06.05.2013 Views

Hoe bestuur ek my veekudde (vleisbeeste en skape ... - Landbou.com

Hoe bestuur ek my veekudde (vleisbeeste en skape ... - Landbou.com

Hoe bestuur ek my veekudde (vleisbeeste en skape ... - Landbou.com

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Opskrif: Bestuur van vee tydens droogte en na veldbrande

Vraag: Hoe bestuur ek my veekudde (vleisbeeste en skape) tydens droogteperiodes asook na hewige

veldbrande wat weiding verwoes het?

Antwoord:

Van die ergste veldbrande in die geskiedenis het groot dele van die Vrystaat en Noordwes die afgelope

winter getref. Normaalweg is die veld na ‘n rusperiode van 2 -3 maande weer tot ‘n groot mate uitgegroei

en kan dan weer bewei word. Ongelukkig het baie min reёn die afgelope lente geval en is die voer – en

weidingsituasie tans baie kritiek. Hierdie situasie stem tot ‘n groot mate ooreen met ‘n lang droogte

tydperk. Die vraag is wat moet die veeboer nou doen? Die belangrikste is om ‘n eenvoudige

voervloeiprogram op te stel ten einde te bepaal of genoeg voer beskikbaar is vir die huidige periode en

vir die daaropvolgende oorwintering. Daar is veral twee aspekte wat aandag moet kry nl :

1) Veegetalle

2) Beskikbare ruvoer

Dit is nou die tyd om van oortollige, onproduktiewe en onekonomiese vee ontslae te raak.

Skape :

Skeer alle skape so gou as moontlik – dit is ‘n bron van inkomste en geskeerde skape kan

heelwaarskynlik makliker met die minder voer beskikbaar, oorleef.

Raak ontslae van :

Vleisbeeste :

Prul vroulike diere volgens :

Ooie wat lammers weggooi

Ooie wat nie dragtig is nie (sonar)

Ooie wat oorslaan (rekords)

Diere wat nie aanpas nie

Diere wat gereeld siek is

Ooie met defektiewe uiers

Ou ooie (klas gereeld)

Onvrugbare ramme (semenevaluasie en ondersoek teelorgane)

Reproduksie probleme(dragtigheidsondersoeke)

Dekvermoё

Swak melkproduksie

Bouvorm

Ouderdom

Prul bulle volgens:

Geslagsiektes (skedewasse)

Vrugbaarheid (semenevaluasie en ondersoek van teelorgane)

Dekvermoё

Ouderdom

In uiterste gevalle kan daar ook van jaaroudverse ontslae geraak word omdat dit nog meer as ‘n jaar

neem voordat hulle reproduseer. Pryse is nou relatief hoog en die prys van ‘n lewende dier is nog altyd

meer as die van ‘n vel.

Die volgende stap is om ‘n opname te maak van bestaande ruvoerbronne. Bepaal hoeveel veld, hooi,

kuilvoer en oesreste is beskikbaar. Die volgende riglyne vir hooi en oesreste kan gebruik word.

1. Die benutting van hooi

Die volgende inligting is daarop ingestel om hooi en ander ruvoerbronne optimaal te benut :

1) Moenie hooi op die veld uitvoer (term wat gebruik word wanneer hooi op die veld uitgeplaas word)

nie - dit het ‘n baie nadelige effek op rooigras (Themeda triandra) in die volgende groeiseisoen.

2) Ronde bale kan wel suksesvol op aangeplante weidingslande (veral oulandsgraslande) uitgevoer

word, mits dit afgerol en op verskillende plekke in die land gevoer word.

3) Uitvoer van hooi op aangeplante weiding kan bemestingskoste vir die volgende seisoen met 20 –

25% verminder.

4) Beperk die rondbeweeg van beeste deur hulle in ‘n kraal of klein kampies te voer – dit is bewys

dat speenverse met so min as 3-4 kg/vers/dag deur die winter geneem kan word, mits hulle nie baie

loop nie.

5) Beperk hooi-vermorsing deur van die regte voermetode gebruik te maak :

Voer van hooi in hooimied – verlies is 30 tot 45 %

Uitvoer op land - verlies is ongeveer 12 %

Voer in hooi rakke < as 4%

Tabel 1. Die % hooiverliese met verskillende voermetodes

Met hooirak Sonder hooirak

Tipe baal 1 Dag 7 Dae 1 Dag 7 Dae

Vierkantige bale 3.9 4.1 6.7 -

Groot ronde bale 4.9 5.4 12.3 43

Hooimiedens 8.8 15.0 22.6 41

Klein ronde bale (afgerol) - - 10.0 30.0

Voorbeelde van tipes hooirakke vir beeste

2. Die drakrag van oesreste

Die drakrag van oesreste word in Tabelle 2 en 3 aangetoon.

Tabel 2. Weidingskapasiteit van mieliereste

Graanopbrengs/ha

2 ton 3 ton

Beeste: GVE weidae/ha 90 120

Drakrag :GVE/ha

30 dae 3,0 4,0

60 dae 1,5 2,0

90 dae 1,0 1,3

Skape: KVE weidae/ha 810 1080

Drakrag :KVE/ha

30 dae 27,0 36,0

60 dae 13,5 18,0

90 dae 9,0 12,0

GVE = Grootvee eenheid

KVE = Kleinvee eenheid

Gewoonlik is die oesreste-opbrengs effens hoёr as die graanopbrengs. Oesreste se kwaliteit kan baie

verskil en die reste word beter benut deur skape as beeste.

Tabel 3. Voedingswaarde en benutting van verskillende oesreste van verskillende gewasse

Gewas % R.P. Verteer Graanop- Reste*** KVE % reste

baarheid * brengs**

weidae benut

Lupiene 11,5 60,7 2,2 2,6 1010 61,3

Droёbone 13,9 61,0 1,0 1,9 520 82,5

Sojabone 12,8 51,3 1,6 4,4 1150 59,9

Sonneblom 9,2 46,3 2,0 3,6 1115 47,2

Sorghum 7,6 56,4 2.0 3,9 1080 63,3

Mielies 6,0 60,0 2,5 3,0 1080 60,0

RP = ruproteїen

* Verteerbaarheid = In vitro organiese materiaal verteerbaarheid (%)

** Graanopbrengs gemeet in ton per hektaar

***Reste gemeet in ton per hektaar

Geskryf deur: dr. Hannes Dreyer, Veekundige (hannesdreyer@vodamail.co.za)

1 Desember 2011

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!