06.05.2013 Views

Regs klik hier - Peterjasie

Regs klik hier - Peterjasie

Regs klik hier - Peterjasie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

5 HUISHOUDELIKE WENKE SAAMGESTEL DEUR DANIE SMUTS

VOEG ‘N VLEISEKSTRAKBLOKKIE IN DIE OLIE WAARIN

AARTAPPELSKYFIES GEBAK WORD VIR ‘N HEERLIKE

GEUR

VOEG ‘N KNYPIE BAKPOEIER BY WANNEER KAPOK-

AARTAPPELS GEMAAK WORD = MAAK DIT BAIE LIG

VOEG ‘N ROU GERASPERDE UI BY KAPOKAARTAPPELS

VIR ‘N ANDER SMAAK

AARTAPPELS BRAAI BAIE MOOI BRUIN AS DIT EERS IN

MEEL GEROL WORD

LAAT AARTAPPELS EERS IN MELK Lê VOORDAT JY DIT

BRAAI, DAN BRAAI HULLE MOOI BRUIN

BEET : OM TE VERHOED DAT BEET OORKOOK, VOEG

‘N MESPUNT BOTTER BY

‘N EETLEPEL ASYN BY DIE WATER SAL BEET GOU

LAAT SAG KOOK

BLOMKOOL : OM BLOMKOOL MOOI WIT TE KOOK, VOEG 1 KOPPIE

MELK BY WATER

KOOK BLOMKOOL IN MELK IN PLAAS VAN WATER OM

DIE SMAAK TE VERBETER. DIE MELK KAN DAN VIR

DIE WITSOUS GEBRUIK WORD

EIERS : WANEER JY EIERS BAK, SPRINKEL ‘N BIETJIE SOUT

OF MEEL OOR DIE OLIE VOORDAT JY DIE EIER IN

DIE PAN BREEK. DIE EIER SAL DAN NIE AAN DIE

BOOM VAN DIE PAN VASSIT NIE

To join English Recipes send a message to: english_recipessubscribe@yahoogroups.com

Or visit: http://groups.yahoo.com/group/english_recipes

Om aan te sluit vir Resepte in Afrikaans en Engels stuur ‘n e-pos aan: reseptesubscribe@yahoogroups.com

Of besoek: http://groups.yahoo.com/group/resepte

www.eposvriende.com

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!