22.09.2013 Views

Laerskool Jan van Riebeeck SPORTBELEID

Laerskool Jan van Riebeeck SPORTBELEID

Laerskool Jan van Riebeeck SPORTBELEID

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

SWEMBELEID

Laerskool Jan van Riebeeck streef daarna om soveel as moontlik sportsoorte aan te bied. Die klem val

steeds op die ontwikkeling van die verskillende vaardighede by elke sport en nie soseer om die wenmotief

voorop te stel nie.

Daar word verwag dat alle leerders vrywillig by die buitemuurse bedrywighede van die skool sal inskakel.

Daar word gepoog om aan al die ouderdomsgroepe afrigting te gee om sodoende progressiewe ontwikkeling

te laat geskied. Swem bevorder goeie sportmangees en dissipline.

Swem word op enige ouderdom aangebied.

Swem word na skool aangebied deur ’n privaatafrigter. Die swemmers betaal nie hiervoor nie. Die

swemmers moet wel besef dat dit ’n groeples sal wees en wanneer individuele swemlesse verkies word,

moet die swemmer privaatlesse neem. Wanneer privaatlesse verlang word, moet dit self met die

privaatafrigter gereël word.

1. Nasorg:

Die nasorg gebruik die swembad op die volgende dae tydens kwartaal 1 en 4. In vakansie tye mag

die swembad enige tyd van die dag gebruik word indien daar geen privaatafrigting plaasvind nie.

2. Sportfasiliteit:

Een swembad – standaard grootte

Afrigter voorsien swembordjies, ens.

3. Afstel van oefeninge / wedstryde:

Reëndae:

Slegs wanneer dit baie hard reën word die swem afgestel. Daar sal 13:00 ’n besluit geneem word.

Enige ander redes:

Alle leerders moet ten minste een dag voor die tyd in kennis gestel word indien daar ’n verandering

aan oefentye aangebring word.

4. Sportdrag:

Die korrekte sportdrag is verpligtend vir alle wedstryde en oefeninge. Alle sportdrag moet gemerk

wees.

Skoolswembroek

Skoolswempet

Swembril

Sweetpak / blou JvR broekie en wit JvR hempie

5. Sportbeleid

• openbaar te alle tye waardige sportmanskap

• tree op as ‘n goeie ambassadeur vir sy skool

• tree te alle tye beleefd op teenoor opponente, afrigters en skeidsregters

• hou by die reëls (swak gedrag sal nie geduld word nie)

• swem om te wen, maar nooit ten alle koste nie.

Sport en Buitemuurse Beleid Bladsy 19

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!