Regs klik hier - Peterjasie
Regs klik hier - Peterjasie
Regs klik hier - Peterjasie
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
11 HUISHOUDELIKE WENKE SAAMGESTEL DEUR DANIE SMUTS

PERSOONLIKE VERSORGING

ELMBOë : SUURLEMOENSAP MAAK SKURWE ELMBOE EN

HANDE WAT DEUR GROENTE GEVLEK IS, WEER

MOOI WIT.

SKURWE ELMBOE KAN IN ‘N HALWE SUURLEMOEN

MET 1 TEELEPEL SUIKER DAARIN GEVRYF WORD

VINGERNAELS : OM VINGERNAELS TE BESKERM WANNEER JY

TUINMAAK, DRUK JOU NAELS VOORAF IN ‘N KOEKIE

SEEP

HARE : DIE SAP VAN 1 SUURLEMOEN GEKLITS MET DIE GEEL

VAN 1 EIER IS ‘N GOEIE HAARWASMIDDEL VIR LIGTE

HARE

SKILFERS : WAS DIE HARE EN SPOEL AF MET 1 EETLEPEL ENGELSE

SOUT OF ‘N TEELEPEL KOEKSODA OPGELOS IN 500 ML

WATER

KAMME : SAL GOU SKOON KOM AS DIT ‘N RUKKIE GEWEEK WORD

IN WARM WATER WAARIN 2 TEELEPELS KOEKSODA

OPGELOS IS

MOND : KOU TEEBLARE OF PIETERSIELIE OM VAN ‘N UI- OF

VISREUK IN DIE MOND ONTSLAE TE RAAK.

SUURLEMOEN GEMENG MET KOEKSODA MAAK

GEVLEKTE TANDE MOOI WIT.

To join English Recipes send a message to: english_recipessubscribe@yahoogroups.com

Or visit: http://groups.yahoo.com/group/english_recipes

Om aan te sluit vir Resepte in Afrikaans en Engels stuur ‘n e-pos aan: reseptesubscribe@yahoogroups.com

Of besoek: http://groups.yahoo.com/group/resepte

www.eposvriende.com