05.05.2013 Views

Kaapstad se Geïntegreerde Snelvervoerstelsel - City of Cape Town

Kaapstad se Geïntegreerde Snelvervoerstelsel - City of Cape Town

Kaapstad se Geïntegreerde Snelvervoerstelsel - City of Cape Town

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Wat is ‘n geïntegreerde snelvervoerstelsel (GSV)?

Die GSV is ‘n wyse waardeur verseker kan word dat alle publieke vervoermetodes saamwerk

en geniet voorrang bo private vervoer. ‘n Groot deel hiervan is ‘n Bus Snelvervoerstelsel (BSV)

– ‘n vinnige, moderne padgebaseerde stelsel.

Kaapstad se GSV-stelsel sal gebaseer wees op voorbeelde van snelvervoerstelsels wat

goed werk in menige dele van die wêreld, insluitend Latyn-Amerika, Asië, Noord-Amerika

en Australië. Dit kan hier ook goed werk, en aan die inwoners van Kaapstad ‘n gereelde,

gedurige, vinnige en betroubare wyse van publieke vervoer gun.

Hoe sal die GSV werk?

Die diens sal uit twee dele bestaan:

Hooflynroetes

Voerderroetes

Op die hooflynroetes sal daar aparte, toegewyde busweë vir spesiale 18-meter lasvoertuie

wees. Daar sal weerbestand afgekampte stasies wees in die middel van die pad op hierdie

roetes, wat sal verseker dat die voertuie vinnig verby ander verkeer kan beweeg en dat mense

veilig en gemaklik kan wag.

Die voerderdienste, met korter 8-meter en 12-meter voertuie, sal mense vervoer na die

hooflynroetes in normale verkeer, met stasies aan die kant van die pad.

Elke voertuig sal etlike wye deure hê wat op dieselfde vlak as die stasieplatform oopmaak

sodat baie mense vinnig in en uit kan klim. Die diens sal opereer vir 18 ure per dag en

voertuie sal gedurig beskikbaar wees. Die frekwensie sal wissel tussen ‘n paar minute tydens

spitsure en ten minste drie keer per uur wanneer die aanvraag kleiner is.

Tariewe sal bekostigbaar en vergelykbaar wees met dié tans gehef deur busse en minibusse.

Voorbeeld van ‘n voerder diens bus.

Voorbeeld van ‘n hooflyn diens bus.

Waar sal die stelsel gaan?

Die Stad Kaapstad se doel is om ‘n GSV-netwerk te vestig dwarsoor die stad binne 10 tot 12

jaar. Die netwerk sal verseker dat meer as 75% mense binne 500 meter van ‘n hoë kwaliteit

publieke vervoerstelsel is.

Dit kan slegs stap-vir-stap behaal word.

Kaapstad kry ‘n geïntegreerde

snelvervoerstelsel

Hierdie dokument sit uiteen:

• Wat ‘n geïntegreerde snelvervoerstelsel is

Hoe die stelsel sal werk

Waar die stelsel sal gaan

Hoe die stelsel pendelaars, bestaande operateurs en ander

padgebruikers sal beïnvloed

Wanneer die projek geïmplementeer sal word

Daar is vier fases vir die uitrol van die GSV. Die eerste fase sal met twee trappe geskied, een

sal afgehandel word voor die Wêreldbeker in 2010 en die ander binnekort na die gebeurtenis.

Fase 1A (Voor 2010): Hierdie fase sal ‘n verbinding van die lughawe na die middelpunt

van die stad voorsien en van die middestad na Groenpunt, Seepunt en Houtbaai, en rondom

die voorstede van die Stadskom. Daar sal ‘n hooflynroete wees teen die Weskus op na

Baysidesentrum, langs Blaauwbergpad en op na Potsdampad tot Du Noon, en voerderdienste

na Bloubergstrand, Atlantis en Mamre, sowel as rondom Table

View en Parklands, en deur Montague Gardens via Century

City na Richwood.

Fase 1B (Na 2010): Die voorgestelde roetes sal die

eerste fase uitbrei met spesiale busweë na Century City

en Montague Gardens en busweë vanaf die lughawe na

Bellville en Durbanville, Strand en Gordonsbaai, Claremont en

Constantia, en Table View via Century City.

Fase 2: Hierdie fase sal die digbevolkte suidooste van die

stad, wat Mitchellsplein en Khayelitsha insluit, verbind met

bestemmings dwarsoor die Skiereiland.

Fases 3 en 4: Die finale fases sal roetes uitbrei tot en verbind

met die algehele netwerk, insluitend areas soos Delft, Blue

Downs en Stellenbosch.

Wat presies sal Fase 1A insluit?

Die kaart het soliede lyne wat hooflynroetes verteenwoordig en

gestippelde lyne wat voerderroetes aandui.

Daar sal twee hooflynroetes wees:

Die soliede blou lyn toon die roete van die lughawe na die

middestad langs die bestaande N2 Bus-Minibus Taxi (BMT)

laan, en beweeg deur die Middestad na Groenpunt en

Seepunt.

Die soliede rooi lyn toon die roete van die V&A Waterfront,

deur die middel van Kaapstad, deur Paardeneiland na

Baysidesentrum en langs Blaauwbergpad na Du Noon,

Doornbach en Killarney Gardens.

Voerderroetes, aangedui deur gestippelde lyne, sal rondom

die Stadkomvoorstede loop, vanaf die einde van Seepunt na

Kampsbaai en verder aan na Houtbaai, en vanaf Kampsbaai

oor Kloofnek stad toe. Op die Weskus sal die voerderroetes loop

rondom Table View en Parklands, na Bloubergstrand en Atlantis,

insluitend die Atlantis industriële gebied en Saxonsea, en na

Mamre. Die voerderdiens sal ook loop langsaan Racecoursepad,

deur Montague Gardens na Century City en Richwood.

Hoe het die Stad ooreengekom tot Fase 1A?

As ‘n Gasheerstad vir die 2010 Sokker Wêreldbeker, het die Stad Kaapstad ‘n kontrak

met FIFA onderteken om vervoerdienste te verskaf vanaf die lughawe, die middestad en

die Groenpuntstadiumgebied. Fase 1A fokus ook op die lewering van kwaliteit publieke

vervoer na die Weskus, wat ook sommige van die gemeenskappe met die mees drukkende

mobiliteitsbenodighede insluit, soos Mamre, Atlantis, Doornbach, Du Noon, en die Joe Slovo

informele nedersetting naby Milnerton. Die Weskusgebied ervaar tans van die mees ernstige

verkeersophoping.

Op 27 Augustus 2008 het die Stad van Kaapstad die goedkeuring toegestaan vir Fase 1A, en

het die begroting van R1.3 biljoen goedgekeur.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!