04.01.2015 Views

Grade 10 life sciences

Grade 10 life sciences

Grade 10 life sciences

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Lewenswetenskappe DoE/Junie 2009

NSS – Memorandum

GRAAD 10

LEWENSWETENSKAPPE

JUNIE 2009

MEMORANDUM

PUNTE: 150

Hierdie Memorandum bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou

AFDELING A

VRAAG 1

1.1

1.1.1 A

1.1.2 B

1.1.3 B

1.1.4 D

1.1.5 C

1.2

1.2.1 Selakant

1.2.2 osmose

1.2.3 geologiese tyd skaal

1.2.4 biodiversiteit

1.2.5 fisiografiese faktore

1.3

1.3.1 G

1.3.2 A

1.3.3 B

1.3.4 D

1.3.5 C

5 x 2 = (10)

(5)

(5)

1.4

1.4.1 stikstof siklus (1)

1.4.2 Bacterium/Bakteriëe (1)

1.4.3 C (1)

1.4.4 noodsaaklike element van proteïene (2)

1.5

(5)

1.5.1 (a) Jodium oplossing (1)

(b) Eter/Alkohol (1)

1.5.2 (a) Voedselsoort (1)

(b) Organiese voedingstof (1)

1.5.3 (a) Rosyne (1)

(b) Boontjies (1)

1.5.4 ‘n deurskynende/olierige vlek/vet vlek op die filtreer papier/bruin papier (1)

3

1.6

1.6.1 Die landmassa is baie oud, daarom is dit die tuiste vir organismes vir miljoene

jare (2)

1.6.2

a) 1

b) 5

c) 4

d) 3

e) 12

f) 11 (6)

1.6.3 - Die fossiele is deel van ons land se erfenis

- indien dit verkoop sou word aan ‘n buitelander en die land verlaat,

- sal die fossiel verlore wees vir Suid Afrika (2)

(Merk die eerste TWEE)

1.7

1.7.1 A – growwe verstelling

B – fyn verstelling

C - arm

D – tafel / basis

E- diafragma/tafel (5)

1.7.2

Maak ‘n mikroskoop plaatjie (glasplaatjie) en dekglasie sorgvuldig skoon.

Plaas ‘n druppel water in die middel van die plaatjie, met behulp van ‘n

medisyne drupper.

Plaas die materiaal wat bestudeer gaan word versigtig in die druppel water

op die glasplaatjie.

Plaas die een kant van die dekglasie sodat dit aan die druppel water raak

en lê met ‘n hoek van 60 0 tot die glasplaatjie

Laat sak die dekglasie versigtig bo-oor die druppel water met materiaal.

Maak seker dat nie te veel water gebruik word nie en vermy lugblasies.

(Merk slegs die eerste VYF ) (5)

TOTAAL VRAAG 1: 50

TOTAAL AFDELING A: 50

4

Number of threatened species

Getal bedreigde spesies

AFDELING B

VRAAG 2

2.1

2.1.1 Fossielvorming (2)

2.1.2 Vorming van fossiele

Dier sterf en sink na die bodem van ‘n rivier of meer

die sagte dele ontbind vinnig en slegs die harde dele (beendere) bly behoue

Neerslae (sediment) begin neerslaan en bedek die dier

vinnige sedimentering is noodsaaklik vir fossielvorming.

met verloop van tyd syfer minerale in die beendere in en vervang die organiese

gedeelte van die beendere

Druk bou op oor die dieper lae sediment soos meer lae gevorm word.

en die sediment en beendere verander in rots. (8)

2.2

2.2.1 Getal bedreigde spesies in Suid Afrika

120

100

80

60

40

20

0

Soogdiere Mammals Voëls Birds Reptiele Reptiles Amfibiëe Amphibians Visse Fish Invertebrate Invertebrates

Diersoorte Type of animal

Rubriek vir punte toekenning

A Korrekte tipe grafiek 1

B Opskrif vir grafiek 1

C korrekte titel vir X- as 1

D Korrekte titel virY-as 1

E Aanvaarbare wydte en intervalle vir

1

stawe

F Aanvaarbare skaal vir Y-as 1

G Skets van grafiek 1: 1 tot 3 stawe korrek

2: 4 tot 6 stawe korrek

3: 7 tot 9 stawe korrek

4: al 10 stawe korrek

Nota: Indien die verkeerde soort grafiek geteken is, word punte verloor vir

5

(10)

- A die korrekte tipe grafiek (1)

en vir F en G (5) ‘n totaal van 6 punte

Indien die grafieke nie op dieselfde asse-stelsel geteken is nie:

- merk die eerste grafiek volgens die rubriek

Indien die asse omgeruil is:

- word punte verloor vir titels van X en Y asse (C en D)

2.3

2.3.1 B (1)

2.3.2 A (1)

2.3.3 Die gedeeltes wat relatief droog was , het vinniger gedreineer as die ander dele

(2)

OF

Die dele wat klam of versadig was het die meeste water teruggehou/ minste

gedreineer. (2)

2.3.4 Monster A het waarskynlik die hoogste humus inhoud

Monster B is waarskynlik kleigrond

Monster C is ‘n mengsel van die twee. (3)

2.3.5

Gebruik dieselfde volume water

gelyke hoeveelheid grond

Dieselfde hoeveelheid tyd vir filtrering

Tregters van dieselfde grootte en identiese filtreerpapier. (3)

(Merk slegs die eerste DRIE)

6

VRAAG 3

3.1

3.1.1 Energie piramiede

Sekretaris voël

(300KJ)

Slange

(3000KJ

Sprinkane

(30 000KJ)

Gras

(300 000KJ)

Punte toekenning:

Diagram netjies en korrek

Trofiese vlakke korrek benoem

(5)

3.1.2 30 000/ 300 000 x 100/1 = 10% van die energie oorgedra (3)

3.1.3 Nie al die beskikbare energie word deur die volgende trofiese vlak geëet nie

Energie word gebruik vir selrespirasie, groei, vervanging van selle en

voortplanting

Energie gaan ook verlore gedurende uitskeiding (3)

3.1.4 Geen lewe sou moontlik gewees het nie.; die sprinkane en al die organismes wat

van hulle leef, direk of indirek, sou sterf weens gebrek aan voedsel / plante vorm

die mees belangrikste skakel aan die begin van die voedselketting, omdat hulle die

produseerders is. (2)

3.1.5 Indien daar nie ‘n gebalanseerde biodivesiteit is nie, sou sommige organismes

uitsterf, kompetisie tussen diere met dieselfde behoeftes,sal toeneem.

Indien dit gebalanseerd is, word alle plante en diere gemeenskaplik bevoordeel.

(3)

3.2

3.2.1 Sedimentêre gesteentes (1)

3.2.2 Fossiele is die oorblyfsels van antieke/ou lewensvorme wat gepreserveer is in

gesteentes, ys, teer en gedroogde sap van bome. (2)

7

3.2.3 B (1)

3.3

3.3.1. Radiometriese datering

Relatiewe datering (2)

3.3.2 (a) 22 920 (1)

3.3

(b) 10 half-lewes (1)

3.3.1 Animalia (1)

3.3.2 Monera (1)

3.3.3 Organismes wat aan hierdie ryk behoort is mikroskopies, onsigbaar met die blote

oog en moeilik om te versamel. (2)

3.3.4 Plant faktor = 63 0c

% plants = 63 0c /360 0c x 100 = 17.5% (4)

Getal plantspesies vernoem = 17.5% x 1.64 million = 287, 000 plant spesies

TOTAAL AFDELING B: 60

8

AFDELING C

VRAAG 4

4.1

4.1.1 200 miljoen jaar gelede (1)

4.1.2 10 periodes (1)

4.1.3 - Kryt

- Jurassies

- Triassies (3)

4.1.4

4.1.5 Uitwerking van massa uitwissing op Biodevesiteit

Populasies van verskillende spesies verminder

Habitats gaan verlore

Indringer plante pas makliker aan

Biodiversiteit verminder

(4)

4.2

4.2.1 Annelida

4.2.2 200 miljoen jaar gelede

4.2.3 150 miljoen jaar gelede

Reptiel bevolking verminder

4.2.4 Die echinodermata groep se getalle verminder in getal as gevolg van ongunstige

omstandighede, kompetisie vir voedsel en ruimte , en tekort aan voedsel.

(3)

4.3 Moontlike antwoorde vir mini-opstel.

voordele van ekotoerisme

- Uit ‘n bemarkings oogpunt word eko-toerisme verkoop as ‘n produk.

- Dit skep werksgeleenthede en beveg sodoende armoede.

- Touriste stel meer belang in leersame ervarings in die natuurlike omgewing.

- help met infra-struktuur verbetering, en ‘n toename in toeroperateurs en wye

publisiteit

- bestuurders van parke en reservate wend hulle tot eko-toerisme as ‘n bron van

inkomste in bewarings gebiede. enige 5x1=5

Etiese beweegredes wat oorweeg moet word in ekotoerisme

- daar behoort wette en regulasies wees wat ontbosting, wilddiewe en

wanpraktyke in landbou beheer, met betrekking tot eko-toerisme

- Parke en natuur reservate moet reëls opstelwat toeriste inlig oor hoeveel gaste

ingelaat gaan word en wat van hulle verwag word..

- Toergidse moet baie goed beheer en gereguleer word inligting effektief kan

oordra en toeriste se belangstelling prikkel.

- Toeriste bestemmings moet gelisensieer word.

- . enige 5x1=5

9

Beginsels

- beginsels moet die volgende insluit::

Gevare wat die volgende optredes kan inhou :

o Pluk van wilde vrugte en ander plante

o Wilde diere (aanraking, te naby besigtig, voer)

Optredes wat die natuur kan beskadig: soos:

o vure

o geraas

o rommel strooi

o spesies versamel vir troeteldiere ens.

Besoekers behoort die geskiedenis en kultuur van die inwonende

bevolking te verstaan

enige 7x1=7

Sintese

Beskrywing

Punt

Nie beantwoord 0

Aansienlike gapings in die logika en vloei van die antwoord 1

Minimum gapings in logika en vloei van antwoord 2

Goeie uiteensetting – demonstreer insig en begrip 3

TOTAAL VRAAG 4: 40

GROOT TOTAAL: 150

10

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!