12.01.2014 Views

Oupa Tekere HO NAR2NG "Vandat hulle in die Rivonia verhoor ...

Oupa Tekere HO NAR2NG "Vandat hulle in die Rivonia verhoor ...

Oupa Tekere HO NAR2NG "Vandat hulle in die Rivonia verhoor ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

- 12-

vat tnt bevyg gestrek het dat hulle in die tveede '"•ereldoarlog

geveg het. Hulle h et hulle saak hy die Afrika State

gestel dat hulle ook va se in die Regering vil he, aangesien

hulle ook aan die geveg in 1945 de^lgeneem het. In 1943 het

die boere met -n nuT,-e storie gekom nl. die "Bantu Education".

In 1955 het ons mense in Klip town byeengekom en gese dat hulle

nie die Regering aanvaar nie, en dat hulle m nuve Regering vil

he, vat almal se belange op die hart dra. Ons soek n nuve

Regering van mense vat kan regeer.

Nou vra ek julle n helangrike vraag; vie is die mense vat gaan

regeer volgens die Freedom Charter ?

^ie is die mense wat sal regeer ? Is Mangope die mense ?

(Die gehoor skree toe : "Nee I Nee I")

Sal Mangope more ook kan regeer ? (Terror)

(Die gehoor skree toe : "Nee i")

^ie is die mense ? Sal P . ’V. Botha more ook k an regeer ? (Terror)

(Die gehoor skree toe : "Nee I")

Is hulle mense ? (Terror)

(Die gehoor skree toe : "Nee I Nee ’. Nee I Hulle is honde")

^ie is die mense ? (Terror)

(Die gehoor skree toe : "Ons is die mense I Die mense sal

regeer" )

(Terror het toe veer aangegaan met sy t o e s p r a a k . )

T e rro r DEED T A :

"Kom ons antvoord hierdie hoodskap, want dit is helangrik en

ons antvoord moet eenparig wees. Matanzima, Mangope en die

onnosele Gemeenskapsraad, is hulle die mense ?

Die eerste vraag vandag is : ^ie is die mense ? Ons praat nie

v an k l e u r nie, want ek het alreeds v o o r h e e n gese dat alle mense,

Blankes, Kleurlinge, Indiers en Swartes almal wat in S.A. hly,

moet n eenheid wees, m.a.w. as ons saam bly, het ons S.A. gebou

vandag. As jy vandag na die geboue kyk wat n og staan, sien

jy dat die mense saam gebou het, sodoende sien jy vat die land

vandag is. K om ons vys wie is die mense vat more sal regeer.

Wie is die mense vat more sal regeer ? D it maak nie saak vat

hulle kleur is nie. Almal vat v an die land is, is mense. Hulle

kan groepe wees wat veg teen apartheid, of vat ons help o m apartheid

te beveg, met voorde en gevoel, hulle is die mense. Dit is h u l ­

le wat more as ons die Regering gestig het, sal se dit is ons

Regering.

13/.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!