22.09.2013 Views

Laerskool Jan van Riebeeck SPORTBELEID

Laerskool Jan van Riebeeck SPORTBELEID

Laerskool Jan van Riebeeck SPORTBELEID

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Oefeninge

• Daar word van alle speelsters verwag om elke oefening by te woon.

• Speelster word slegs van ‘n oefening verskoon indien die ouer ‘n brief stuur of die afrigter kontak.

• Bring saam na oefening: waterbottel met water of sportdrankie, gesonde eetdingetjie - geen lekkers,

sjokolades en gaskoeldrank nie.

• Geen afrigter is verantwoordelik vir goed wat agterbly nie, dit word uit die goedheid van haar hart in die

netbalstoor gebêre, indien sy dit raaksien.

• Alle tasse word op of langs die betrokke netbalbaan gebêre, sodat daar toesig oor gehou kan word.

• Kinders sorg dat die baan na oefening skoon is.

Gekies vir span – SKOOLSPORT GENIET PRIORITEIT!!!!!

• As ‘n dogter gekies is vir ‘n span

- moet die speelster sowel as haar ouers hul verbind aan die span.

- wedstryde / sportdae gereël deur die skool geniet voorkeur bo

enige ander buitemuurseaktiwiteite of -sportsoorte.

- indien ‘n speelster wat gekies is om in ‘n span te speel herhaaldelik

nie vir oefeninge of wedstryde opdaag nie – mag sy uit die span gelaat word.

Bane en toerusting

• Geen dogter word op die bane toegelaat sonder die toestemming van die afrigter nie.

• Die toerusting word deur die kinders na en van die bane gedra.

Sonbeleid

• Kinders mag met ‘n pet of ‘n sonskermpie speel.

• Dit is hulle eie verantwoordelikheid om by die huis ingesmeer te word.

Laatkommery / afwesigheid

• Indien ‘n leerder laat kom, sal die afrigter eers uitvind wat die probleem is voordat sy optree.

• Indien sy gereeld laat kom, sal die afrigter met die ouer kontak maak.

• Indien die leerder op ‘n Vrydag weens siekte van skool afwesig was,

sal die afrigter in oorleg met die ouer besluit of sy die Saterdag sal speel, aldan nie.

• Indien die leerder van ‘n oefening wegbly sonder verskoning, sal die afrigter die volgende dag ondersoek

instel. Indien ‘n speler ‘n tweede keer wegbly sonder verskoning, sal die afrigter die ouer bel en die kind

kry ‘n waarskuwing. Indien dit weer gebeur, sal die kind haar plek in die span verbeur. Die afrigter

moet die netbalorganiseerder in kennis stel van die geval.

Sportmanskap

• Kinders mag tydens die wedstryd, tydens rustyd, na die wedstryd, geen woord oor die skeidsregter of

opponente rep nie, tensy baie ernstig, en dan met die nodige diskresie, en dan slegs teenoor haar eie

afrigter.

• Geen ouers sal tydens wedstryde negatiewe kommentaar vanaf die kantlyn teenoor opponente of

skeidsregters maak nie. Ouers word vroegtydig hieroor gewaarsku.

Oefeninge

• Alle oefeninge vind by die skool plaas.

Sport en Buitemuurse Beleid Bladsy 24

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!