06.05.2013 Views

Baviaanspoort Nuusbrief Mei 2013.pdf - SA Jagters Baviaanspoort

Baviaanspoort Nuusbrief Mei 2013.pdf - SA Jagters Baviaanspoort

Baviaanspoort Nuusbrief Mei 2013.pdf - SA Jagters Baviaanspoort

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

BAVIAANSPOORT

(Moot en Noord van die Magaliesberg)

VOORSITTER:

Carl Hager

Sel: 083 733 8169

E-pos: Carl.Hager@bmw.co.za

Web: www.sahuntbaviaanspoort.co.za

O/Voorsitter: Roelof v Rooyen 0825501376

Tesourier: Nita Sutherland 0828722540

Sekretaris : Francois Thirion 0827897667

Snr Opleiding : Phillip Smit 0824164731

Jnr Opleiding: Danie Nieuwoudt 0832687294

Skietkoörd : Petrus Swart 0832306346

Skiet assistant: Thys Fourie 0828974263

Skakelbeampte : Susan Thirion 0833768446

Bewaring : Stephen Sutherland 0829822114

Meetbeampte : Danie Nieuwoudt 0832687294

Algemeen

Die jaar eindfunksie sal plaasvind op die 9de November 2013, by Bentleys

Country Lodge. Die koste beloop R150 per volwasse persoon, R85 per kind

tussen die ouderdom 6-12 jaar, en gratis onder die ouderdom van 5 jaar.

Besprekings kan by Nita Sutherland of Susan Thirion gedoen word. Volle

besonderhede sal ook op die webwerf verskyn vanaf Mei 2013.

Bespreek vroegtydig asseblief.

Bewaring:

Projekte vir 2013:-

Bewaring deur Herwinning

Baviaanspoort Jag Gids Projek

Kontak Stephen Sutherland vir enige navrae

Lede aand

Lede aand vind plaas op Woensdag die 8ste Mei 2013 om 19h00 te

Hoofkantoor Inyathi Park, Plot 3, Mountain Drive nommer 7, Derdepoort.

Bring eie stoele, eetgerei en drinkgoed.

Pap, sous en vuur word voorsien.

Junior Opleiding

Kontak Danie Nieuwoudt vir enige navrae.

Senior Opleiding en Toewyde Sportskiet.

Kontak Phillip Smit vir enige navrae betreffende Toegewyde-Jagterkursus en

Toegewyde -Sportskiet eksamen datums

Skietaangeleenthede

Takskiet elke derde Saterdag van die maand op Generaal Piet Joubert skietbaan.

Registrasie vanaf 07h00 skiet vanaf 8h00.

Besoekers is welkom.

Bring eie verversings, geen alkohol word toegelaat nie.

Kontak Petrus Swart vir enige navrae

Trofeemeet:

Kontak Danie Nieuwoudt vir enige navrae.

Maand Program:

06/05/13: Bestuursvergadering (18h00)

08/05/13: Lede-aand. (19h00)

18/05/13: Algemene skiet dag op Piet Joubert skietbaan

Gedagte vir die maand.

Se vir die wat moed verloor het. “Wees sterk , moenie bang wees nie, julle God

is hier“.

Jes 35:4.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!