11.05.2014 Views

Mabuasehube Nasionale Park (Botswana) en Kgalagadi Oorgrens ...

Mabuasehube Nasionale Park (Botswana) en Kgalagadi Oorgrens ...

Mabuasehube Nasionale Park (Botswana) en Kgalagadi Oorgrens ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Mabuasehube Nasionale Park (Botswana) en

Kgalagadi Oorgrens Nasionale Park (SA)

13 – 21 Januarie 2012 (alle kampe sonder omheining)

13 Januarie - Kuruman

Vertrek om 11:00 vanaf Jhb na Kuruman. Arriveer om 17:00 by Kalahari Lodge, maar dis reeds vol bespreek.

Ry na Casa Linge Gastehuis en Dalene help ons met ‘n kamer binne die huis. R700 per kamer b&o. Baie

gemaklik met ‘n lieflike stoep. Geniet aandete by die Tuinsentrum in Kuruman. Ek doen spare ribs, chips en

die heerlikste soet pampoen en Herman doen steak, chips met selfde pampoen. Slaap heerlik sag.

CASA LINGE, KURUMAN

14 Januarie – Mabuasehube Nasionale Park, Bosobogolo kamp no 1

Besluit om 07:00 te vertrek (hulle begin eers 08:00 bedien). Ons eet sommer ‘n padkossie in die Landy. Stop

kort tussen Hotazel en Black Rock vir bene rek. Dis kokend warm vandag, 49. Sien slegs 1 bakkie op die

grondpad op pad na McCarthey’s Rest grenspos. Ontmoet ‘n groep mense van Kalahari Rangers wie die lodge

besit ‘n paar kilometers van die grenspos af (aan die SA kant). Hulle vertel ons hoe gereeld die wild in hulle

swembad val en die reddingspogings wat aangewend moet word. Grenspos (albei SA en Bots) kante verloop

seepglad en neem ons 30 mins. Betaal BWP90 en SAR30 vir padversekering (het nie genoeg Pulas by ons

gehad nie). By Tsabong draai ons af na Mabua, kry kamele en 2 modderbesmeerde Landys wie op pad is vanaf

Mabua. Die pad het ietwat verander, GPS tel dit ook nie op nie, en hulle help ons in die regte rigting. Tot

ongeveer 40kms voor Mabua Hek is die grondpad lieflik. Dan!!! Eweskielik 2 spoor diep sand paadjie. Herman

blaas die wiele van die Landy af tot 1.2 voor en 1.5 agter. Sjoe dit was ‘n sparteling met die pad tot by die hek.

Richard kom van oorkant die pad van die woonkwartiere af gestap. Help ons vinnig met inbespreking. Ek

merk dat daar slegs 1 ander paartjie die dag ingekom het, en hulle bly by Bosobogolo kamp no 2, ongeveer 3-4

kms verder om die pan. Snaaks hoe mens gewoond is om ‘n klomp mense om jou te hê en dan ewe skielik is

dit net Herman en ek en die gediertes, stilte maak jou ore seer, maar dis ook “eery”. Ons eet ‘n paar happies,

frikkadelle, vetkoekies met maalvleis en dies meer met ‘n kapteintjie daarby. Ons stort sommer daar in die

“nude” langs die Landy, wonderlik (geen water of verdere geriewe nie, net ‘n “longdrop”).

Page 1 of 18

Toe klim ons op die A-frame van die kampplek se dak en neem die mooiste sonsondergangfotos. Richard

(kampwagter) maak ‘n draai toe dit sterk skemer raak met ‘n LandCruiser, net om seker te maak ons is ok, en

daar is hy ook fort. Maak reg en klim agter in die Landy, Herman het vir ons ‘n heerlike bed gemaak en ons

slaap soos konings (ons travel mos lig).

SANDPAD BEGIN – 40KMS NA MABUA HEK

DIS WARM!

HERMAN VOOR MABUA HEK

ONS BEDJIE VIR DIE AAND

MABUASEHUBE – BOSOBOGOLO KAMP NO 1

SONSAK

Page 2 of 18

15 Januarie – Kgalagadi Oorgrenspark - Grootkolk Wilderness Kamp

BOSOBOGOLO PAN IN DIE VERTE

Skrik wakker met ‘n geknal, dis 05:55 en ons wou al 06:00 in die pad val. Spring vinnig uit die Landy, begin

aantrek, hoed op die kop, ek kyk op en daar staan ‘n bruin hiëna ‘n paar meter verder van Herman af.

BRUIN HYENA

Ek sê by myself wat nou. Herman skrik so groot, hy slaan die Landy se deur toe en kom op ‘n vinnige

drafstappie om die Landy aangedraf.

Gelukkig is die bruin hiënas mos nie kwaai nie en toe hy sien hy gaan nie by ons regkom nie, toe vat hy die pad

af na die pan toe. Wild is baie skaars op ons roete na Nossob, ‘n 2 spoor sandpaadjie vir die volgende

200kms. Ongeveer halfpad (so by 10:00 se kant) staan hier ‘n Landcruiser in die middel van die sandpaadjie, in

die bloedige son, 45, met so ‘n lendelam tentjie gemaak staan en ‘n vuurtjie met ‘n swart potjie. Wie sal

uitklim? Richard en sy handlanger Klaas! Die Landcruiser het na hulle by ons verby is die vorige aand, gebreek.

Herman probeer alles, van “jumpstart” tot die diesel filter. Niks help nie. Toe moet die Cruiser maar agter die

Landy gehaak word en hulle word toe gesleep vir ongeveer 4kms na Matopi kamp. (Ons het fotos! ‘n Landy

sleep ‘n Toyota Cruiser!!)

Page 3 of 18

HERMAN BY KLAAS MET PARKERAAD SE CRUISER, TENTJIE, STOELTJIE, VUURTJIE EN SWART POTJIE

Daar’s darem ‘n koelteboom. Hulle het verder geen geriewe, geweer, kos of diesel nie. Ons belowe ons sal by

Nossob raporteer want Richard reken dit sal ‘n goeie dag of twee neem voordat Mabua Hek se mense na hulle

begin soek. So los ons hulle toe maar daar in die middel van nêrens en gee vir hulle ‘n braaivleisie, koeldrank

en pastaslaai en ons ry vort met ‘n God Bless van hulle kant af! Die pad vandaar is maar stamperig en neem

vir ewig. Die Landy bly kort-kort uit sy spoor spring soos ‘n wilde hings (reken die 2x4 voertuie het die

spoortjies lelik uitgespin, veral om die draaie waar die sand baie sag is). Ons arriveer ongeveer om 12:00 by

Nossob.

HERMAN IN NOSSOB SE KAMP

Gert help my en ons skakel vanuit sy kantoor na die Mabua Hek. Niemand antwoord nie. Na ‘n paar nuttelose

probeerslae verder, stel hy hulpvaardig voor dat ons 2 Rivieren skakel wie ons toe deurskakel na die Botswana

grenspos. Rapporteer toe die arme Richard-hulle se dilemma en hulle belowe om Mabua Hek te laat weet om

iemand te stuur om te gaan help. Ons voel beter, kry ons permitte in orde en ry vort na Grootkolk. Baie en

verskeie wild langs die pad. Oliver Petersen (Kampwagter) ontvang ons en wys ons na ons Desert Cabin no 2,

(1 van slegs 4) reg op die watergat. Lieflike verblyf met alles wat jy nodig het. Die sandsakmuurtjie is maar

ietwat laag, veral as leeu of luiperd se kind dalk mag besluit om oor die muurtjie te loer. Die leeus in die

Kgalagadi is GROOT.

DESERT CABIN NO 2, GROOTKOLK

Page 4 of 18

DESERT CABIN NO 2, GROOTKOLK

Ons ontmoet vir Rob en Maureen van Knysna wie in tent no 1 al die afgelope 10 dae bly, hulle kom jaarliks na

Grootkolk. Herman maak vir ons ‘n vuurtjie en later braai ons skaaptjoppies met ‘n aartappelslaai en beetslaai,

terwyl ek ons tent se “sightings” boek lees, baie interessant om te lees oor die tipe en hoeveelheid wild wat

die besoekers al daar gesien het. Die hemele maak oop vir ‘n rukkie, ons sit bietjie buite en ons klim in die kooi

so teen 10:00 se kant en geniet ‘n salige slapie. Ons sien hoe dit verder aan na Union’s End se kant reën dat dit

klap.

16 Januarie – Kgalagadi Oorgrenspark, Grootkolk Wildernes Kamp

Ons hoor deurnag en vroegoggend ‘n gebrul van leeu. Na ons vroegoggend daaglikse koffetjie en beskuit,

spring ons 2 in die Landy en gaan soek leeu. Na die reën is ons ook baie gelukkig om verskeie roofvoëls te sien.

Gesellig sit ons en gesels en kyk na die eens dorre rivierloop wat lyk na ‘n massiewe rivier (as gevolg van die

vorige aand se reën).

DROë RIVIERLOOP VOL WATER

UNION’S END – NAMIBIë SE GRENSDRAAD

Eweskielik sê Herman: Leeu!! En daar kom hy aangestap.

Page 5 of 18

Die mooiste, mooiste Kgalagadi leeumannetjie, in die middel van die grondpad, besig om sy gebied te merk.

Agter hom kom jakkals se kind ook aangestap. Ta kom al hoe nader gestap, (leeus daar is nie bang nie, heel

aggressief) en stap 1 meter ver van die Landy by ons verby. Hy kyk ons met daardie goudgeel oë, uitdagend,

fier en sooo trots. Wow!! Dit was ‘n blessing soos min. Ons ry tot by Union’s End (Namibië se grensdraad) en

draai om terug kamp toe. Sien heel pad terug heelwat wild. By Kannagaus Watergat sien ons troppe en

troppe gemsbokke. Deur die loop van die dag neem ek fotos, pasop vir die leeus! Wat, ek konsentreer so om

vir die leeus te kyk, daar trap ek amper om die 1 meter lange Kaapse Kobra wat tussen my voete deurseil,

besig om ‘n muis te jag! Kry die skrik van my lewe. Ry later die middag weer vir ‘n entjie, sien ‘n paar

families bat eared foxes met kleintjies by en ander tipe wild. Met ons terugkeer lê daar twee leeuwyfies by die

kamp se watergat. Laat skemer maak Oliver sy daaglikse draai by ons om te hoor of alles in orde is. Ons braai

boerewors rolletjies, terwyl ons die leeus sit en dophou van ons stoepie af, heerlik! Hulle bly in die omtrek en

brul die res van die aand, regdeur tot die volgende oggend, nodeloos om te sê, ons kry niks geslaap nie.

17 Januarie – Kgalagadi Oorgrenspark, Garaghab Wildernes Kamp (via 4x4 roete)

Ons pak ons goedjies in die Landy en vertrek na Garaghab Wildernis Kamp. Ons sien by Geinab watergat 4

jagluiperd wie so pas ‘n springbokkie gevang het en rustig lê en vreet.

JAGLUIPERDS BESIG OM AAN ‘N SPRINGBOK TE VREET

Ons sien verder 1 leeuwyfie by Kousant watergat, sy’s spekvet gevreet en die pienk skynsel van bloed lê nog op

haar pels.

Sien verder heelwat boksoorte en arriveer so teen 13:00 by Garaghab. Eric Bezuidenhout (Kampwagter) wys

ons na ons log cabin no 2, ook reg op die watergat (1 van slegs 4). Die water in die krane is pure sout, en

mens sukkel om tot ‘n glas gewas en mooi afgedroog te kry.

Page 6 of 18

Die soutkristalle sit aan alles vas. Ek het self hierdie glas gewas en afgedroog met ‘n skoon vadoek!

Dis kokend warm en ons wag tot die skadus oortrek, verwonder ons aan al die jakkals, volstruis, gemsbok,

blouwildebees en rooihartbees wat water kom drink. Daar is baie kleintjies wat tussen hulle ma’s en pa’s loop

en mens kan sien hulle is baie senuweeagtig. Daar is tonne muise en hulle vermaak ons vir die res van die

middag, hulle klim sommer binne in ons ammo boxe om by die beskuit, brood en dies meer uit te kom. Ons

kyk die wêreld eers goed uit vir ongediertes voor ons gaan fotos neem by die lieflike uitkykpunt bo-op die

rooiste van rooi duin. Die cabin se “sightings” boek is net so interessant, jy kan van leeus tot ystervarke wat

kom water drink. Herman braai vir ons later ‘n hoendersosatie, met blikkie soetmielies en knoffelbroodjies

daarby. Eric kom kyk of alles ok is by ons en ons nooi hom vir ‘n wyntjie en ietsie om saam te eet (kan seker

maar baie eensaam raak). Ons kuier saam tot 10:00 se kant en gaan doedoes te lekker. Die nag is doodstil en

daar is net 2 ander gaste in cabin no 4. Mooiste sonopkoms!

LOG CABIN NO 2, GARAGHAB

Page 7 of 18

HERMAN VOOR NO 2

WATERGAT ONGEVEER 30M VOOR ONS CABIN

MOOISTE SONSOPKOMS

1 VAN HOPE TROPPIES GEMSBOKKE EN-ROUTE

18 Januarie – Kgalagadi Oorgrenspark – Kalahari Desert Tente Kamp

Ons vertrek vroegoggend na Nossob. Hier koop ons ‘n kaar Kalahari skaaptjoppies, bier, botteltjies, brood, ys

en koeldrank – ‘n hele R846 later. Duur, R35 vir ‘n sak hout (lieflike hout wat lank brand, mens het nie eers

houtskool vir braai nodig nie), R25 vir ‘n sakkie ys, R15 vir ‘n blikkie soetmielies en dieselfde vir spaghetti in

tamatiesous. Ons sien 2 leeumannetjies by Polentswa Watergat. Hulle lê en “groom” hulleself. Hier van agter

kom ‘n bruin hiëna aangestap, weet van niks wat hier voor by die watergat vir hom lê en wag nie. Skrik hy

homself simpel toe hy so ‘n paar meter van die leeus afkom. Hy laat spaander dat jy net sien hare waai. Ons

het so lekker vir die petalje gesit en lag.

Page 8 of 18

Ons sien later weer 4 leeumannetjies by Craig Lockhart Watergat digby ‘n kameelperdkarkas. Die aasvoëls

sirkel in die lug en van hulle sit in die bome ronom die karkas. Die leeus is sulke vuil snare en ons stop ‘n

meter van hulle af en neem fotos. Hulle is dik gevreet en stel nie in iets anders belang behalwe om te slaap

nie. ‘n Ent verder gery en ons kom op nog ‘n leeu (wyfie?) wat op ‘n afstand onder ‘n boom lê en slaap.

Page 9 of 18

Ons arriveer ongeveer 14:00 by ons bestemming, wat ‘n wonderlike plek! Heerlike ruim tent (1 van 14) en

stoep, soos by Grootkolk en Garaghab maar nou met ‘n aparte kombuis. Personeel plaas ons in tent no 6 reg

op die watergat in die droë rivierloop.

Page 10 of 18

DESERT TENT NO 6, KALAHARI TENTED CAMP

Hulle pomp kort-kort water na die watergat toe. Ons sien hope springbokke, blouwildebeeste, ens.

Page 11 of 18

Ons sien ‘n jakkals wat ‘n muis jag, dit hou ons vir ‘n hele ruk geamuseerd. Hy luister met sy oor teen de grond

en grou, luister en grou. Dis warm, 18:00 en die temperatuur staan op 44.3. Daar is baie waaierstert

eekhorinkies en surricats om die tent. Ons gaan ry ‘n draai en kom weer op die 4 leeumannetjies af wat ons by

vroeër gesien het. Ons sien, onder andere, ook ‘n spul kameelperde by Sitzas Watergat. Herman steek vir

ons later ‘n vuurtjie aan, braai ons nuut aangekoopte, eg tradisionele “butterflied” Kalahari skaaptjoppies met

aartappels en uie in die vuur. Ons slapies te lekker op ons sagte bedjies, ons het darem nog 2 gaste vanaand in

die ander tente, môreaand net nog 1 gas en die laaste dag en aand is ons alleen in die kamp.

19 Januarie – Kgalagadi Oorgrenspark – Kalahari Desert Tente Kamp

Ons skrik wakker hier teen 04:00, dis ‘n geween en gekners van tande hier buite ons tent. Die jakkalse hou nie

op met tjank nie. Later raak dit stiller en ons slapies maar nog bietjie verder. Teen 06:00 kom die kampwagter

met ‘n bakkie aangery... asseblief moet nie uit julle tent nie, daar’s ‘n groot leeumannetjie wat by ons tent

verbygeloop het en verder af tussen die tente lê. Ons spring in die Landy en gaan kyk, ons sou bo-op hom

trap, daar lê hy netjies tussen 2 tente onder ‘n boom en slaap en so lê hy daar vir die res van die dag.

SPOT DIE LEEU!!

Herman gewaar vroegoggend ‘n jagluiperd wat oor die randjie nader kom, hy maak jag op die springbokkies

voor ons wat water drink by die watergat. Ons volg hom deur ons verkykers en dan raak hy weg, die bokkies

moes onraad merk, want ewe skielik laat spaander hulle vir ‘n vale. Ons maak vir ons braaibroodjies en duitse

worsies vir brunch en sit net op die stoepie en bekyk die wild. Ons sien ook, onder andere, ‘n

volstruismannetjie en wyfie met 5 piepklein kuikens wat kom water drink.

Page 12 of 18

KYK DIE KLEINTJIES

Later ry ons Mata-Mata toe om water te gaan koop. So amper ry ons teen dieselfde leeumannetjie vas wat

toe besluit het hy skuif nou agter die tente oor die duin in.

Ons gaan swem lekker in die omheinde swembadkoel af (kan jy glo, in die dorre Kgalagadi), dis verskriklik

warm, laatmiddag 39.9 in die koelte. Herman braai vir ons spare ribs en ons eet ‘n mielie daarby. Verskriklike

windstorm met ‘n paar druppels reën.

20 Januarie – Kgalagadi Oorgrenspark – Kalahari Desert Tente Kamp

ONS KLINK ‘N GLASIE LAATMIDDAG

Dis ons laaste vol dag in die Kgalagadi, die aarde is klam. Ons neem ‘n vroegoggend rit. Sien 2 jagluiperd en 3

kleintjies teen die randjie uitloop en hulle gaan sit bo-op die mooie rooi Kalahari duin.

Page 13 of 18

2 VOLWASSE JAGLUIPERDS TEEN RANDJIE 2 KLEINTJIES MET ‘N 3E EEN WAT AGTER BOS Lê

‘n Ent verder sien ons nog ‘n jagluiperd (met ‘n gemerkte koller) en haar kleintjie bo-op die duin sit.

BLOUWILDEBEESTE IN RIVIERLOOP OP PAD NA WATERGAT

Verder is ons rustig by die tent en gaan swem bietjie later.

Ons stort telkemale elke dag gedurende ons trippie vir bietjie afkoel, maar dit help nie. Gaan swem maar weer

bietjie in die swembad, water is lou, maar dit help ten minste bietjie. Herman braai vir ons varktjoppies,

rashers en Kalahari wors (ook vir padkos), ons maak toasties en sweetcorn. Daarna pak ons en gaan slapies

lekker.

Page 14 of 18

21 Januarie – 2 Rivieren na Kuruman

Ons val vroeg in die pad. Ons sien ‘n klompie “spotted” hiënas by Urikaruus Watergat en ook ‘n spul

kameelperde en “bat eared” foxes.

Naby Springbokplein storm 4 leeumannetjies ons vanuit die niet. Hulle wil op die Landy se dak klim. Ek skrik

my boeglam. Herman bly ry en die leeus bly kom. Hulle is spekvet gesond en pragtig.

Page 15 of 18

Na omtrent 1 kilometer verder sien ons 2 jagluiperd met hulle kill, ‘n baba blouwildebesie. Hulle’s besig om

aan hom te vreet. Verder aan staan ‘n troppie poot-uit blouwildebeeste, seker 1 van hulle kleintjies gewees.

Die jagluiperd bly in die rigting van die leeus kyk en eet baie dringend.

Ons sien ‘n lieflike jagluiperd ‘n ent voor 2 Rivieren. Verder ‘n bok se karkas en die verder die daaglikse wild,

soos springbokke, gemsbokke, kameelperde, rooihartbees, jakkalse en dan ook ‘n muishond. Die paaie lê vol

reënwater.

Page 16 of 18

Ons gaan by die wonderlike nuwe grensposgebou in, beide SA en Botswana in dieselfde gebou, doen die

nodige dokumente en stempels. Vul die Landy met diesel by 2 Rivieren pomp die wiele en vertrek.

KAMP BY 2 RIVIEREN

Dit is nou teerpad van 2 Rivieren se hek al die pad van Upington af. Ons draai af op die grondpad na Van Zyl’s

Rus.

Ons arriveer ongeveer 14:00 by Kuruman en besluit om deur te druk huis toe. Ons stop by Komtiki duskant

Vryburg, kry ‘n burger en chippies, eet en ry dan verder. Ons arriveer ongeveer 20:30 by die huis. Al wat fout

gegaan het: Die Landy se flikkerlig se “fuse” het gegaan, ‘n hele R1,00 om te herstel. Dit het Herman sommer

self die volgende oggend vervang.

Page 17 of 18

OORSIG: Die Kgalagadi is dor, ongerep en ongenaakbaar. Hitte, storms, droogheid, alles is in oortreffende

trap, tog is daar baie wild. Oorleef, wees tuff, of word geëet. Ons het in al ons boservarings saam nog nooit so

baie wild, veral leeus en jagluiperd gesien soos in hierdie week nie. En die tjerrie op die koek is dat ons nooit

by enige wildbesigtigings enige mense of voertuie naby ons gehad het nie. Dit was of alles net eksklusief vir

ons was. Sielskos! Voordelig om buite seisoen te gaan. Ongelukkig het die luiperd het ons ontglip. Personeel

was deurgaans baie vriendelik. Verblyf is uitstekend en goed toegerus. Bosobogolo, Grootkolk, Garagab en

Kalahari Tente Kamp het elkeen sy eie uniekheid en skoonheid.

Tip: Geen krag, maar die liggies werk met sonkrag en die vrieskasgedeelte van die yskassies in die tente hou

produkte heel koel (ongelukkig werk die yskasgedeeltes nie doeltreffend genoeg met die ongenadiglike hitte

nie). Die Landy se vrieskas en yskaste het maar ons vleis en ys gevries gehou.

Wat ‘n belewenis! Ons is so blessed dat ons die trip kon meemaak, net my Angel en ek. Nodeloos gesê, baie

fotos is geneem en ons het memories wat vir altyd onthou sal word!

Herman en Susan Visser

Randburg

Page 18 of 18

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!