06.05.2013 Views

Untitled

Untitled

Untitled

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2

31

SAAL VERHURING

Namens die Saalkommissie wil ons graag ’n baie dringende versoek aan

AL die gemeentelede rig om ASB. die saal te adverteer en promoveer. Die

gemeente het die inkomste dringend nodig.

Tafels en stoele om tot 300 gaste te onthaal. Ruim braaigeriewe met

sitplekke onder die bome. Moderne goed toegeruste kombuis. Genoegsame en

veilige parkering

Tariewe

1. Saal, vir onthale (tafels en stoele ingesluit) R800

2. Kombuis met fasiliteite R200

3. Braaigeriewe (alleen) R200

4. Braaigeriewe en kombuis R400

5. Per uur verhuring vir vergaderings,

werkswinkels, konferensies, ens. R50 per uur

6. Eetgerei word per item verhuur deur die susters.

Lidmate van die GK George ontvang 25% afslag indien die saal vir hul eie

persoonlike gebruik gehuur word. Bogenoemde tariewe is ook

onderhandelbaar i.g.v. kleiner groepe, ens.

Vir navrae bel vir Ruth du Plessis (071 789 9009).

NOOD-ONTRUIMINGSPLAN IN GEVAL ’n BRAND SOU ONTSTAAN

VERGEWIS USELF ASB. VAN AL DIE NOODUITGANGE!

1. Almal wat op die galery sit, sal die nooduitgang daar gebruik. Onder geen

omstandighede mag die trap na die kerk gebruik word nie.

2. Mense aan die linkerkant (suidekant) van die kerkgebou en middelblok tot

by die pilare van die galery, gebruik of die uitgang na die saal of die

hoofuitgang.

3. Mense aan die regterkant (noordekant) van die kerkgebou en middelblok

tot by die pilare, gebruik die hoofuitgang.

4. Mense aan die linkerkant (suidekant)van die kerkgebou en middelblok

vanaf die pilare vorentoe, gebruik die uitgang by die gewese kombuis.

5. Mense aan die regterkant (noordekant) van die kerkgebou en middelblok

vanaf die pilare vorentoe, gebruik die uitgang van die gewese

konsistorie.

30

Algemene Inligting p4

Adreslys en p5-19

telefoonnommers

Wyksindeling p20-27

Geel bladsye p28-29

Saalverhuring p30

Ontruimingsplan p30

3

Straatadres van kerkgebou : Tweedestraat 27, George-Oos

Posadres : Posbus 53, George, 6530

E-pos : gkgeorge@webmail.co.za

Web : www.gkgeorge.co.za

Telefoon : 044 871 4916

Selfoon Kerkkantoor : 071 789 9009

Faks : 086 544 5865

Predikantspaar : Ds Hennie en Marteli Reinecke

Dormehlstraat 16

Dormehlsdrift George

044 873 6686 of 082 563 8825

Skriba : Philippus Badenhorst

082 411 7289

Kassier : Ruth du Plessis

044 871 4916 of 071 789 9009

Diakonie : Johnny Coetzee

Admin beampte/Attes-skriba : Ruth du Plessis

044 871 4916 of 071 789 9009

044 884 0256 of 082 788 7988

Sustersbestuur :

Voorsitster : Hester Liebenberg

Sekretaresse : Ria Styger

Tesourier : Ruth du Plessis

Eredienstye : 09:00 (September tot April)

09:30 (Mei tot Augustus)

Katkisasie : Sondae na afloop van die erediens

Belydenisklas : Soos gereël met klas

Aandkatkisasie : Soos gereël

* Geen katkisasie gedurende skoolvakansies, langnaweke en Nagmaal.

Predikant van Oudtshoorn : Ds Deon van der Walt

044 272 6600 of 082 668 7343

Predikant van Mosselbaai : Ds P Lubbinge

044 696 5108 of 073 286 1507

Predikant van Eden : Ds Emil Naudé

044 533 0142 of 083 411 1501

4

EERSTE IN SUID-AFRIKA, SELFOON VIR HARDHORENDES EN DOWES.

Dual Sim. Johan Lubbe # 082 376 7658

VULSTASIE

Albertstraat Motors, 'n 24/7 Engen vulstasie en geriefswinkel op hoek van Albert-

en Cradockstraat met ABSA-kitsbank, Koopkrag, Selfoonlugtyd en Bakkery. Jan

Jansen, # 044 874 2376.

BERGVILLE VERPLEEGKLINIEK HULPSORGEENHEDE

Een slaapkamer eenhede beskikbaar vir bejaardes met toegang tot 24-uur

verpleegsorg. Gratis toegang tot kliniek sou die siektetoestand dit verlang.

Huur sluit in: 3 maaltye per dag, elektrisiteit, wasgoed, daaglikse diens van

eenheid. Geen addisionele heffings word verhaal nie. Emsie Deysel, # 044 801

4198

HELLO DOLLY

Selfdiens verblyf of bed en ontbyt. Wilma van Bochove, # 083 373 7925

@ CREATIVE FUNCTIONS

Koördinering van korporatiewe funksies, troues partytjies asook verhuring van

breekware, linne, kerse,ens. Konrad en Karen Postma, # 044 8841278 of 082

380 0155

NAALDWERK EN HERSTELWERK

Enige naaldwerk of herstelwerk aan klere, Ria Styger, # 044 871 1377

JDL PRINTING VIR KWALITEIT DRUKWERK

Drukwerk in wit en swart of kleur, Louis Badenhorst, # 082 445 9776

OUTENIQUA INSTANDHOUDING

Algemene instandhoudingswerk in en om die huis, Lou en Hardus du Plessis, #

083 306 2329

SISSELPUD

Dagsorgsentrum (Mannstraat 85 ) vir babas van 3 maande tot 3 jaar.

Anci du Plessis, # 082 726 8412

OPSTEL VAN TESTAMENTE EN TRUSTS (ABSA TRUST)

Marlise Steenekamp, # 044 801 6100

29

GEEL BLADSYE

PIZZA RESTAURANT: BELLA NAPOLI

Ons gebruik net "Stone ground"-meel, Macadamia olie & 100% vars

bestanddele.

Precap Sentrum, Courtenay Straat, George Tel. No: 044 873 0896 Chris en

Debbie van Dyk

AZA PHOTOGRAPHY

Troue foto's, Familie foto's, Kinder foto's en Baba foto's. Kontak Celia Botha

0798715816 / celiadup@yahoo.com / www.azaphotography.webs.com

BEMEROLOGIE

Pasgebore, jonk, bejaard? Enige ongesteldheid of kroniese siekte word verlig/

genees deur die wêreld se mees wetenskaplik nagevorste apparaat, die

Bemer. Ook in ons eie gemeente vind verskeie mense reeds verligting

deur hierdie verbruikersvriendelike behandeling. Hoekom wag jy? Gesels met

ons:

Org en Myra Naudé 082 561 2326 (O) 082 378 5262 (M) 044 871 0122 (H)

KOPANO KITCHENS

Vir eksklusiewe, ontwerpte kombuis-, ingeboude-, badkamer-, studeerkamer

kaste, ens. Kontak Francois Oberholzer by 082 444 8102

GAMKA H2o ...

Vars ,egte, karoo fonteinwater beskikbaar in houers van 500ml (pakke van 6 en

24), 1 liter (pakke van 6 en 12) asook 5 liter. Pryse baie kompeterend. John

0828760645, Paul 0824983102, Dalene 0448710710.

BERGSIG B&B

H/v Vierde- en Standerstraat, George. Kontak Lorraine Oosthuizen # 044 871

5170 of 082 324 9333

HERSTELWERK AAN HEK- EN GARAGEDEUR-OOPMAKERS

Kontak vir Pinard Vorster # 044 874 7689 of 083 625 5776.

ALMA'S TUISGEBAK

Vir ’n groot verskeidenheid van keurig voorbereide lekkernye. Kontak Alma

Brink # 082 639 7390

WOONSTEL: BED & ONTBYT OF SELFSORG

Laubscher’s @ Lancelot. Luukse eenheid. Kontak Adi # 082 469 7326 of Thinus

# 082 459 1368

Sien webtuiste: http://www.wheretostay.co.za/laubschersatlancelot

SKOONHEIDSALON

Annemarie Coetzer het haar eie geopen, in die gebou van die haarsalon SPLIT

ENDS in Wellingtonstraat. # 072 546 3885

28

5

6

27

26

7

8

25

24

9

10

23

22

11

12

21

20

13

14

19

18

15

16

17

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!