09.01.2015 Views

DIE SUID-AFRIKAANSE MUSIEKWAARDERING EN ...

DIE SUID-AFRIKAANSE MUSIEKWAARDERING EN ...

DIE SUID-AFRIKAANSE MUSIEKWAARDERING EN ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

18

25.3 Beeïndiging van diens van addisionele aanbieder

Sou ‘n addisionele aanbieder se dienste met die fransesnemer, vir welke rede ookal, beëindig word, sal die die

fransesnemer verplig wees om:

25.3.1 onmiddellik alle uitstaande en agterstallige tantieme ten opsigte van die addisionele aanbieder en

addisionel pakket aangekoop , opeisbaar en betaalbaar ingevolge hierdie ooreenkoms aan die

fransesgewer te betaal soos verskuldig ten tye van die beëindiging van die addisionele aanbieder se

dienste met die fransesnemer en maandeliks daarna totdat die addendum ten aansien van die

addisionele aanbieder en addisionel pakket aangekoop beëindig is by ooreenkoms tussen die

fransesgewer en fransesnemer of ‘n nuwe ooreenkoms in terme hiervan bereik is;

25.3.2 onmiddellik skriftelik aan die fransesgewer kennis te gee dat ‘n addisionele aanbieder se dienste

met die fransesnemer beëindig is waarop die fransesnemer geregtig sal wees om binne ‘n tydperk

van ten minste 30 (dertig) dae na die beëindiging van die betrokke addisionele aanbieder se

dienste ten aansien van die addisionele pakket/te wat vir die uitsluitlike gebruik van die betrokke

addisionele aanbieder aangekoop is, een van die volgende opsies uit te oefen:

25.3.2.1 ‘n nuwe addisionele aanbieder aan te stel onderworpe aan dieselfde bepalings as hierin

vervat en met die spesifieke toestemming van die fransesgewer soos vereis in klousule

25.1; of

25.3.2.2 om self die addisionele pakket te benut met die vooraf skriftelike toestemming van die

fransesgewer, welke toestemming onder andere onderhewig sal wees aan die bepalings

ten aansien van die maksimum ure per week wat die fransesnemer mag werk in haar

bedryf met die pakkette soos bepaal in hierdie fransesooreenkoms, en sonder om

afbreek te doen aan enige van die verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms of die

Addendum ten aansien van die addisionele pakket.

25.3.2.3 die addendum ten aansien van die addisionele pakket te termineer waarna klousule

25.3.3 en 25.3.4 van toepassing sal wees en die fransesnemer sal voor verstryking van

die 30 (dertig) dae periode die fransesgewer skriftelik verwittig van haar keuse in terme

van 25.3.2.1, 25. 3.2.2 of 25.3.2.3.

25.3.3 Indien die fransesnemer ‘n keuse in terme van 25.3.2.3 maak, sal die fransesnemer binne 14

(veertien) dae na sodanige skiftelike kennisgewing alle items ten opsigte waarvan die fransesgewer

eiendomsreg voorbehou het waarna verwys word in klousule 7 van die fransesooreenkoms, asook

alle stempels, blokke, etikette en advertensie-materiaal, drukwerk en alle verwante items wat die

handelsmerke bevat of uitbeeld, ten aansien van die betrokke addisionele pakket waarvan die

gebruik beeïndig is, onmiddellik en op die fransesnemer se eie koste, aan die fransesgewer

teruglewer, by die fransesgewer se domicilium adres soos uiteengesit in die fransesooreenkoms, of

by sodanige ander adres as wat skriftelik deur die fransesgewer aangewys is vir daardie doel.

25.3.4 Met teruglewering van die betrokke addisionele pakket waarvan die gebruik beeïndig is en op

voorwaarde dat al die frasesnemer se verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms en die

fransesooreenkoms nagekom is, sal die fransesgewer die fransesnemer skriftelik onthef van die

verdere verpligting om tantieme ten opsigte van die betrokke addisionele aanbieder wie se

ooreenkoms beeïndig is en die betrokke addisionele pakket waarvan die gebruik beeïndig is, te

betaal. Geen terugbetaling sal plaasvind ten aansien van die kostes van die addisionel Pakket na

verwys in klousule 25.2.1 hiervan nie.

25.4 Regsverhouding van addisionele aanbieders

Die partye kom ooreen dat geen gedeelte van hierdie Fransesooreenkoms, enige Addendum ten aansien van die

aanstelling van addisionele aanbieders of van enige van die Aanbiedersooreenkomste tussen die fransesnemer en die

addisionele aanbieders geïnterpreteer sal kan word as synde ‘n ooreenkoms dat enige addisionele aanbieder ‘n

werkgewer, agent, verteenwoordiger of kontrakteur van die fransesgewer is nie en ook nie dat die fransesgewer

enige verpligtinge direk teenoor enige addisionele aanbieder het nie.

GETEKEN te _____________________________ op hierdie _________dag van _________________________ 2____________

Getuies:

1 ................................................................................

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!