25.09.2013 Views

Dinsdag word besluit oor vereniging

Dinsdag word besluit oor vereniging

Dinsdag word besluit oor vereniging

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

PAGE 4 HOEDSPRUIT HERALD - Friday 4 May 2012 PROMOTION

“FANTASTIC

STEEL & TUBE SPECIALS”

18Stewarts & Lloyds 15x3 - (Nelspruit)

LIP CHANNEL - 66m

...............................R187.00 R187.00

............................R220.00 R220.00

SQUARE TUBE - 66m

........................................R61.00 R61.00

........................................R73.00 R73.00

ROUND BAR - 66m

........................................................R35.00 R35.00

SQUARE BAR - 66m

..........................................................R65.00 R65.00

ROOFING - 3.6 3.6m m and 6m

R43.50p/m p/m

75 X 50 X 20 X 2.0 2.0...............................

100 X 50 X 20 X 2.0 2.0............................

19 X 19 X 1.6 1.6.......................................

25 X 25 X 1.6 1.6........................................

10 10mm mm ........................................................

12 12mm mm ..........................................................

IBR 0.5 0.5mm mm...................................

...................................R43.50

While stocks last!

Prices include VAT!

ALSO STOCKISTS OF:

•CHANNELS •ROUND BAR •SQUARE BAR

•SHEETS •PLATES •PIPES •FITTINGS •CASTINGS

•CUTTING DISCS •GRINDING DISCS •PALISADES

•SECURITY PRODUCTS •WELDING MACHINES

•WELDING RODS •ANGLES •FLATS •HINGES

•LOCKS •TOOLS•PAINT •VALVES •ROOFING

RETAIL

1 Old Pretoria Road Vintonia , Nelspruit • Tel: 013 752-8282 • Fax: 013 752-7870

Shop 1, JBF Centre, Main Road, Hazyview • Tel: 013 737-8737 • Fax: 013 737-8333

BUCO Hoedspruit is

op 12 April weereens

vereer met die 2011

Tak van die Jaar

toekenning in die Iliad

Groep (Bou Divisie.)

Van links: Eugene

Beneke, hoof

uitvoerende beampte

van Iliad, Calie Olivier,streeksbestuurder,

Bertus

Myburgh, bestuurder

Hoedspruit en Gerrit

du Preez, besturende

direkteur van Iliad.

Foto regs.

Plaaslike Buco is die beste

BUCO Hoedspruit (voorheen Laeveld Bou) is op 12 April

aangewys as die Tak van die Jaar in die Iliad Groep (Bou

Divisie).

Die Bestuur en personeel van BUCO Hoedspruit wil

graag die kliente bedank vir hulle volgehoue ondersteuning.

"Sonder ons kliënte sou hierdie groot eer wat ons

te beurt geval het, nie moontlik gewees het nie! "

In Januarie 2006 het Laeveld Bouhandelaars Hoedspruit,

sy deure ge-open vir die publiek. Die groep was reeds

welbekend in die Laeveld met takke wat in Nelspruit,

Hazyview, Witrivier , Malelane en later Lydenburg handel

gedryf het. Die takke is almal onder die vaandel van Iliad

Africa Trading (Edms) Bpk en is daar 52 takke in die Bou

Divisie. Daar is ook 44 takke wat handel in spesialiteitsprodukte

dryf.

Hoedspruit tak het van krag tot krag gegaan die afgelope

6 jaar. Daar is vandag satelietkantore in Phalaborwa en in

Acornhoek. Plaaslik staan Bertus en die personeel gereed

om die gemeenskap van Hoedspruit en omgewing te dien in

die 4500m² winkel, met enige iets onder die son.

Onlangs is die besluit geneem deur Iliad Africa Trading

(Edms) Bpk om die maatskappy meer eenvormig aan die

publiek te vertoon. Die Laeveld Bou takke en Builders

Market Middelburg was van die eerste winkels in die groep

wat se naam verander het na BUCO. Die verandering het 'n

splinternuwe baadjie meegebring, en ook hernude

toewyding van die personeel se kant af. Ander takke volg

binnekort en eersdaags behoort u landswyd die BUCOketting

te eien.

Wat dit 'n besonderse prestasie maak is dat Hoedspruit

gekies is uit 52 takke landswyd. Merkwaardiger nog is dat

Hoedspruit ook die toekenning in 2010 ontvang het en dit

dus 2 jaar agtereenvolgend gewen het.

Die Hoof Uitvoerende Beampte, Mnr Eugene Beneke, het

die span van BUCO Hoedspruit bedank vir die groei wat die

tak getoon het, ondanks die moeilike ekonomiese omstandighede.

Myburgh wil graag sy span bedank vir elkeen

se insette en ongelooflike toewyding.

Dis voorwaar 'n groot voorreg om met so 'n span die pad

te loop.

Hlokomela se personeel word bederf

JB VAN Thornybush het onlangs die personeel van

Hlokomela bederf by hulle nuwe Waterside lodge. Die 25

personeellede is op 'n wildbesigtiginstoer in die Timbavati

geneem en daarna getrakteer met 'n wonderlike

braai in hulle boma.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!