14.11.2014 Views

KUNS EN KULTUUR (K&K) GTA Graad 9 2009 ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) GTA Graad 9 2009 ...

KUNS EN KULTUUR (K&K) GTA Graad 9 2009 ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

KUNS EN KULTUUR

(K&K)

GTA

Graad 9

2009

ONDERWYSERSBOEK

AFDELING B

Tyd: 2 ure

Punte: 100

Aantal bladsye: 7

Hierdie is die derde NKV gebaseer op die Nasionale Kurrikulum Verklaring vir

Kuns en Kultuur. Hierdie afdeling van die 2009 GTA moet geïmplementeer word

in die vierde kwartaal. Leerders moet hul antwoorde skryf op antwoordblaaie wat

aan hul voorsien moet word. (Vir u gerief is ‘n gedrukte antwoordbladsy vir

VRAAG 1 en VRAAG 4 reeds by die Leerdersboek voorsien).

Let asseblief daarop dat die antwoorde hier voorsien nie die enigste moontlike

antwoorde is nie. Dit dien slegs as riglyn vir die onderwyser om aan te dui watter

tipe antwoorde verwag kan word. Dit is belangrik dat u self die vrae en

antwoorde voorsien, moet interpreteer. Die antwoorde soos verskaf deur

leerders, moet egter heroorweeg word. Waar direkte inhoudsvrae gevra is, moet

slegs die korrekte antwoorde aanvaar word. ‘n Verskeidenheid van

interpretasies is egter moontlik by party vrae; leerders se motivering /

verduideliking moet egter pas by hul voorafgaande feitelike antwoord.

Daar is geen huiswerk-opdragte in Afdeling B nie; dit behels slegs pen-en-papieraktiwiteite.

Projekte is reeds in Afdeling A geassesseer. Alle vrae is individuele

aktiwiteite; daar is geen voorsiening gemaak vir groepaktiwiteite in Afdeling B

nie.

Lees asseblief self die volgende vrae en antwoorde deeglik deur voordat u met

die nasien-aktiwiteit begin. Dié geheelbeeld van die vrae en moontlike

antwoorde sal u in staat stel om beter begrip te hê vir die vrae, ten einde met ‘n

oop gemoed die antwoorde soos verskaf deur leerders, te oorweeg.

Sterkte met die implementering van hierdie GTA. Ons is almal verbind tot

kwaliteit-onderrig en –assessering, aangesien dit die kern van ons professionele

pligte is.

Geniet die implementering van die 2009 Kuns en Kultuur GTA!

2

VRAAG 1

1.1 B (1)

1.2 D (1)

1.3 B (1)

1.4 B (1)

1.5 B (1)

1.6 D (1)

1.7 C (1)

1.8 C (1)

1.9 B (1)

1.10 A (1)

1.11 C (1)

1.12 A (1)

1.13 B (1)

1.14 D (1)

1.15 B (1)

1.16 A (1)

1.17 C (1)

1.18 B (1)

1.19 A (1)

1.20 D (1)

[20]

VRAAG 2

2.1 Deur die karakter se opmerkings soos bv. “Ek is siek en sat vir die pienk

mure van ons vier-slaapkamer huis wat so rammel elke keer wat ‘n ligte windjie

waai!” (Enige toepaslike antwoord). Klankeffekte soos bv. die geluide van

verbygaande motors / busse / ‘n trein / reën. (Enige toepaslike antwoord

aanvaarbaar). (4)

3

2.2 Deur gebruik te maak van klankeffekte of musiek-fragmente. (1)

2.3 Deur gebruik te maak van spesiale klankeffekte. (1)

2.4 Deur karakters se opmerkings en verwysings na tyd. (1)

2.5 Deur die karakters se eie opmerkins, of dié van ander karakters. (1)

2.6 Hulle gebruik stilte, beweging, kleredrag, gebare en idees. (2)

2.7 Enige advertensie van die leerder se keuse, bv. omdat dit snaaks is, of die

manier waarop die menslike stem gebruik word om ‘n onwerklike beeld van

mense te skep, die gebruik van plek, tyd en spoed om spesiale effek te

verkry tussen idees van ou produkte en nuwe idees wat deur die nuwe

produk teweeg gebring word. (3)

2.8 dit versterk die stemming; dit skep atmosfeer. (4)

2.9 B, E, A, D (4)

210 Geen kruise en geen molle (1)

[22]

VRAAG 3

3.1 Fluite, koeoehoring, trompet, dinaka, panfluit (enige ander toepaslike

antwoord) (2)

3.2 Kora, harp, ghitaar, sitar, amakhweyana,/demde/setolontolo (enige ander

toepaslike antwoord) (2)

3.3 Djembe, kiba, tabla, congas, bongos (enige ander toepaslike antwoord)(1)

3.4.1 Byvoorbeeld: Ladysmith Black Mambazo (enige ander toepaslike

antwoord) (1)

3.4.2 Byvoorbeeld: “Grammy”- Toekennings (enige ander toepaslike

antwoord) (1)

3.4.3 Bv. Vierstemmige harmonie 1 ste tenoor, 2 de tenoor, Alt, Bariton (enige ander

toepaslike antwoord) (2)

[9]

4

VRAAG 4

4.1.1 Waar (1)

4.1.2 Vals (1)

4.1.3 Waar (1)

4.1.4 Vals (1)

4.1.5 Vals (1)

4.2.1 Gevoels-tekstuur (1)

4.2.2 Komposisie (1)

4.2.3 Stippel-tegniek (ook genoem Pointillisme) (1)

4.2.4 Visuele tekstuur (1)

4.2.5 Adverteer (1)

4.3.1 Choreograaf (1)

4.3.2 Ruimte (1)

4.3.3 Pantsula (1)

4.3.4 Steweldans (1)

4.3.5 Toyi-toyi (1)

4.3.6 Tango (1)

4.3.7 San-mense (1)

4.3.8 Mokgibo (1)

4.3.9 Umxhentso (1)

[19]

5

VRAAG 5

Beantwoord die volgende vrae gebaseer op jou kennis van die media:

KRITERIA Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4 Vlak 5

Punte 1 2 3 4 5

Kreatiwi=

Geen

Min

‘n Varsheid

‘n Varsheid en

Innovation,

teit

poging tot

moeite

en

persoonlike styl

tegnieke,

kreatiwiteit

met

persoonlike

sigbaar met

uitsonderlike

kreatiwiteit

styl sigbaar in

goeie

artistieke

die

kreatiwiteit in die

skepping en

benadering

benadering

‘n

persoonlikie

styl in die

benadering

Boodskap Geen

Die

Die boodskap

Die boodskap is

Die

boodskap

boodskap

is duidelik.

duidelik.

boodskap is

hoege=

is verwar=

Sleutelbood=

Sleutelboodskap

duidelik.

naamd

rend:

skap op die

sterk op die

Sleutel=

moeilik

voorgrond

voorgrond met

boodskap

om te

sub-temas

met sub-

onderskei

onderskeibaar

temas is

tussen die

intelligent

hoofbood=

geskep en is

skap en

baie duidelik

onder=

steunende

teks

Netheid

Werk is

Benodig

Betjies en

Netjies, ordelik

Netjies en

onnet,

meer

ordelik

en betekenisvol

ordelik,

slordig

aandag

betekenisvol

om

en

netjieser

uitstekend

werk aan

te bied

6

Geheel=

beeld van

die

ontwerp

Die bood=

skap is

vernietig

deur die

struktuur

of vice

versa.

Die

boodskap

en

struktuur

benodig

aandag

Die algehele

ontwerp

beskik oor ‘n

goeie

struktuur; die

formaat en

boodskap

sinchroni=

seer (kompli=

menteer

mekaar)

Die algehele

komposisie

beskik oor ‘n

goeie struktuur

en is toepaslik.

Die formaat en

boodskap

sinchroniseer

(komplimenteer

mekaar)

Die algehele

ontwerp

beskik oor ‘n

goeie

struktuur,

intelligente

boodskap

en is toe=

paslik. Die

formaat en

boodskap

sinchroni=

seer (kom=

plimenteer

mekaar)

[20]

VRAAG 6

Indien u enige beroep in die kunste kon kies, watter een sal u kies en waarom?

[Enige beroep in die Kunste is aanvaarbaar. Verseker egter dat alle antwoorde

wat op die eerste een volg, relevant vir die gekose beroep moet wees.]

VOORBEELD

6.1 Akteur (1)

6.2 Joh Kani (1)

6.3 Richard Loring (1)

6.4 Die Markteater / Staatsteater (1)

6.5 Spraak en Drama (1)

6.6 Swak betaling en hulle word dikwels eenmalig betaal selfs al word die drama

waarin hulle speel dikwels talle kere daarna op televisie her-uitgesaai. (2)

6.7 Bestudeer die beroep in die kunste en verkry ‘n goeie prokureur. (2)

[9]

TOTAAL [100]

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!