14.11.2014 Views

KUNS EN KULTUUR (K&K) GTA Graad 9 2009 ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) GTA Graad 9 2009 ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) GTA Graad 9 2009 ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Hierdie is die derde NKV gebaseer op die Nasionale Kurrikulum Verklaring vir

Kuns en Kultuur. Hierdie afdeling van die 2009 GTA moet geïmplementeer word

in die vierde kwartaal. Leerders moet hul antwoorde skryf op antwoordblaaie wat

aan hul voorsien moet word. (Vir u gerief is ‘n gedrukte antwoordbladsy vir

VRAAG 1 en VRAAG 4 reeds by die Leerdersboek voorsien).

Let asseblief daarop dat die antwoorde hier voorsien nie die enigste moontlike

antwoorde is nie. Dit dien slegs as riglyn vir die onderwyser om aan te dui watter

tipe antwoorde verwag kan word. Dit is belangrik dat u self die vrae en

antwoorde voorsien, moet interpreteer. Die antwoorde soos verskaf deur

leerders, moet egter heroorweeg word. Waar direkte inhoudsvrae gevra is, moet

slegs die korrekte antwoorde aanvaar word. ‘n Verskeidenheid van

interpretasies is egter moontlik by party vrae; leerders se motivering /

verduideliking moet egter pas by hul voorafgaande feitelike antwoord.

Daar is geen huiswerk-opdragte in Afdeling B nie; dit behels slegs pen-en-papieraktiwiteite.

Projekte is reeds in Afdeling A geassesseer. Alle vrae is individuele

aktiwiteite; daar is geen voorsiening gemaak vir groepaktiwiteite in Afdeling B

nie.

Lees asseblief self die volgende vrae en antwoorde deeglik deur voordat u met

die nasien-aktiwiteit begin. Dié geheelbeeld van die vrae en moontlike

antwoorde sal u in staat stel om beter begrip te hê vir die vrae, ten einde met ‘n

oop gemoed die antwoorde soos verskaf deur leerders, te oorweeg.

Sterkte met die implementering van hierdie GTA. Ons is almal verbind tot

kwaliteit-onderrig en –assessering, aangesien dit die kern van ons professionele

pligte is.

Geniet die implementering van die 2009 Kuns en Kultuur GTA!

2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!