06.05.2013 Views

Rooi Hoede,dié blou-masjien en goue sterre! RABIE BUTCHERY

Rooi Hoede,dié blou-masjien en goue sterre! RABIE BUTCHERY

Rooi Hoede,dié blou-masjien en goue sterre! RABIE BUTCHERY

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Redakteursbrief

‘n Nuwe Dag...

Dit is vroegoggend. Ek

lê warm opgekrul in

my bed. Dit is amper tyd

om op te staan.

Die sonnetjie wil-wil by

my kamergordyn inloer.

Ek weet ek moet opstaan,

maar my donskombers

hou my met lang arms

al hoe stywer vas.

Stadig wikkel ek my

kop tussen die vere uit.

Aai, hoe kielie die vroeë

herfs windjie my dan

nou.

‘n Mens kan voel dat dit

al laat in Maart is. Daar

is vanoggend ‘n byt in die

luggie wat ek seker is ek

het nie laas week gevoel

nie.

Ek hoor die ketel in die

kombuis begin sing en

die vars reuk van koffie

kondig ‘n nuwe dag aan.

“Goeie môre, dit is ‘n

Spotprent

lieflike dag en tyd om

op te staan!”, hoor ek ma

vrolik sê terwyl sy my

kamergordyn wyd ooptrek

en die laaste bietjie

van die nag verjaag.

Ek weet. Dit is nou

tyd. My dag het so pas

begin…

Gou spring ek uit die

bed, in die stort, uit

die stort, gryp ‘n paar

skoolboeke wat nog in

my kamer rondlê voordat

ek die trappe af

hardloop om vinnig iets

te eet. Dit is ‘n nuwe

dag en daar is baie om te

doen!

Maats wag mekaar

opgewonde by die

skoolhek in. Dit is ‘n

nuwe dag, propvol

energie, geleenthede

en uitdagings. Dit is ’n

nuwe dag; kom ons

gryp dit met albei arms

aan…

Martin Visser

Redakteur

Redakteur

Martin Visser

Assistent Redakteur

Angelique Kleynhans

Sub Redakteur

Heinrich Vogel

Finansiële Bestuurder

Idalé Welman

Taalversorging

Annerie Marx

Nuus: Jéan Botha

Annerie Marx

Kultuur: Retha de Villiers

Mari Labuschagne

Joernaal: Caro van Rooy

Lauren Robertson

Sport: Tanya van Eyk

Ané Bester

Foto’s: Karen Wingard

Evelyn Matsemela

SUBS: Marika van Zyl

Nieke Kotze

Koördineerder

Juffrou Arliene van Wyk

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!