06.05.2013 Views

Regs klik hier - Peterjasie

Regs klik hier - Peterjasie

Regs klik hier - Peterjasie

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

6 HUISHOUDELIKE WENKE SAAMGESTEL DEUR DANIE SMUTS

OM TE KEER DAT EIERS BARS WANNEER JY DIT KOOK,

SIT ‘N SPELD OF TEELEPEL IN DIE KASTROL

‘N GEKRAAKTE EIER BLY BRUIKBAAR AS JY DIE KRAAK

MET BOTTER VERSEEL EN DIE EIER DAN KOOK

KAAS : KAAS SAL NIE MUF AS ‘N KLONTJIE SUIKER IN DIE BAK

GEHOU WORD NIE

VOORDAT JY KAAS RASPER, SMEER BOTTER OOR DIE

RASPER OM DIE SKOONMAAK AGTERNA TE

VERGEMAKLIK

SOUT : OM TE VERHOED DAT SOUT IN SOUTPOT VASSIT

GOOI TWEE OF DRIE RYSKORRELS IN

REUKE : OM MUWWERIGE REUK IN LAAIE TE VERWYDER,

KAN ‘N SUURLEMOENSKIL IN LAAIE GEPLAAS WORD

OM DIE REUK VAN MOTTEGIF TE VERWYDER, KAN

WATTE MET TWEE OF DRIE DRUPPELS VANILLA

DAAROP GEBRUIK WORD

STOELE : STOELE WAT MET LEER OORGETREK IS, KAN PRAGTIG

NUUT LYK AS DIT MET ‘N BIETJIE MELK GEWAS WORD

BADDENS : AS JY GEEL VLEKKE UIT ‘N BAD WIL VERWYDER, MOET

To join English Recipes send a message to: english_recipessubscribe@yahoogroups.com

Or visit: http://groups.yahoo.com/group/english_recipes

Om aan te sluit vir Resepte in Afrikaans en Engels stuur ‘n e-pos aan: reseptesubscribe@yahoogroups.com

Of besoek: http://groups.yahoo.com/group/resepte

www.eposvriende.com

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!