22.09.2013 Views

Hoe om begronding te doen - die bloukraanvoël - Voortrekkers

Hoe om begronding te doen - die bloukraanvoël - Voortrekkers

Hoe om begronding te doen - die bloukraanvoël - Voortrekkers

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Hoe om begronding te doen – die bloukraanvoël

Hierdie aanbieding kan gebruik word om Voortrekkers bewus te maak van ’n paar aspekte. Die

Voortrekkers leer van bedreigde spesies, ons nasionale voël, Voortrekkerkode 6 en 7 en

Burgerskap.

Stappe

1. Deel aan elke spanlid ’n 5-sent muntstuk uit.

2. Laat die spanlede raai waaroor die spanbyeenkoms gaan handel.

3. Vertel hulle van die nasionale voël van Suid-Afrika.

Ons nasionale voël

Bloukraanvoël (Anthropoides paradisia)

Hierdie voël kom slegs in Suidelike Afrika in die vrye natuur voor. Veral in sekere natuurstreke is hy in sy

element, naamlik op die kort grasvelde en geploegde landerye van veral die Wes- en Oos-Kaap, KwaZulu-

Natal, die Noord-Vrystaat en Gauteng. ’n Klein bevolking woon ook op die Etoshapanne in

Namibië.

Hier skarrel die bloukraanvoëls op hulle daaglikse snuffeltogte agter sade, insekte en

klein reptiele aan. Hul kenmerkende, betreklik hoë ge-"kraaaarrrk" kan wel van ver af

gehoor word, maar hulle is gewoonlik eintlik swygsaam.

Ons elegante, ligte blougrys nasionale voël met sy knopkieriekop en lang, biesierige bene

is sowat ’n meter hoog. Die voëls wei dikwels saam-saam in pare of as klein

familiegroepe, en die wyfies lê hulle eiers sommer so in die oopte – baiemaal naby water.

Kraanvoëls is goeie voorbeelde van moderne ouers. Albei geslagte help met die bou van

’n nes, asook die uitbroei en grootmaak van die kleintjies. Gespikkelde, roomkleurige

eiers, meestal twee op ’n keer, word gewoonlik in ’n vlak nes gelê wat met stoppels en

klein klippies omring is. Die eiers broei binne 33 dae uit. Die kleintjies kan eers ná drie

maande vlieg, en hulle ouers versorg hulle byna ’n jaar lank voordat hulle vir hulself kan sorg.

Ongelukkig is hierdie uitsonderlike bloukraanvoël en sy plaaslike familielede, die lelkraan en die mahem, ook

baie hoog op die lys van voëls wat beskerming nodig het. In vroeër jare was hulle in hulle derduisende op

ons vlaktes te sien.

4. Die Bloukraanvoël is hoog op die lys van voëls wat beskerming

nodig het. Eens op ’n tyd was daar byna 100 000 van hierdie voëls

oor Suidelike Afrika versprei. Sedert die vroeë tagtigerjare het die

getalle egter drasties afgeneem. Die skatting is dat daar slegs

ongeveer 20 000 van die voëls nog vandag oor is.

Wat dink jy is die oorsaak dat hulle getalle so afgeneem het?

Die getalle-afname is die gevolg van die verandering in hulle habitat, veral

weens boerdery, die versteuring van hulle neste, en vergiftiging. Gevalle is al

aangemeld waar tot 600 voëls op een slag vergiftig is – dit is gewis ’n gevoelige

slag vir ’n bevolking wat op sowat 20 000 voëls wêreldwyd geskat word.

Kraanvoëls kan ook baie seerkry of hulle selfs doodskok indien hulle in

oorhoofse kragdrade of heinings vasvlieg.

5. Kan jy as Voortrekker iets doen?

In Suid-Afrika kan elkeen van ons ’n verskil maak (Burgerskap). Hierdie is ons land en ons

kan iets doen aan die beskerming van bedreigde spesies. Ondersteun organisasies wat

betrokke is by die beskerming van bedreigde spesies. As jy ’n bloukraanvoël met kleurringe

teëkom, laat weet die kraanvoëlwerkgroep by crane@ewt.org.za.

6. Watter Voortrekkerkode(s) sluit aan by wat ons vandag gedoen het?

Kode 6: ’n Voortrekker waardeer en bewaar sy omgewing.

Kode 7: ’n Voortrekker is ’n goeie landsburger.

7. Speletjies om te speel: Al die voëls vlieg

• Die spelers sit in ’n kring om die Leier.

• Leier sê “?? vlieg” en beweeg sy/haar arms soos vleuels.

• As die ding wat hy/sy noem, kan vlieg, dan beweeg almal hulle arms, indien nie, bly

hulle stil.

• As die leier byvoorbeeld sê: “Mossies vlieg”, dan beweeg almal hul arms, maar as

hy/sy sê: “Perde vlieg”, beweeg hulle nie.

• As die leier sê: “Varke vlieg”, dan moet die spelers uitroep: “Hulle sou vlieg as hulle

kon, maar hulle kan nie”, en weghardloop, terwyl die leier hulle agternasit.

• Enige speler wat gevang word of op die verkeerde tyd wegloop of sy/haar arms op

die verkeerde tyd beweeg, verloor 1 punt.

• Indien ’n speler 3 punte teen hom/haar het, is hy/sy uit.

• Die wat die langste inbly, is die wenner.

8. ’n Voortrekkerliedjie wat spanlede kan sing :

Hoor hoe sing die voëltjies,

ruik hoe ruik die veld,

lekker waai die windjie,

ons ruil dit vir geen geld.

Ons sing nou fie-faai fie-die-ha-dou,

Lag so ha! ha! ha! ha!

Ons wil jou so hou,

mooi Suid-Afrika.

☺ Wenke

1. Vir meer inligting sien webblad:

http://www.mieliestronk.com/kraanvoels.html

2. Besoek die Austin Roberts Voëlpark in Brooklyn,

Pretoria. Daar is bloukraanvoëls. Reël om saam met ‘n

gids in die voëlpark te stap. Die gids sal die verskillende

voëlsoorte vir jou wys. Die uitstappie duur ongeveer ’n

uur. Reël met die Tshwane Metroraad. Daar is koste aan

verbonde.

Waarskuwings

1. Moenie te lank praat nie. Vra eerder vrae en laat die spanlede antwoord. Gee dan elke

keer die korrekte antwoord.

Bronne

1. http://www.mieliestronk.com/sasimbole.html

2. http://www.mieliestronk.com/kraanvoels.html

3. Weg, Mei 2008

4. Speletjies van A-Z versamel deur Anna M. de Jager

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!