05.05.2013 Views

Kaapstad se Geïntegreerde Snelvervoerstelsel - City of Cape Town

Kaapstad se Geïntegreerde Snelvervoerstelsel - City of Cape Town

Kaapstad se Geïntegreerde Snelvervoerstelsel - City of Cape Town

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Hoe is hierdie verskillend van bestaande dienste?

Vinniger. Op hooflynroetes sal voertuie hul eie laan hê, en daar sal gereelde, gedurige,

geskeduleerde dienste op voerderroetes wees.

Veiliger. Daar sal sekuriteitspersoneel wees by die hoofstasies en daar sal Geslote

Stroombaan TV kameras in die stasies en die voertuie wees. Sekuriteit sal ‘n prioriteit wees.

Drywers sal gemonitor word en daar sal voertuigvervolging wees om te verseker dat daar

geen gejaag of roekelose bestuur sal wees nie en dat voertuie betyds by die stasies sal wees.

Gemaklik en toeganklik. Die voertuie sal modern en skoon wees, met ruimte vir

passasiers om te sit en te staan. Die voertuie is ook aangepas om toeganklik te wees vir

bejaardes, kinders en mense met gebreke en om ruimte te bied aan rolstoele.

Volhoubaar. Lae-emissie voertuie en meer mense wat publieke vervoer gebruik in plaas van

private motors sal omgewingsvoordele bied.

Bekostigbaar. Terwyl die oprig van die stelsel biljoene rande sal kos, is die doelstelling om

tariewe te hê wat vergelykbaar is met dié wat huidiglik gehef word.

Maklik om te gebruik. ‘n ‘Smart card’ stelsel sal gebruik word wat passasiers sal toelaat

om oor te gaan van een hooflynroete na ‘n ander met ‘n enkele passasiersfooi. Hierdie kaarte

sal wyd beskikbaar wees, by stasies en deur ander kleinhandelaars.

Wat beteken dit vir passasiers?

Die diens sal vir veel langer loop – gedurende die dag, tot saans en op naweke en sal

gereeld, gedurig en betroubaar wees. Sodra die hele stelsel daargestel is, sal mense rondom

die stad kan reis om vriende en familie, inkopiesentrums en vryetydlokale te besoek, en

toeriste sal maklik kan rondbeweeg.

Die doel is om maklike toegang te hê tussen die stelsel en ander wyses van rondbeweeg,

soos stap, fietsry, metertaxis, en parkeer-en-ry fasiliteite. ‘n Non-gemotoriseerde transportplan

word ontwikkel vir elkeen van die stasies.

Wat beteken dit vir mense in private voertuie?

Waar spesiale busweë voorgestel is, sal van die padruimte vir private motoriste verlore gaan,

en sal verkeerstekens publieke vervoersvoertuie prioritiseer. Dit sal mense wat private motors

gebruik aanspoor om na die nuwe stelsel oor te skakel. Die skeiding van publieke vervoer

van algemene verkeer kan voordelig wees vir beide die publieke vervoer en motors. Die Bus-

Minibus Taxi (BMT) laan op die N2 het private motors meer as 20 minute in reistyd bespaar.

Strate waar private motoriste padruimte sal afstaan aan die nuwe stelsel is dele van die

R27 (langs Marinerylaan) en in die middestad by Hertzogboulevard, Heerengracht, dele van

Adderleystraat, Hans Strijdomlaan en dele van Westernboulevard.

Wie sal die stelsel bestuur?

Die Stad Kaapstad sal die spesiale busweë bou en die diensvlakke, tariefonkostes en die tipe

voertuie wat gebruik moet word, vasstel en spesifiseer.

Privaatsektor maatskappye sal die daadwerklike operasies en dienste verskaf. Die operateur

sal betaal word op die basis van die hoeveelheid kilometers wat die voertuie aflê en die

voldoening aan ander prestasiestandaarde.

Daar sal ‘n aparte tenderproses wees vir ‘n onafhanklike maatskappy om fooie in te samel.

Daar sal ook ‘n oorsigagentskap gestig word om die dienskwalitiet te monitor en om klagtes

van die publiek te behartig.

Wat beteken dit vir die huidige operateurs?

Die Stad Kaapstad praat met verteenwoordigers van die bus en minibus bedryf om te verseker

dat dié industrie ‘n sentrale rol speel in die nuwe stelsel. Die doelstelling is om ‘n hoë

dienskwaliteit te bereik terwyl winsgewendheid en werksomstandighede verbeter word.

Wat beteken dit vir die werkers in die industrie?

Daar word verwag dat die nuwe stelsel baie werksgeleenthede sal skep, nie net tydens

die boufase nie maar ook tydens operasie. Werk vir die nuwe stelsel sal permanente poste

skep met al die voordele van formele werkneming, soos werksekuriteit, gereelde werksure,

voorspelbare inkomste, verlof, siekteverlof en kraamvoordele. Die nuwe stelsel sal baie

voordele hê vir werkers in die industrie.

Waar kom die finansiering vir hierdie projek vandaan?

Die stelsel word gefinansier deur ondersteuning van nasionale regering en die Stad

Kaapstad. Al drie sfere van regering, insluitend die Weskaapse Provinsiële Regering, is

verbind tot die transformasie van publieke vervoer in Kaapstad. Baie van die befondsing

word beskikbaar gestel sodat Kaapstad kan voldoen aan die vereistes as gasheer vir die

2010 Wêreldbeker.

Wanneer sal dit alles plaasvind en hoe sal dit my beïnvloed?

Daar word beplan dat al die fase 1A roetes sal loop teen Maart 2010, wat die nodige tyd sal

verleen om die onvermydelike beginprobleme uit te sorteer teen die tyd wat die Wêreldbeker

begin in Junie. Vanaf die einde van 2008 kan bouwerk verwag word op die hoofdele van

die roete – veral in die middestad en op die Groenpunt/Seepuntroete en tussen die stad

en die Baysidesentrum, langs Blaauwbergpad en tot en met die Du Noongebied. Versigtige

beplanning word gedoen om enige impak op verkeer tydens die bouproses so gering as

moontlik te hou.

Hoe kan ek nog inligting

verkry?

ERM is deur die Stad aangestel om besprekings te hou met

die gemeenskappe wat direk geaffekteer sal word deur

fase 1A. Teen laat 2008 sal hulle verteenwoordigers van

hierdie gemeenskappe kontak en publieke byeenkomste

hou om die voorstelle in meer detail te verduidelik. Indien

jy belangstel daarin om betrokke te raak by hierdie publieke

prosesse, kontak asseblief vir Linda Slabber deur 021 702

9100 te skakel of te e-mail na linda.slabber@erm.com.

Jy kan ook meer inligting verkry deur die Stad Kaapstad se

webwerf te besoek by www.capetown.gov.za.

Kaapstad se

Geïntegreerde

Snelvervoerstelsel

‘n Beter wyse vir die vervoer van mense

Wat is ‘n geïntegreerde snelvervoerstelsel (GSV)?

Die GSV is ‘n wyse waardeur verseker kan word dat alle publieke vervoermetodes saamwerk

en geniet voorrang bo private vervoer. ‘n Groot deel hiervan is ‘n Bus Snelvervoerstelsel (BSV)

– ‘n vinnige, moderne padgebaseerde stelsel.

Kaapstad se GSV-stelsel sal gebaseer wees op voorbeelde van snelvervoerstelsels wat

goed werk in menige dele van die wêreld, insluitend Latyn-Amerika, Asië, Noord-Amerika

en Australië. Dit kan hier ook goed werk, en aan die inwoners van Kaapstad ‘n gereelde,

gedurige, vinnige en betroubare wyse van publieke vervoer gun.

Hoe sal die GSV werk?

Die diens sal uit twee dele bestaan:

Hooflynroetes

Voerderroetes

Op die hooflynroetes sal daar aparte, toegewyde busweë vir spesiale 18-meter lasvoertuie

wees. Daar sal weerbestand afgekampte stasies wees in die middel van die pad op hierdie

roetes, wat sal verseker dat die voertuie vinnig verby ander verkeer kan beweeg en dat mense

veilig en gemaklik kan wag.

Die voerderdienste, met korter 8-meter en 12-meter voertuie, sal mense vervoer na die

hooflynroetes in normale verkeer, met stasies aan die kant van die pad.

Elke voertuig sal etlike wye deure hê wat op dieselfde vlak as die stasieplatform oopmaak

sodat baie mense vinnig in en uit kan klim. Die diens sal opereer vir 18 ure per dag en

voertuie sal gedurig beskikbaar wees. Die frekwensie sal wissel tussen ‘n paar minute tydens

spitsure en ten minste drie keer per uur wanneer die aanvraag kleiner is.

Tariewe sal bekostigbaar en vergelykbaar wees met dié tans gehef deur busse en minibusse.

Voorbeeld van ‘n voerder diens bus.

Voorbeeld van ‘n hooflyn diens bus.

Waar sal die stelsel gaan?

Die Stad Kaapstad se doel is om ‘n GSV-netwerk te vestig dwarsoor die stad binne 10 tot 12

jaar. Die netwerk sal verseker dat meer as 75% mense binne 500 meter van ‘n hoë kwaliteit

publieke vervoerstelsel is.

Dit kan slegs stap-vir-stap behaal word.

Kaapstad kry ‘n geïntegreerde

snelvervoerstelsel

Hierdie dokument sit uiteen:

• Wat ‘n geïntegreerde snelvervoerstelsel is

Hoe die stelsel sal werk

Waar die stelsel sal gaan

Hoe die stelsel pendelaars, bestaande operateurs en ander

padgebruikers sal beïnvloed

Wanneer die projek geïmplementeer sal word

Daar is vier fases vir die uitrol van die GSV. Die eerste fase sal met twee trappe geskied, een

sal afgehandel word voor die Wêreldbeker in 2010 en die ander binnekort na die gebeurtenis.

Fase 1A (Voor 2010): Hierdie fase sal ‘n verbinding van die lughawe na die middelpunt

van die stad voorsien en van die middestad na Groenpunt, Seepunt en Houtbaai, en rondom

die voorstede van die Stadskom. Daar sal ‘n hooflynroete wees teen die Weskus op na

Baysidesentrum, langs Blaauwbergpad en op na Potsdampad tot Du Noon, en voerderdienste

na Bloubergstrand, Atlantis en Mamre, sowel as rondom Table

View en Parklands, en deur Montague Gardens via Century

City na Richwood.

Fase 1B (Na 2010): Die voorgestelde roetes sal die

eerste fase uitbrei met spesiale busweë na Century City

en Montague Gardens en busweë vanaf die lughawe na

Bellville en Durbanville, Strand en Gordonsbaai, Claremont en

Constantia, en Table View via Century City.

Fase 2: Hierdie fase sal die digbevolkte suidooste van die

stad, wat Mitchellsplein en Khayelitsha insluit, verbind met

bestemmings dwarsoor die Skiereiland.

Fases 3 en 4: Die finale fases sal roetes uitbrei tot en verbind

met die algehele netwerk, insluitend areas soos Delft, Blue

Downs en Stellenbosch.

Wat presies sal Fase 1A insluit?

Die kaart het soliede lyne wat hooflynroetes verteenwoordig en

gestippelde lyne wat voerderroetes aandui.

Daar sal twee hooflynroetes wees:

Die soliede blou lyn toon die roete van die lughawe na die

middestad langs die bestaande N2 Bus-Minibus Taxi (BMT)

laan, en beweeg deur die Middestad na Groenpunt en

Seepunt.

Die soliede rooi lyn toon die roete van die V&A Waterfront,

deur die middel van Kaapstad, deur Paardeneiland na

Baysidesentrum en langs Blaauwbergpad na Du Noon,

Doornbach en Killarney Gardens.

Voerderroetes, aangedui deur gestippelde lyne, sal rondom

die Stadkomvoorstede loop, vanaf die einde van Seepunt na

Kampsbaai en verder aan na Houtbaai, en vanaf Kampsbaai

oor Kloofnek stad toe. Op die Weskus sal die voerderroetes loop

rondom Table View en Parklands, na Bloubergstrand en Atlantis,

insluitend die Atlantis industriële gebied en Saxonsea, en na

Mamre. Die voerderdiens sal ook loop langsaan Racecoursepad,

deur Montague Gardens na Century City en Richwood.

Hoe het die Stad ooreengekom tot Fase 1A?

As ‘n Gasheerstad vir die 2010 Sokker Wêreldbeker, het die Stad Kaapstad ‘n kontrak

met FIFA onderteken om vervoerdienste te verskaf vanaf die lughawe, die middestad en

die Groenpuntstadiumgebied. Fase 1A fokus ook op die lewering van kwaliteit publieke

vervoer na die Weskus, wat ook sommige van die gemeenskappe met die mees drukkende

mobiliteitsbenodighede insluit, soos Mamre, Atlantis, Doornbach, Du Noon, en die Joe Slovo

informele nedersetting naby Milnerton. Die Weskusgebied ervaar tans van die mees ernstige

verkeersophoping.

Op 27 Augustus 2008 het die Stad van Kaapstad die goedkeuring toegestaan vir Fase 1A, en

het die begroting van R1.3 biljoen goedgekeur.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!