22.09.2013 Views

Laerskool Jan van Riebeeck SPORTBELEID

Laerskool Jan van Riebeeck SPORTBELEID

Laerskool Jan van Riebeeck SPORTBELEID

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

KRIEKET EN MINIKRIEKET BELEID

Dit onderskryf ook ons skool se visie en missie in die algemeen en spesifiek ten opsigte van sport.

DOELWITTE

• Om die leerders se vaardighede en potensiaal te ontwikkel.

• Om liefde vir die spel aan te moedig.

• Om goeie sportmangees te ontwikkel by die spelers.

• Blootstelling en deelname.

LIGA

• Die organiseerder in samewerking met die hoof en afrigters besluit hoeveel spanne in die plaaslike liga

ingeskryf gaan word.

• Elke afrigter tree op as sy span se skeidsregter tydens ligawedstryde.

VRIENDSKAPLIKE WEDSTRYDE

• Dit word deur die organiseerder en afrigters gereël. Dit ook voorseisoen wedstryde in.

• Indien moontlik moet hierdie wedstryde ook op die kwartaalprogram aangedui word.

AFRIGTERS

• Die afrigters word deur die organiseerder in samewerking met die hoof aangewys.

• Indien nodig sal van buite-afrigters gebruik gemaak word. Hierdie afrigters sal vergoeding ontvang volgens

die skool se beleid. Die nodige dokumentasie moet te alle tye op datum gehou word.

• Ouers wat as afrigters optree mag nie by sy kind se span betrokke wees nie.

• Kleredrag: Gemaklike sportdrag soos bv. T-hemp, kortbroek tydens oefeninge. By wedstryde word

eenvormige drag gedra soos deur die krieketunie voorgeskryf.

• Elke afrigter moet ‘n spanlys hê waarop die spelers voordurend geëvalueer word. Dit sal gebruik word vir

spankeuses en wanneer daar navrae bv. vanaf ‘n speler of ouer is. Dit kan ook gebruik word om spelers te

motiveer.

• Afrigters moet deurentyd kursusse bywoon, reëlbesprekings bywoon en eksamens aflê soos wat dit van

hulle verwag word.

BEFONDSING

• Die organiseerder in samewerking met die afrigters stel jaarliks ‘n begroting op vir die volgende jaar.

KLEREDRAG

• Tydens oefeninge dra die spelers ‘n t-hemp of Parkie-gholfhemp met ‘n blou kortbroek.

• Wedstryde: Eenvormige kleredrag moet gedra word. Kolwers sal toegelaat word om ‘n skool

sweetpakbroek te dra wanneer hy kolf. As die span nie kouse wat deur ‘n borg voorsien word nie, sal net

lang skoolkouse aanvaar word. Pette en breë rand hoede kan gedra word as dit deur ‘n borg voorsien

word.

OEFENINGE

• Oefentye word deur die krieketorganiseerder in samewerking met die afrigters bepaal.

• Oefeninge moet stiptelik bygewoon word. Die afrigter sal ook register hou van spelers wat die oefeninge

bywoon.

Indien ‘n oefening nie bygewoon kan word nie, moet daar by die afrigter verskoning gemaak word.

Sport en Buitemuurse Beleid Bladsy 18

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!