring van Mnr J.T. Mot-

soaole, hierby aangeheg as Bylae "DJW6",

wat verwys na die doel en werksmetodes

van KRO, die i.nhoud en hou van KRO

vergaderings en hulle beoogde daarstelling

van bevryde gebiede.

(g) 'n Eedsverklaring deur Raadslid Zulu,

hierby aangeheg as Bylae "DJW7", wie

onder andere verwys na KRO se doel

en werksmetodes van KRO. Verder die

metodes, intimidering en geweld van

die "youth organisation" of "comrades".

Hy se ook dat KRO 'n selfaangestelde

bestuur het en dat hulle nie verteenwoor—

digend is van die gemeenskap binne

die gebiede nie.

(h) Yi Eedsverklaring van Burgemeester

Moketsi, hierby aangeheg as Bylae "DJW8",

wie verwys na die werksmetodes van

000077

40

KRO, die intimidasie en geweld en die

beleid om ontslae te raak van bestaande

gemeenskapsleiers. Hy verwys ook

spesifiek na "n aanval op . sy eie huis

en besigheid;

Ci) 'n Eedsverklaring van Mev Catherine

Kgongoane, Yi raadslid wat verwys na

die intimidasie van raadslede;

(j) Die Eedsverklaring van 'n persoon wat

anoniem wil bly, hierby aangeheg as

Bylae "DJW9", en wie verwys na *n KRO

vergadering met betrekking tot onderwys

en h aanval op sy eie huis;

(k) ’n Eedsverklaring deur h persoon wat

anoniem wil bly, hierby aangeheg as

Bylae "DJW10", met betrekking tot die

bus- en verbruikersboikotte;

(1) 'n Verdere Eedsverklaring deur h persoon

wie ook anoniem wil bly, hierby aangeheg

as Bylae "DJW11", met betrekking tot

die bus- en verbruikersboikotte en

onderwys;

000078

ft Eedsverklaring deur Mnr Albert Jubasi,

hierby aangeheg as Bylae "DJW12", ft

inwoner van - die gebied, wat verwys

na ft aangeleentheid wanneer hy verplig

was om teenwoordig te wees by ft sekere

vergadering;

ft Eedsverklaring deur Margaret Mosai,

hierby aangeheg as Bylae "DJW13", wat

verwys na dieselfde geval as in

sub-paragraaf (m) hierbo;

ft Eedsverklaring deur Samuel Putswama

Hola, hierby aangeheg as Bylae "DJW14",

wat verwys na spesifiek die optrede

van sekere jeugdiges teenoor horn;

ft Eedsverklaring deur Mnr Z.M. Modisane,

hierby aangeheg as Bylae "DJW15", wie

verwys na KRO se agitasie met betrekking

tot die nie-betaling van huur, die

eise aan raadslede om te bedank en

die teenwoordigheid van "Comrades"

by KRO vergaderings en die afdwinging

van KRO-besluite.

•3 •

(q) 'n Eedsverklaring deur Mnr Barend Johannes

Vorster, hierby aangeheg gemerk "DJW

16", wie verwys na die Gemeenskapsraad,

die verteenwoordiging van die gemeenskap,

intimidering van raadslede en die

beinvloeding om die huur te betaal;

(r) •n Eedsverklaring van Timothy Nkose,

19. "KRO" EN DIE ANC

aangeheg hierby gemerk Bylae "DJW17".

Die Eedsverklaring is op h vorige

geleentheid geneem en nie vir die huidige

aansoek nie. Hy verwys na die optrede

van Mnr Mabaso en die verbruikersboikot.

(a) 'n Vergelyking van die doelstellings

en werksmetodes van "KRO" met die van

die ANC soos hierbo uiteengesit, toon

in my eerbiedige submissie duidelik

aan dat:

(i) Dit dieselfde is; of

(ii) Sodanige en

---/4 3

000080

(b)

43

doelstellings wesenlik

ooreenstem;

(iii) KRO hulle vereenselwig met

die ANC se doelstellings en

werksmetodes.

Ek grond my submissie op, onder andere,

die volgende: '

(i) KRO poog om die massas te

politiseer en te "conscientise",

deur veral die reel van massa

begrafnisse en die reel en

hou van massa vergaderings;

(ii) die beleid om "liberated areas"

daar te stel;

(iii) Die aanmoediging en stig van

jeug-, vroue- en werkersorga-

nisasies;

(iv) Die koordinering van KRO se

werksaamhede met die van ander

00008

44

organisasies soos jeug-, vroue-,

arbeider- en godsdienstige

organisasies;

Die reeling van verbruikersboi-

kotte en busboikotte;

Die daarstelling en oorname

van openbare parke met temas

wat die ANC propageer. Dit

word ook gedoen om die gemeenskap

te intimideer en te indoktrineer?

Die bemoeiing met die onderwys-

struktuur ?

Optrede teen Gemeenskapsrade

en alle persone verbonde daaraan,

of teen ander gesagstrukture

wat hulle nie aanstaan nie?

Die herdenking van Sowetodag

op 16 Junie elke jaar;

Die eis om vrylating van ANC

gevangenes of aangehoudenes;

---/45

000082

(xi)

(xii)

(xiii)

(xiv)

(xv)

45

Optrede by begrafnisse waar

vlae, slagkrete, vryheidslie-

dere, kleure en armbande soort-

gelyk aan die van die ANC gebruik

word;

Tydens begrafnisse en massa

vergaderings deur, onder andere

KRO gereel, word die name van

bekende ANC leiers met akklamasie

deur die aanwesiges uitgeskreeu,

word die naam van die ANC luid

uitgeskreeu;

Die swartmagteken, wat ook

deur die ANC gebruik word,

word gereeld gebruik;

Hulle is ondersteuners van

COSAS;

Sommige van die lede van KRO

se uitvoerende bestuur was

voorheen skuldig bevind daaraan

dat hulle in besit was van

"S

KRO OP SIGSELF

verbode ANC literatuur en/of

kledingstukke.

Selfs al word aanvaar dat KRO geen verbin-

tenis met die ANC het nie of die ANC ondersteun,

of hulle daarmee vereenselwig nie, doen ek

met eerbied aan die hand dat hulle, deur hulle

optrede op sigself beoordeel, Yi radikale

aktivistiese organisasie is met doelstellings

soos in paragraaf 16 hierbo uiteengesit. Ter

ondersteuning van sommige van hierdie bewerings

verwys ek die Agbare Hof na notules van vergade-

rings gehou deur KRO, welke notules aangeheg

is by Bylae "DJW5" as Bylaes "JL2" tot "JL9".

ONRUSTOESTANDE IN DIE BETROKKE GEBIEDE

(a) Dit is opmerklik dat daar in bykans

al die Beedigde Verklarings wat deur

of namens die Applikante geliasseer

is, die indruk geskep word dat die

47

beweerde voorvalle van onbehoorlike

optrede deur lede van die Polisie en

van die Weermag plaasgevind het in

vreedsame omstandighede. Die indruk

word geskep dat die Polisie telkemale

op h onbehoorlike wyse teenoor lede

van die gemeenskap opgetree het sonder

dat daar hoegenaamd enige regverdiging

vir hulle optrede was. Op hierdie wyse

word die indruk ' geskep dat dit die

Polisie en Weermag is wat die rus en

vrede verstoor en wat deur hulle optrede

aanleiding tot onrus en geweld gee.

Ek ontken hierdie indruk wat deur die

Applikante geskep word en beweer dat

Polisie en Weermag optrede slegs geskied

het om wet en orde te herstel of te

handhaaf tydens voorvalle van onwettige

gewelddadige optrede deur inwoners

van die betrokke gebiede.

Om hierdie rede is dit vir my nodig

om meer volledig te handel met sekere

van die aspekte wat ek reeds hierbo

vermeld en kortliks bespreek het.

,m

•"1 I

■rh

*Tr

r *

-,V]

i

k

4 8

(c) Dit is duidelik dat die persone wat

$ verantwoordelik is vir die toestande

k

7 van onrus daarna streef om die

tersaaklike gebiede onregeerbaar te

maak. Om hierdie doel te bewerkstellig

7 word inwoners op 'n uitgebreide skaal

geintimideer. Op dieselfde wyse word

van intimidasie gebruik gemaak om die

staatsgesag te ondermyn of af te breek

en om gemeenskapsrade lam te le en

hulle werksaamhede ongedaan te maak.

Die doel is om gemeenskapsrade dan

te vervang met sogenaamde "civic

associations". Hierdie "civic

associations" word aangetref in bykans

alle Swart woongebiede.

(d) (i) Op dieselfde wyse word gepoog

om beheer oor openbare vervoer

binne die betrokke gebied te

verkry. In hierdie geval word

die bestaande busdiens geboikot

onder die voorwendsel dat die

boikot plaasvind vanwee Greyhound

se weiering om vervoer aan

---/4 9

00008

Collection Number: AK2145

KRUGERSDORP RESIDENTS’ ORGANISATION AND 4 OTHERS v. THE MINISTER OF

LAW AND ORDER AND 2 OTHERS 1986

PUBLISHER:

Publisher:- Historical Papers, University of the Witwatersrand

Location:- Johannesburg

©2012

LEGAL NOTICES:

Copyright Notice: All materials on the Historical Papers website are protected by South

African copyright law and may not be reproduced, distributed, transmitted, displayed, or

otherwise published in any format, without the prior written permission of the copyright

owner.

Disclaimer and Terms of Use: Provided that you maintain all copyright and other notices

contained therein, you may download material (one machine readable copy and one print

copy per page) for your personal and/or educational non-commercial use only.

People using these records relating to the archives of Historical Papers, The Library,

University of the Witwatersrand, Johannesburg, are reminded that such records sometimes

contain material which is uncorroborated, inaccurate, distorted or untrue. While these

digital records are true facsimiles of the collection records and the information contained

herein is obtained from sources believed to be accurate and reliable, Historical Papers,

University of the Witwatersrand has not independently verified their content. Consequently,

the University is not responsible for any errors or omissions and excludes any and all

liability for any errors in or omissions from the information on the website or any related

information on third party websites accessible from this website.

This document is part of a private collection deposited with Historical Papers at The

University of the Witwatersrand by the Church of the Province of South Africa.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!