06.05.2013 Views

Rooi Hoede,dié blou-masjien en goue sterre! RABIE BUTCHERY

Rooi Hoede,dié blou-masjien en goue sterre! RABIE BUTCHERY

Rooi Hoede,dié blou-masjien en goue sterre! RABIE BUTCHERY

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Randjies

Neem Afskeid

Bladsy 3

Hoërskool Randburg

Maart 2009

Kompetisie:

SMS en Wen !!!

Bladsy 4

Jaargang 2

Rooi Hoede, dié blou-masjien en goue sterre!

Tanya van Eyk

Op 25 Februarie 2009 sing

ongeveer 700 rooi hoedjies

hul harte uit, atlete hardloop

een van hul belangrikste

wedlope vir die seisoen en

aan die einde van die dag

kan Hoerskool Randburg juig

omdat hulle die “groen” skool

oorwin het. Die Atletiek-

Interhoër het plaasgevind by

Ruimsig atletiekstadion en die

Randburgster het weereens

geskitter. Vir sewe maande

het ons atlete op die baan

geswoeg en gesweet om te

oefen vir die Interhoër. Toe

hierdie dag aanbreek klim

ons atletiekspan 06:15 op die

busse, gereed om Hoërskool

Randburg se naam hoog te

hou.

Na ‘n dag vol spanning

het ons atlete 611 punte

bymekaar gemaak. Hierdie

telling het gemaak dat ons

in die 4de plek eindig tussen

8 skole. Daar was ook ‘n

paar individuele uitblinkers:

Leandri Willis is aangewys

as Junior Victrix Ludorum en

Irmgard Bensusan as Senior

Victrix Ludorum. Irmgard het

ook die trofee gewen vir die

beste baanprestasie. Ons O/19

dogters aflosspan het ook hul

laaste wedloop vir Hoërskool

Randburg met gemak gewen!!

‘n Aflosspan wat nog nooit

verloor het nie. Ons het almal

behoorlik gewys waarvan

Randburg se atletiek gemaak

is.

Die atlete is nie die enigstes

wat geskitter het nie, die skool

het almal gewys wat gees

is. Die oggend van die byeenkoms

word die pawiljoen

gevul met rooi hoedjies en die

opgewondenheid loop hoog.

Ons dirigente het hulself

ingeleef in die Coka-Cola

sokkertema en die “bloumasjien”

het begin om ons

atlete aan te moedig. Na

‘n lang dag waar stemme

weggesing is, kan ons met

trots sê die Randburg-gees

ken geen einde nie.

Na ‘n dag vol spanning,

adrenalien, gees en

opgewondenheid kan ons met

sekerheid sê die Interhoër

was ‘n sukses. Die dag was

‘n hoogtepunt en Hoërskool

Sedert 1997

P.O. Box 4677, Cresta, 2118

Tel: 076 200 0771 / (011) 475-1883

Email: xram@netactive.co.za

MARX

problemsJOHANN

We don’t treat symptoms -

We Solve

Randburg kan beslis trots

wees op sy atlete en ook op

elke kind wat op die pawiljoen

gesing en gejuig het.

RABIE

BUTCHERY

PREVIOUSLY

BUTLERS Butchery

68 Rabie Street

Fontainebleau

RANDBURG Tel: 011-791 6768

Fax: 086 637 5911

E-mail: Elanzar@netactive.co.za

Redakteursbrief

‘n Nuwe Dag...

Dit is vroegoggend. Ek

lê warm opgekrul in

my bed. Dit is amper tyd

om op te staan.

Die sonnetjie wil-wil by

my kamergordyn inloer.

Ek weet ek moet opstaan,

maar my donskombers

hou my met lang arms

al hoe stywer vas.

Stadig wikkel ek my

kop tussen die vere uit.

Aai, hoe kielie die vroeë

herfs windjie my dan

nou.

‘n Mens kan voel dat dit

al laat in Maart is. Daar

is vanoggend ‘n byt in die

luggie wat ek seker is ek

het nie laas week gevoel

nie.

Ek hoor die ketel in die

kombuis begin sing en

die vars reuk van koffie

kondig ‘n nuwe dag aan.

“Goeie môre, dit is ‘n

Spotprent

lieflike dag en tyd om

op te staan!”, hoor ek ma

vrolik sê terwyl sy my

kamergordyn wyd ooptrek

en die laaste bietjie

van die nag verjaag.

Ek weet. Dit is nou

tyd. My dag het so pas

begin…

Gou spring ek uit die

bed, in die stort, uit

die stort, gryp ‘n paar

skoolboeke wat nog in

my kamer rondlê voordat

ek die trappe af

hardloop om vinnig iets

te eet. Dit is ‘n nuwe

dag en daar is baie om te

doen!

Maats wag mekaar

opgewonde by die

skoolhek in. Dit is ‘n

nuwe dag, propvol

energie, geleenthede

en uitdagings. Dit is ’n

nuwe dag; kom ons

gryp dit met albei arms

aan…

Martin Visser

Redakteur

Redakteur

Martin Visser

Assistent Redakteur

Angelique Kleynhans

Sub Redakteur

Heinrich Vogel

Finansiële Bestuurder

Idalé Welman

Taalversorging

Annerie Marx

Nuus: Jéan Botha

Annerie Marx

Kultuur: Retha de Villiers

Mari Labuschagne

Joernaal: Caro van Rooy

Lauren Robertson

Sport: Tanya van Eyk

Ané Bester

Foto’s: Karen Wingard

Evelyn Matsemela

SUBS: Marika van Zyl

Nieke Kotze

Koördineerder

Juffrou Arliene van Wyk

Ontgroening...

Jéan Botha

Ontgroenig is ‘n baie

kontroversiële saak, veral

as mens kyk na wat deesdae

alless in die koerante verskyn.

In Randburg is daar egter nie

meer ontgroening nie, maar

meer ‘n tipe inlywing tot ons

sterskool.

Vyf jaar terug het ons

nog met die ou norme

gesit, en was daar wel in ‘n

mate onregverdigheid en

verleentheid. Die matrieks

moes toe nog ‘n “emergency

kit” saam met hulle ronddra.

Die noodgeval kassie was

in werklikheid ‘n sak op jou

rug met ‘n pan, koffie en tee,

‘n brief aan die skool wat

verduidelik hoekom jy ‘n

Randjie mag wees, ‘n brief

aan jou ouers wat vir hulle sê

hoe lief jy hulle het, verbande

of toiletpapier en naaldwerk

apparaat. Al die dinge was vir

“die oorlog”. Die graad agts

moes oor die hele rugbyveld

kruip en koes vir balle. As

‘n bal jou tref is jy dood. As

‘n bal jou vriend tref moet

jy hom gaan versorg met jou

noodgeval apparaat. Tema

dae was almal se geliefkoosde

dae. Almal behalwe die graad

agts s’n. Hulle moes eenkeer

aantrek soos eskimo’s:

warm klere op een van die

warmste dae van die jaar. Op

‘n ander geleentheid moes

hulle bikini’s dra oor hul

skoolklere.

Gelukkig het almal toe

geweet wat ons nou weet,

en alles het toe al in goeie

gees gebeur. Net daarna

het wetgewing egter streng

teen ontgroening geraak en

‘n stokkie moes voor sulke

gebeure geplaas word. Daar

was gemengde reaksies

hieroor, nuwe graad agts

was bly en matrieks was

ongelukkig. Sommige ouers

was bly en ander bekommerd

omdat hulle nie seker was hoe

hulle kinders sou kon inskakel

Say What!?

Die “Hubbly” Op Die Lappe Gebring

Die beroemde, onder

tieners, en berigte, onder ouers

en onderwysers, “Hubbly” is

slegter vir jou gesondheid as

wat meeste mense dink.

• Elke rook sessie kan

van 20 tot 80 minute lank

duur en bestaan uit tussen 50

en 200 hale. Elke haal bestaan

uit 0.15 tot 1 liter rook wat

beteken dat jy meer rook

inkry deur “hubbly” te rook as

wanneer jy ‘n sigaret rook wat

net 0.5 tot 0.6 liter per sigaret

bied.

• Alhoewel die water

met die ander leerders sonder

die ontgroening nie.

Randburg het dit alles

anders benader. Inplaas

daarvan om te kerrn en te

kla, het ons besluit om nie op

te hou nie, maar om ook nie

aan te gaan soos dit altyd was

nie. Planne is geformuleer en

inlywing soos ons dit van dag

ken het begin.

Inlywing is maar net

‘n oulike woord vir die

inskakeling van nuwe leerders

by die norme en tradisies van

Randburg. Dis natuurlik ook

‘n goue geleentheid om baie

nuwe vriende te maak.

Hierdie jaar se inlywing

het dingetjies in gesluit soos

groepwerk op die graad agt

kamp en kreatiewe, maar

steeds ordentelike, maniere

om die matrieks en die hoof

te groet, alles geskryf deur die

studente forum. Hulle moet

ook sing in die vierkant elke

keer as ‘n matriek verjaar - ‘n

goeie manier om die matrieks

se name te leer ken.

Toe ek ‘n graad agt uitvra

Graad 8 Kamp Groentjiekonsert

in die “hubbly” nikotien

absorbeer, asem mens

nog steeds genoeg in om

verslawing tot gevolg te hê.

Die waterdampe veroorsaak

ook ‘n vermindering van

die irritasie wat nikotien

gewoonlik aan die keel gee,

wat daartoe lei dat rokers ‘n

valse sin van sekuriteit het.

• Navorsing toon ook

dat ‘n 45 minuut-lange sessie

van “hubbly” rook meer teer

en koolstofmonoksied in die

longe in lewer as ‘n pakkie

sigarette.

Jéan Botha

• Om “hubbly” te rook

met sere in jou mond kan lei tot

siektes soos tandvleisinfeksie

en selfs tandvleiskanker.

• Net soos sigaret-rook

beskadig “hubbly”-rook ook

die cilia in jou keel wat kan

lei tot slym op die bors en

longinfeksie.

“Hubbly” rook kan baie

negatiewe effekte hê op jou

gesondheid en dit is tyd dat

die jeug dit besef.

Dink tien keer, doen een

keer. Of, in die geval, dink

tien keer, doen gladnie.

oor wat vir haar en haar

vriendin die ergste was van

die inlywing, kon hulle my

eers nie antwoord nie. Ek was

desperaat vir iets om oor te

skryf so ek het aanhou druk.

Al wat hulle kon sê was dat

alles vreeslik lekker was en

dat hulle sommer gou tuis

begin voel het in ons skool.

Die groentjie konsert is

al wat oorgebly het van die

oorspronklike ontgroening en

Lauren Robertson

Juffrou van Wyk verlaat

ons, vir groener weivelde,

aan die einde van die eerste

kwartaal. Sy sê die persone

waarna sy die meeste gaan

verlang is Juffrou Elsa du

Toit, Meneer Smit en die

kinders vir wie sy skool hou.

Sy sê dis moeilik om hulle net

agter te laat en nie saam met

hulle hul loopbane klaar te

maak nie. Ons weet nie waar

dit was ‘n reuse sukses. Dit

was nie te lank nie, die klank

het gewerk en die grappe het

elke keer die merk getref. Ek

voel amper dis nie totaal en

al mal om te sê dat die graad

agts talent het nie!

So ten slotte: Hierdie jaar

se matrieks en veral studente

forum het hulself uitstekend

van hul taak gekweit om die

nuwelinge soos deel van die

familie sterre te laat voel.

Foto: Martin Visser

ons ooit weer so ‘n veelsydige

onderwyser gaan kry wat ‘n

Afrikaanse juffrou, atletiek-,

Koe-randjie- en hokkie

organiseerder, als-in-een, is

nie. Ons gaan defnitief haar

bank mis wanneer ons moet

gaan toesig sit! Natuurlik ook

vir Juffrou van Wyk! Ons

hoop sy geniet dit vorentoe,

is baie suksesvol en hou altyd

die Randjie-gees by haar!

Sterkte Juffrou!

Kompetisie tyd !! SMS en Wen !!

Die graad 10 kuns-leerders het

hierdie kwartaal meesterstukke

geskep! Stem vir die beste werk

van jou gunstelling graad 10leerder

en staan dan in lyn om

die gelukkige wenner te wees

van ons kunskompetisie!

Randjies steeds @

centre stage

Mari Labuschagne

Die jaar se teaterproduksie is

al klaar in rep-en-roer en al

die sterre

is hard besig om 'n sukses

daarvan te maak. Die

storielyn is, soos julle weet,

gebaseer op die bekende

verhaal van Robin Hood -

met 'n klomp interessante

stertjies natuurlik! Tog is

die basis-verhaal nodig as

jy teen die..... wil verstaan

waaroor die gespottery

gaan. Die verhaal van die

oorspronklike Robin Hood

het, soos alle goeie sprokies,

'n prinses met die naam Maid

Marion. Sy is 'n beeldskoon

meisie wat haar man kan

staan. Die arm outjie, Robin

Hood, is natuurlik die held

van die verhaal en hy "smaak"

Marion kwaai. Tog moet elke

storie een ou (of in die geval

SMS die woordjie ‘KUNS’

gevolg deur jou gunstelling

kunsprent se letter, jou Naam en

Graad na 076 810 7077, om ‘n

kans te staan.

Bv. KUNS D Mervin Lubbe 12

twee ouens) hê wat die lewe

vir die aspirerende liefdestortelduifies

moeilik maak.

Die koning - kom ons noem

hom Liefdeskurk 1 - maak

dit vir die arme inwoners van

Nottingham onmoontlik om

te oorleef omdat hy belasting

onbetaalbaar hoog maak

sodat hy meer geld het om

te tel in sy vrye tyd. Intussen

is die balju- Liefdeskurk 2-

besig om die arme siele wat

nie hierdie belasting kan

betaal nie, in die tronk te

stop. Robin Hood en Maid

Marion raak dan verlief,

Robin help die armes uit die

tronk ontsnap en steel die

koning se geld en gee dit

dan terug aan die regmatige

eienaars.

Terug op Aarde, na ons reis

deur sprokiesland, is dinge

baie bedrywig. Nuwe danse

A - Naret Loots B - Samara Reyneke

C - Elanie Feyt

**Baie dankie aan juffrou Gouws en Marshall wat ons van die pragtige foto’s voorsien het.

word uitgewerk, kostuums

word gemaak en tekste

word geleer - nie net om

die Randjies en hul ouers te

vermaak nie, maar ook om

die sterspan-akteurs die kans

te gee om op die verhoog

voor mense op te tree. "Die

lekkerste deel van die hele

proses is om die danse te leer

en die choreograaf (Ferdi) is

baie cool" sê Charlotte Lisa,

wat deel is van die koor. Die

liedjies is basies vandag se

popliedjies wat juffrou Tina

verwerk het om die by die

konteks van die storie te

pas. Liedjies soos On My

Radar van Britney Spears,

Fall for you van Secondhand

Serenade en So what van

P!nk word gesing deur die

hoofrolle en die koor en ek

glo die gehoor gaan ook al te

lekker saamsing.

Spraakgilde

Mari Labuschagne

Die Randjies het op Dinsdag

10 Maart by Helpmekaar

aan die Spraakgilde se

spanredenaarskompetisie

deelgeneem. Die verskillende

grade het elk in 'n ander lokaal

deelgeneem. Daar het ‘n

klomp ander skole opgetree,

onder andere Helpmekaar,

Hoerskool Marais Viljoen en

Hoerskool Kempton Park.

Ongeveer 10 spanne het in

elke graad deelgeneem. Al

moet ek, 'n trotse Randjie, dit

self sê, Hoerskool Randburg

het onsself uiters goed van

ons taak gekwyt.

Die Spraakgilde se

spanredenaarskompetisie is

'n unieke vorm van toespraak

waaraan vier mense deelneem.

Die inleier is vanselfsprekend

die een wat die inleiding aan

die begin van die toespraak

gee. Hy of sy doen ook die

slot aan die einde. Die eerste,

tweede en derde sprekers sal

dan elk ‘n standpunttoespraak

lewer wat by die tema en

onderwerp pas. Aan die einde

van elke spreker se toespraak

sal die inleier dan ook

oorgange van die een spreker

na die volgende maak.

Deelnemers aan die

kompetisie het hard gewerk

en verseker die aand van

intellektuele oefening geniet.

The Hair Master

By appointment only.

Contact Ingrid.

unisex hairstylist

Tranquil, secure home salon.

Competitive prices.

(011) 793-1224

074 142 4736

430 Long Avenue, Ferndale

Kreatiewe Corneli

kan dans

Nieke Kotze

stadig, sleepvoetend

een, twee, drie

Agtertoe, trap-trap, agtertoe,

trap-trap

een, twee, drie

So dans meeste van ons

op die maat van die musiek,

iewers in ‘n vertrek tussen

vriende . Corneli du Plessis

beleef dieselfde ervaring

maar tussen onbekendes.

Verlede jaar het sy haar pad

skoffel vir skoffel Amerika

toe gedans. Daar het sy Suid

–Afrika teenwoordig en ‘n

2 algehele 3de plekke vir

Musical theater en Modern

dance en 1, 4de plek vir Hip

Hop verkry. Maar waar het

sy al die woema en ambisies

vandaan gekry? Corneli

het in die laerskool aan

volkspele, revue en moderne

danse deel geneem en eie

afrigting gehad vanaf graad

5. Met ‘n ramba ritme en ‘n

bom van bewegings het sy

haar stokperdjie begin “uitdans”.

Sy het ook laas jaar

deelgeneem aan die Eisteddfod

en het deur gedring vir die

finale NEA toekennings. Met

die asemrowende toer na

Amerika het sy baie ervaring

opgedoen en ook baie geleer.

Sy het haar SA klere behaal vir

die puik prestasie. Sy is tans

Corneli du Plessis

besig met haar dans eksamen

die jaar en berei haar voor vir

‘n toneel spel aan die einde

van die jaar. haar inspirasie

aan ander is ‘as iets die moeite

werd is om te doen, dan is dit

definitief die moeite werd

om dit goed te doen’. Voetjie

vir voetjie dans trap sy die

toekoms in met drome om

eendag ‘n danseres te word.

ek sien nie my woorde nie

ek sien net die dans

net vorms bewegend

vloei

uit

in

mekaar

vloei uit

in

die musiek

verdrink die lyf in die swem

van die bene.

Die lewe is ‘n dansbaan,

begin met ‘n ritme en val in.

Magneetskool vir Musiek

Retha de Villiers

Die Magneetskool vir

Musiek by Hoërskool

Randburg het die jaar 2009 op

’n hoë noot afgeskop.

As uitreikskool bedien ons

minstens 15 skole se leerders,

met ‘n leerdertal van ongeveer

290.

Tans is daar agt personeellede

waarvan vier permanent is.

Die personeellede is almal

soliste in eie reg en is nou by

die gemeenskap en musikale

projekte betrokke.

‘n Verskeidenheid van

instrumente word aangebied

naamlik klavier, ligte klavier,

sang, fluit, blokvluit, viool,

tjello en kitaar.

Ons leerders word vir

die UNISA en ander buite

kurrikulêre eksamens, asook

die Eisteddfod ingeskryf.

Besondere prestasies word

dan ook behaal.

UNISA uitslae van 2008 is

as volg:

Prakties:

Lof 9

Eervolle vermelding 11

I lovit when you

talk choral!

Retha De Villiers

Elke jaar hou die koor ’n

debuutkonsert aan die begin van

die koorjaar. ’n Gaskunstenaar

word gewoonlik genader om

saam met die koor op te tree.

Hierdie jaar op 7 Maart het

ons weer so gemaak, maar

daar is nie net een nie, maar

10 items, buiten die koorsang,

gelewer!

Onder leiding van Richter

Grimbeek is meer as 500 gaste

met ‘n lied in die hart huis toe

Omdat ons nie ‘n kunstenaar

by ons debuutkonsert gehad het

nie, het die koororganiseerders

en bestuur dit goedgedink om

vir ons ‘n konsert te reel saam

met Emo Adams. Dit sal op die

15de en 16de Mei plaasvind.

Die koor se opgewondenheid

hieroor, het geen perke nie.

Tydens die koor se toer na

Kaapstad het ons die voorreg

gehad om kennis te maak

met die jong kunstenaar se

erhoogpersoonlikheid. Ons

Teorie:

Lof 31

Eervolle vermelding 6

Sewe leerders verskyn

op UNISA se ererol en een

van ons leerders verower die

Hennie Joubert Merieteprys

met 197/200 vir Graad III

Teorie. Verskeie leerders

is kategorie- en algehele

te stuur. Die African Youth

Ensemble het tot ‘n feestelike

atmosfeer bygedra. Kerslig,

lekker kos en lekker wyn het

die aand in die Berariosaal

afgerond.

Een van ons koor se spreuke

is “Die tyd van skaamwees is

verby” - en selfs die graad 8’s

het al vrymoedigheid om voor

so ‘n groot gehoor op te tree.

Geluk Stephnie van Niekerk,

Anri Joubert en Lyrinda

Venter. Martin en Leliën het

ons weer beïndruk met hulle

het gelê soos ons lag, en kon

ook die ou bekende liedjies

saamsing. Daar word voorspel

dat dit een van die koorhoogtepunte

vir die jaar gaan

wees!

Gepraat van die vorige

koortoer... Dit is alweer tyd dat

die koor Suid-Afrika bietjie

wil inspireer en motiveer met

hul musikale klanke. Daar

word beplan om die koor na

die Oos-Kaap te laat toer

tydens die Julie vakansie.

wenners op die Eisteddfod.

By Hoërskool Randburg

se Magneetskool vir Musiek

word gepoog om elke leerder

volgens sy indivuduele

behoeftes te ontwikkel.

Twee konserte per jaar word

gehou waar elke leerder die

geleentheid kry om op te

tree. Gedurende die tweede

dansitem, Nadine Pretorius op

klavier en Marli Steyl met “I

am an African child”. Zelda

van der Walt , Ruzelle van

Rooyen, Cameron Twine en

Angelique Kleynhans het baie

van ons tot trane gedryf met

hulle sang. Mnr. Booysen het

vir mooi herinneringe gesorg

toe hy by die koor aangesluit

het met een van die Afrika

liedere... en hy het baie lekker

saamgedans het. Meneer

Booysen is nou een maal ‘n

lekker ding!

Grahamstad Nasionale

Kunstefees hier kom ons!

Slegs al die hoogtepunte

word altyd bekendgemaak.

Die harde werk en bloedsweet

om elke noot op die regte tyd,

plek en manier te sing, is alles

agter die skerms.

Die koor is ‘n ongelooflike

lekkerte waar wonderlike

vriendskappe gesmee word.

Hou maar dop, want hierdie

jaar se koor het nog baie

skop!

kwartaal het ons 3-4 aande

konserte waar leerders

die geleentheidkry om in

groepsverband op te tree- of

saam met die onderwyser, of

in ‘n ensemble roep.

Ons fooie is uiters

bekostigbaar.

Kontak ons gerus by (011)

888-3536

Caro van Rooy

Ek het op 16 Februarie

2009 ons Robbie Hood

regisseur, Tina Kruger, vir ‘n

“milkshake” by Mugg&Bean

genooi, min wetend dat

Mugg&Bean haar en haar

man se gunsteling plek is om

te gaan ontbyt eet.

Waar het jy besef dat

drama ‘n belangstelling is?

T: In Gr.2 het ek begin met

dramaklasse by Louise van

Niekerk. Gr.5 het ek in my

eerste televisierol gespeel,

Bibi. Op 12 het ek my eerste

program aangebied en van

daar af het die gogga maar net

gebyt. Ek het tot en met Gr.10

ballet ook gedoen, maar moes

dit ongelukkig los toe ek moes

kies tussen drama en ballet.

Is jy getroud? Enige

planne vir kinders?

T: Ja, ek en my man is nou 4

jaar getroud. Op die oomblik

het ek genoeg kinders in

my lewe, veral met my

betrokkenheid by skole. Ons

beplan om kinders te hê, net

nie nou al nie.

Waar kry jy tyd vir

huisvrou wees?

T: Dis moeilik, maar my

man verstaan. Ons het mekaar

ontmoet op die verhoog tydens

‘n produksie, so hy weet dis

vir my baie belangrik. Ons

het Dinsdae aande “Date

night”, dan gaan kyk ons ‘n

kunsfliek en gaan eet dan iets.

Ons het ook ‘n ander reëling

dat ons vier keer ‘n jaar moet

weggaan, soms oorsee anders

by die see.

Gunstelling fliek?

T: Definitief Forest Gump.

Ek kyk dit elke jaar op my

verjaarsdag.

Na 3 jaar se Audio Visuele

swot en honneurs in sielkunde

wil sy graag eendag ‘n fliek

die lig laat sien. “Die ultimate

love story” is al wat ek kon

uitkry, maar ons is seker dat

die sy nog ‘n Oscar gaan huis

toe bring!

QUIZ: Is ons vir mekaar bedoel?

Boekresensie

As jy aan Carina Diederiks-

Hugo se boeke verslaaf is,

moet jy beslis nie dié een

misloop nie! Die verdrinking

van Josua Van Eden is nog ‘n

meesterstuk wat onlangs uit

haar pen verskyn het.

Hierdie is beslis ‘n moetlees

spanningsverhaal spesiaal

vir vandag se tieners en hulle

ouers.

Josua se lewe verander

drasties die dag toe hy deur die

weerlig getref is. Hy sien ‘n

engel met ‘n skootrekenaar toe

hy bykom. Josua besef egter

nie dat Titiana, die engel, alles

behalwe onskuldig is nie.

Gou raak Josua vasgevang

in lewensgevaarlike speletjies

van rekenaars en selfone.

Vir almal wat wonder....

wat dink en doen tieners in

skoolklaskamers? Gaan koop

die boek en kry ‘n kykie in

tieners se lewens.

Gaan Josua se ma al die

issues hanteer? Is daar raad of

hoop? Nie eers die daaglikse

dosis van Oprah of Dr. Phil

Angelique Kleynhans

is opgewase vir hierdie

komplekse lewe van die

tieners nie.Hierdie is beslis nie

‘n boek vir die “feint-hearted”

nie, maar sal weer en weer

gelees word.

Ek gee die boek 9/10 vir

inhoud, 10/10 vir ‘n gemaklike

leestrant en volpunte vir die

wyse waarop Carina tieners se

“issues” vasvang en neerpen.

Jy het nog nie ‘n goeie boek

gelees, tot jy dié een verslind

het nie!

Valentynsdag en -bal

Marika van Zyl

Op 13 Februarie het

Hoërskool Randburg

Valentynsdag gevier. Die

skool was baie mooi versier

en almal het dit geniet. Al

die kinders kon gewone klere

aantrek en almal het pragtig

gelyk in pink, wit en rooi- die

kleure van liefde.

Dit was ‘n normale skooldag

tot twaalf uur. Presies twaalf

uur het ons almal bymekaar

gekom om ‘n “couples”

Idalé Welman

Dié Valentynsbal was weer

‘n onvergeetlike ervaring (in

meer as een opsig!) al was dit

so ‘n titseltjie… ánders as al

die ander jare.

kompetisie te hou. ‘n Paartjie

het op die verhoog kom sit

en aan hulle is vrae gevra om

te sien of hulle mekaar goed

ken. Na al die “couples” vrae

gevra is het hulle almal saam

op die verhoog kom staan en

die toeskouers het by wyse

van applous, besluit wie

die wenners was. Die beste

“couple” vir 2009 is toe Romi

Greeff en Brian Jacklyn.

Daar was vir elke graad ‘n

boks waarin geskenke geplaas

was as jy vir ‘n spesiale persoon

Foto’s: Kevin Bacchus Irwin

Die romanse het hoog

geloop met meisies opgetof en

die ouens “gecollar en getie!”

Daar is gekuier, gedans en

daar was hope tyd om verlief

te wees…

Die Valentynsbal is beslis

iets wou gee vir Valentynsdag

en hierdie geskenke is na die

kompetisie uitgedeel aan die

wat gellukkig genoeg was om

iets te kry. Ons was almal

ook gellukkig om verniet

koeldrank te kry.

Daarna kon ons almal

piekniek gaan hou saam met

ons vriende. Almal het dit

baie geniet. Die liefde was

oral en Randburg kan eerlik sê

dat hulle Valentynsdag in styl

gevier het!

een van die jaar se hoogtepunte.

Niks kon afbreuk doen aan

dié ongelooflike gees van

opgewondenheid en geesdrif

wat oral geheers het nie! Ons

sien alreeds uit na volgende

jaar se liefdesdag!

Vra

Mervin

Lubbe

Liewe Mervin,

Hierdie is dalk ‘n baie dom vraag,

maar ek het nooit so baie daaraan

gedink soos die afgelope paar dae

nie. Is voor huwelikse seks verkeerd?

- Jannie

Liewe Jannie,

Daar bestaan nie iets soos ‘n dom

vraag nie!! Uit ‘n Christelike oogpunt,

ja! Dis verkeerd. Die Here het seks

geskep as iets wat slegs tussen ‘n

man en ‘n vrou kan gebeur, wat

gelukkig getroud is. Onthou jy

daardie dag toe Gretha Wiid by ons

skool kom praat het? Als wat sy gesê

het is van toepassing op jou vraag.

As jy voel jy’s emosioneel gereed en

weet dat die persoon joune alleen

is vir die res van jou lewe, dan is dit

mos die moeite werd om te wag!

Onthou, dit bly jou keuse.

Mervin,

Ek’t ‘n klomp vrae?!?

Hoe kan ek jou kontak?

Liewe Leser,

Is jy ‘n tiener met probleme: liefde, verhoudings,

of gaan jy dalk net deur ‘n rowwe tydjie?

Vra Mervin Lubbe!! Antwoorde op enige

vrae!! :-)

Stuur jou vrae per e-pos na

mervin@hsrandburg.co.za of sms dit

na 076 810 7077

Medaljes, rekords en

tye wat skok!!

Tanya van Eyk

Hoërskool Randburg

kon nooit raai dat ons ‘n

Internationale swemmer in

ons skool gaan hê nie. Tamlin

Crafford, Graad 8-leerling,

het al verskeie goue medaljes

en rekords agter haar naam

en hierdie swemmer is beslis

nie van plan om nou te stop

nie.

Tamlin swem al vandat sy

9 jaar oud is kompeterend.

In 2004 haal sy vir die eerste

keer die Gauteng swemspan

en van toe af is sy nog elke

jaar tot hierdie span verkies.

Vir 6 jaar in ‘n ry kom sy

huis toe met goue medaljes

van S.A.-skole.

Die hoogtepunt was in

2008 toe sy ‘n finaal by S.A.

Kortbad Kampioenskappe

haal, om hierdie finaal te

haal moes sy een van die Top

8 swemmers wees. Daarna

dring sy deur na die FINA

Wêreldbeker wat in Durban

plaasgevind het. By hierdie

kampioenskappe neem internationale

swemmers deel,

maar Tamlin swem steeds 2

finale en behaal ‘n 5de plek

vir 100m kruipslag en ‘n 6de

plek vir 50m kruipslag. Daar

Tamlin by Nasionale swemkompetisie

was swemmers van regoor

die wêreld en hierdie is beslis

‘n besonderse prestasie.

Vanjaar gaan neem Tamlin

deel aan SA Hoërskole in

Durban, waar sy skoonskip

gemaak het. Na die rekord

vir 50m kruipslag vir 17 jaar

lank staan, breek Tamlin die

rekord. Boonop was haar

tyd die vinnigste van al die

meisie-ouderdomme. Sy

het ook ‘n nuwe rekord in

die 100m kruipslag opgestel

en in die 200m kruip-aflos.

Tamlin het rugslag geswem

in die medley-aflos en hulle

behaal daarin ‘n 2de plek. Sy

het ook twee brons medaljes

huis toe gebring vir 50m- en

100m rugslag.

Sy gaan die swemseisoen

afsluit by die Senior

Nasionale wat in Durban

plaasvind van 13 - 17 April.

Jy moet kwailifiseer om hier

deel te neem en Tamlin het 5

kwalifiserende tye.

Tamlin is beslis ‘n

swemmer met hope talent

en baie deursettingsvermoë.

Ons wens haar sterkte toe

vir die Senior Nasionale

kampioenskappe en weet

sommer hierdie swemmer

gaan vir niks terugstaan nie.

Maart 2009

Eerstespan maak TROTS!

Ané Bester

Alhoewel meeste van ons sug

wanneer meneer Otto in die

oggende op die blokke vir ons

wil vertel van die krieket, is

dit tog eintlik iets besonders.

Vir die eerste keer in

vier-en-twintig jaar het ons

Eerstespan in die finaal van die

John Waite gespeel. Om dit in

perspektief te sit, onthou die

volgende: die ander skole wat

aan hierdie beker deelneem

is meestal Engelse privaat

seunskole. Hul leerdertal

wissel van ongeveer 900 tot

omtrent 1500 leerders, waar

ons ‘n gemengde skool is,

met sowat 700 leerders. Dit

is immers ‘n onsettende groot

prestasie.

Alhoewel ons nie die

beker gewen het nie, het ons

Wintersporte

Ané Bester

Na die atletiekseisoen, het

die wintersporte afgeskop.

Die netbal-, rugby- en

hokkiespanne het begin

oefen en voorberei om

hierdie seisoen met ‘n paar

oorwinnings te spog. Die

spanne lyk almal belowend,

ons het uitstekende afrigters

en ons spelers het almal hope

talent en potensiaal.

Die eerste wedstryde is al

die 7de Maart gespeel teen een

van ons sterkste opponente,

Dr. Malan. Die wedstryde het

tuis plaasgevind en almal het

hulself reg gemaak vir ‘n dag

vol opwinding. Ons eerste

netbalspan het vir Dr. Malan

‘n behoorlike pakslae gegee en

hulle wen met ‘n uitstekende

telling. Dit was ongelukkig

nie die geval met die eerste

rugby- en hokkiespan nie.

Tel : (011) 789-7869/70

(011) 886-2164/6

Faks : (011) 886-9664

e-pos : strydomattorneys@global.co.za

werklik baie goed gespeel.

Pieter Kallis het 32 lopies

in 34 balle aangeteken en

Johann van der Merwe het

27 lopies aangeteken. Kobus

Delport het in die semi- finaal

114 lopies aangeteken. Al

hierdie seuns wat so hard

gewerk het kan baie trots

wees en met geruste harte

ontspan. Hulle stel definitief

‘n baie hoë standaard vir al

Ons speel ‘n week later

by die Anker en ons eerste

netbalspan het weereens

met ‘n oorwinning van 53-9

weggeloop. Die eerste

rugbyspan het ook gewen met

‘n telling van 22-7. Die Anker

het ongeveer 1380 leerlinge,

so ons spanne het hul goed

gekwyt van hul taak.

Daar lê nog ‘n paar Super

12 wedstryde vir ons netbal-,

Prokureur, Notaris &

Transportbesorger

Roan House

1ste Vloer

Kentlaan 263

Randburg

die toekomstige Eerstespan

spelers. Asook ‘n baie

goeie voorbeeld vir die hele

skool. Hulle het bewys dat

deur hard, doelgerig en met

deursettingsvermoë te werk,

selfs die ondenkbare moontlik

is!

Wie weet, miskien sal ons

volgende jaar die hele myl

gaan en die beker wen!

rugby- en hokkiespanne voor.

Ons speel teen sterk skole

soos Alberton en Heidelberg,

maar weet dat dit nie hierdie

spanne sal afskrik nie. Daarna

begin die liga en ons het groot

verwagtinge vir al die spanne.

Ons sien baie uit na die

res van die seisoen en wens

al die netbal-, rugby- en

hokkiespanne sterkte toe met

die wedstryde wat voorlê.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!