06.05.2013 Views

Rooi Hoede,dié blou-masjien en goue sterre! RABIE BUTCHERY

Rooi Hoede,dié blou-masjien en goue sterre! RABIE BUTCHERY

Rooi Hoede,dié blou-masjien en goue sterre! RABIE BUTCHERY

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Kompetisie tyd !! SMS en Wen !!

Die graad 10 kuns-leerders het

hierdie kwartaal meesterstukke

geskep! Stem vir die beste werk

van jou gunstelling graad 10leerder

en staan dan in lyn om

die gelukkige wenner te wees

van ons kunskompetisie!

Randjies steeds @

centre stage

Mari Labuschagne

Die jaar se teaterproduksie is

al klaar in rep-en-roer en al

die sterre

is hard besig om 'n sukses

daarvan te maak. Die

storielyn is, soos julle weet,

gebaseer op die bekende

verhaal van Robin Hood -

met 'n klomp interessante

stertjies natuurlik! Tog is

die basis-verhaal nodig as

jy teen die..... wil verstaan

waaroor die gespottery

gaan. Die verhaal van die

oorspronklike Robin Hood

het, soos alle goeie sprokies,

'n prinses met die naam Maid

Marion. Sy is 'n beeldskoon

meisie wat haar man kan

staan. Die arm outjie, Robin

Hood, is natuurlik die held

van die verhaal en hy "smaak"

Marion kwaai. Tog moet elke

storie een ou (of in die geval

SMS die woordjie ‘KUNS’

gevolg deur jou gunstelling

kunsprent se letter, jou Naam en

Graad na 076 810 7077, om ‘n

kans te staan.

Bv. KUNS D Mervin Lubbe 12

twee ouens) hê wat die lewe

vir die aspirerende liefdestortelduifies

moeilik maak.

Die koning - kom ons noem

hom Liefdeskurk 1 - maak

dit vir die arme inwoners van

Nottingham onmoontlik om

te oorleef omdat hy belasting

onbetaalbaar hoog maak

sodat hy meer geld het om

te tel in sy vrye tyd. Intussen

is die balju- Liefdeskurk 2-

besig om die arme siele wat

nie hierdie belasting kan

betaal nie, in die tronk te

stop. Robin Hood en Maid

Marion raak dan verlief,

Robin help die armes uit die

tronk ontsnap en steel die

koning se geld en gee dit

dan terug aan die regmatige

eienaars.

Terug op Aarde, na ons reis

deur sprokiesland, is dinge

baie bedrywig. Nuwe danse

A - Naret Loots B - Samara Reyneke

C - Elanie Feyt

**Baie dankie aan juffrou Gouws en Marshall wat ons van die pragtige foto’s voorsien het.

word uitgewerk, kostuums

word gemaak en tekste

word geleer - nie net om

die Randjies en hul ouers te

vermaak nie, maar ook om

die sterspan-akteurs die kans

te gee om op die verhoog

voor mense op te tree. "Die

lekkerste deel van die hele

proses is om die danse te leer

en die choreograaf (Ferdi) is

baie cool" sê Charlotte Lisa,

wat deel is van die koor. Die

liedjies is basies vandag se

popliedjies wat juffrou Tina

verwerk het om die by die

konteks van die storie te

pas. Liedjies soos On My

Radar van Britney Spears,

Fall for you van Secondhand

Serenade en So what van

P!nk word gesing deur die

hoofrolle en die koor en ek

glo die gehoor gaan ook al te

lekker saamsing.

Spraakgilde

Mari Labuschagne

Die Randjies het op Dinsdag

10 Maart by Helpmekaar

aan die Spraakgilde se

spanredenaarskompetisie

deelgeneem. Die verskillende

grade het elk in 'n ander lokaal

deelgeneem. Daar het ‘n

klomp ander skole opgetree,

onder andere Helpmekaar,

Hoerskool Marais Viljoen en

Hoerskool Kempton Park.

Ongeveer 10 spanne het in

elke graad deelgeneem. Al

moet ek, 'n trotse Randjie, dit

self sê, Hoerskool Randburg

het onsself uiters goed van

ons taak gekwyt.

Die Spraakgilde se

spanredenaarskompetisie is

'n unieke vorm van toespraak

waaraan vier mense deelneem.

Die inleier is vanselfsprekend

die een wat die inleiding aan

die begin van die toespraak

gee. Hy of sy doen ook die

slot aan die einde. Die eerste,

tweede en derde sprekers sal

dan elk ‘n standpunttoespraak

lewer wat by die tema en

onderwerp pas. Aan die einde

van elke spreker se toespraak

sal die inleier dan ook

oorgange van die een spreker

na die volgende maak.

Deelnemers aan die

kompetisie het hard gewerk

en verseker die aand van

intellektuele oefening geniet.

The Hair Master

By appointment only.

Contact Ingrid.

unisex hairstylist

Tranquil, secure home salon.

Competitive prices.

(011) 793-1224

074 142 4736

430 Long Avenue, Ferndale

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!