05.05.2013 Views

Op 'n ligter noot / On the lighter side

Op 'n ligter noot / On the lighter side

Op 'n ligter noot / On the lighter side

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Liewe Hardloopvriende

Dankie

Akasia 3 in 1 Wedloop

Nuusbrief 01/2013

Die 2013 Akasia 3 in 1 het aangebreek en afgeloop met suksesse ver bo

ons verwagting. Ten spyte van 'n verminderde borgskap, was Akasia se

wedloop ‘n ongelooflikke sukses. Hiervoor bedank ons Altje wat uiters

bekwaam en geduldig die leiding geneem het en met die samewerking van

elke lid in ons klub met hulle familielede en die Pretoria Bobbies familie die

dag aangepak het.

Die terugvoer wat ek ontvang het van hardlopers was dawerende

komplimente en fluisterende kritiek. Onder die baie moeilike omstandighede

van die huidige bouwerk by Wonderpark en sinvolle aanwending van

verminderd beskikbare fondse is dit voorwaar 'n prestasie.

Baie groot DANKIE aan elkeen wat soveel van sy eie tyd, energie en geduld

gegee het om hierdie sukses moonlik te maak. Om spesifieke persone uit te

sonder sal baie moelik wees aangesien, sonder ELKEEN se bydrae sou

daar gapings in die sukses gewees het. Ek glo egter dat almal my sal

vergun om vir Altje 'n spesiale dankie druk te gee. Altje, jy is 'n ster, en mag

jy volgende jaar weer vir ons skyn.

Groete Pieter

Bladsy 16

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!