06.05.2013 Views

Junior Veldskool Program - SA Jagters Baviaanspoort

Junior Veldskool Program - SA Jagters Baviaanspoort

Junior Veldskool Program - SA Jagters Baviaanspoort

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

BAVIAANSPOORT – JUNIOR OPLEIDING / TRAINING

SUID AFRIKAANSE JAGTERS EN WILDBEWARINGSVERENINGING

SOUTH AFRICAN HUNTERS AND GAME CONSERVATION ASSOCIATION

VELDSKOOL: 1 – 3 Maart 2013

Rust de Winter

MODULE 3: JAGTERS IN DIE VELD

1. Toerusting

2. Jagmetodes

3. Voëljag

4. Spoorsny

5. Skootplasing

Hoof: Danie Nieuwoudt 083 268 7294 danienwdt@gmail.com

Assistent: Ampie de Beer 082 787 2196 ampiedebeer@gmail.com

PROGRAM:

VRYDAG 1 Maart 2013

16:00 Vertrek vanaf Laerskool Stefanus Roos

17:00 Aankoms op Terrein en Kamp Opslaan

18:30 Kosmaak

20:00 Dier- en Voeluitkenning

SATERDAG 2 Maart 2013

07:00 Opstaan met koffie en beskuit

08:00 Lesing: Toerusting, Jagmetodes & Voëljag

08:40 Lesing: Spoorsny

09:20 Lesing: Skootplasing

10:00 Brunch

11:00 Prakties:Toerusting, Jagmetodes

12:00 Prakties:Spoorsny

13:00 Prakties: Skootplasing

14:00 Ontspanning

14:30 Boeresport

16:00 Potjiekoskompetisie

20:00 Lanternbekruip

SONDAG 3 Maart 2013

07:00 Opstaan met koffie en beskuit

08:00 Godsdiens

08:30 Evaluering

10:00 Ontbyt

11:00 Kamp Skoonmaak en Afslaan

12:00 Afkoel

13:00 Vertrek

14:00 Aankoms by Laerskool Stefanus Roos

Hoof: Danie Nieuwoudt 083 268 7294 danienwdt@gmail.com

Assistent: Ampie de Beer 082 787 2196 ampiedebeer@gmail.com

KAMPBENODIGDHEDE:

Pak asseblief so kompak moontlik aangesien spasie in die voertuie beperk is:

• Slaapsak

• Kussing

• Dun oprol of opvou matrassie

• Toiletsakkie met benodigdhede

• SONBRANDMIDDEL

• Muskiet afweermiddel

• HOED

• Toe skoene en kouse

• Swemklere en handdoek

• Klere waarin daar gewerk en gespeel kan word

• Een stel klere vir lanternbekruip: langbroek en langmouhemp/baadjie

• Flits

• Warm baadjie

• Reenbaadjie

• Waterbottel

• Bybel

• MEDIKASIE – Sien asseblief nota hiernaas

NEEM ASB KENNIS:

1. Alle medikasie moet voor vertrek aan Danie oorhanding word. Alle medikasie moet

gemerk wees met u kind se naam en die voorgeskrewe dosis moet duidelik aangedui

wees.

2. Alle voedsel word deur die kinders self voorberei, en opleiers eet saam met die kinders.

Alles word deur die kamp verskaf.

3. Maak asseblief seker dat u kind middagete by die huis geniet voor vertrek, aangesien

aandete dalk bietjie laat vir sommige mag wees. Pak gerus ‘n koeldrank of water vir die

pad vir u kind.

4. U kind sal ongelukkig nie op die kamp saamgeneem kan word indien daar nie ‘n volledig

voltooide vrywaringsvorm met vertrek ingedien word nie. (Vorm aangeheg)

5. Kampgelde van R270 kontant per kind moet in ‘n gemerkte koevert met u kind se naam

aan Danie oorhandig word voor vertrek.

6. U kind is die hele tyd onder volwasse toesig en die opleidingsbeamptes neem saam met

die kinders deel aan al die aktiwiteite. Daar word regtig moeite gedoen om aan al u kind

se emosionele en fisiese behoeftes te voldoen.

7. Neem asseblief kennis dat alle selfone, horlosies, messe en ander kosbare items by

aankoms by u kinders afgeneem sal word vir veilige bewaring. Dit word slegs gedoen om

verliese te beperk. Die items sal tydens die oppak sessie aan die kinders terugbesorg

word.

8. U is welkom om Danie 083 2687294 vanaf 18:30 tot 19:30 te skakel indien u met u kind

wil gesels.

9. Geen sakgeld nodig nie – genoeg eet en drinkgoed word verskaf. Geen ekstra

lekkergoed of drinkgoed nie asb!!

Dit is ons missie om die kamp vir u kind ‘n wonderlike belewenis te maak, om kennis en pret met

mekaar te vermeng, en daardeur u kind bewus te maak van die voordele van bewaring en onderhoud

van die natuur.

Danie Nieuwoudt

Hoof: Danie Nieuwoudt 083 268 7294 danienwdt@gmail.com

Assistent: Ampie de Beer 082 787 2196 ampiedebeer@gmail.com

Hoof: Junior Opleiding SAJWV Baviaanspoort

Hoof: Danie Nieuwoudt 083 268 7294 danienwdt@gmail.com

Assistent: Ampie de Beer 082 787 2196 ampiedebeer@gmail.com

Hoof: Danie Nieuwoudt 083 268 7294 danienwdt@gmail.com

Assistent: Ampie de Beer 082 787 2196 ampiedebeer@gmail.com

Hoof: Danie Nieuwoudt 083 268 7294 danienwdt@gmail.com

Assistent: Ampie de Beer 082 787 2196 ampiedebeer@gmail.com

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!